Page 5 - Good News May 2010 paper
P. 5

Andries de Beer  (072 816 201               First  5  Minutes  after  Death:  What  happens
                  Andries de Beer  (072 816 2011)1)
          E       k  was  'n  bendelid  van  die  bekende     when You Die?” Ek het begin lees en die Skrif
                                                              wat Isak Burger so duidelik verklaar het, het
                  26's.  In  2004  het  ek  reeds  sowat  16

          gehad.  jaar  gevangenisstraf  agter  die  rug      my  laat  besef  dat  ons  aardse  bestaan
                                                              ontsettend belangrik is.
          Toe ek vrygelaat is op parool, was ek oortuig       Ek het besef dat daar wel 'n lewe is na my
          daarvan dat die wêreld my baie skuld. Ek was        aardse  bestaan  en  dat  my  aardse  lewe  my
          erg verslaaf aan 'n verskeidenheid dwelms en        ewige bestemming bepaal. Ek het besef dat
          het  maar  net  teruggekeer  na  my  gewone         net God my lewe kan verander en dat ek Hom
          afbrekende lewenspatroon. Satan, die 'vader         drasties nodig het. In 'n plek van "gangsters",
          van leuens', was in beheer van my lewe.             duisternis, eensaamheid, droefheid, boosheid
          Gedurende  hierdie  tydperk  het  ek  net           en alles wat verderflik is, het ek op my knieë
          “opgemors” waar ek ook al gegaan het. Ek            gegaan en God gesmeek vir genade, om my te
          het my verloofde en tweeling te na gekom. My        vergewe  van  al  my  verkeerde  dade,  van
          familie wou niks met my te doen gehad het nie       moord en roof tot lieg en bedrieg.
          en  in  2008  is  ek  weer  in  die  gevangenis     God het wonderbaarlik ingegryp en my lewe
          toegesluit  omdat  ek  my  paroolvoorwaardes        het begin verander. Stelselmatig het ek meer
          verbreek het. Ek het myself gehaat, was bitter      begin bid, glo en vertrou. Vandag het ek 'n
          ongelukkig en absoluut verlore…                     nuwe lewe deur Jesus Christus, my Verlosser,
          Toe gebeur daar 'n wonderwerk met my! Op            en leef ek 'n lewe in ooreenstemming met God
          die vensterbank van 'n gevangenissel tel ek 'n      se Woord.
          stowwerige  boekie  op  met  die  naam:  “The       [Uit: Now Magazine, Maart/April 2010].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9