Page 1 - Good News May 2011 paper
P. 1

ns  lees  in  Esegiël  22:25-29  die  volgende   Die priesters in die land doen My   hierdie woorde van Esegiël nog steeds vandag op
                  ontstellende  gedeelte:  “Die  regeerders  in   wet  geweld  aan  en  hulle  ontwy   ons  land  en  baie  van  sy  mense  van  toepassing
          Odie land sweer saam en is soos brullende               wat aan My gewy is. Hulle maak       gemaak kan word nie?
          leeus op vangste uit. Hulle vreet mense op en vat       nie onderskeid tussen wat gewyd      KAN JY en EK iets doen aan die misdaad, korrupsie,
          die  rykdom  en  kosbaarhede  vir  hulleself,  hulle    en wat nie gewyd is nie, en hulle    losbandigheid en goddeloosheid wat in ons prag-
          maak baie vrouens in die land weduwees.                 ken  nie  die  onderskeid  tussen    tige land hoogty vier? JA, ONS KAN!
                                                                  rein en onrein nie. Vir My sabbatte   God spreek verder en sê: “Ek het iemand tussen
                                                                  gee hulle niks om nie. So word Ek    hulle gesoek wat ‘n muur sou bou en vir die stad
                                                                  tussen hulle oneer aangedoen.        [land] in die bres sou tree dat dit nie vernietig word
                                                                  Die amptenare in die land is soos    nie, maar Ek het niemand gekry nie. Daarom laat Ek
                                                                  verskeurende wolwe. Hulle moor,      My toorn oor hulle losbreek en vernietig Ek hulle
                                                                  hulle laat mense doodgaan, hulle     met die vuur van My gramskap. Ek laat hulle kry wat
                                                                  maak oneerlike wins.                 hulle verdien, sê die Here my God” (Esegiël 22:30-
                                                                  Die  profete  in  die  land  pleister   31 NV).
                                                                  alles  toe:  hulle  sien  gesigte  wat                  V
                                                                                                                          Vervolg op p. 7ervolg op p. 7
                                                                  nie daar is nie, verkondig leuens
                                                                  as  waarsêery  en  sê:  ‘So  sê  die
                                                                  Here my God’, terwyl Ek niks gesê
                                                                  het nie.
                                                                  Die burgers van die land verdruk
                                                                  en beroof mense. Hulle buit armes
                                                                  en  mense  in  nood  uit  en  hulle
                                                                  verdruk  die  vreemdeling  asof
                                                                  daar geen reg bestaan nie.”
                                                                  Esegiël skryf hierdie woorde net
                                                                  na 571 v.C. in ‘n tyd van onseker-
                                                                  heid, verval en gebrek aan leier-
                                                                  skap.  Klink  dit  nie  vir  u  asof
   1   2   3   4   5   6