Page 1 - Good News May 2016 paper
P. 1

ie  woord  geluk  laat  ver-  geluk.  Blydskap  het  meer  diep-    skryf  Paulus  van  blyd-                         https://studyingprayer.com
                 skillende  mense  aan  gang,  want  dit  is  gebou  op  die         skap of verblyding. Elke
          Dverskillende  dinge  dink:          vaste  versekering  van  God  se      bladsy  straal  hierdie
          aan  Kersfees,  aan  verrassings     liefde  en  Sy  betrokkenheid  by     positiewe blydskap uit,
          op jou verjaardag, aan 'n heerlike   ons, die wete dat Hy daar is, kom     en  in  4:4  bereik  dit  'n
          vakansie  saam  met  jou  naby-      wat wil!  Geluk word bepaal deur      hoogtepunt:  "Wees
          mense, aan spontane uitbundige       jou  omstandighede,  maar  ware       altyd bly in die Here! Ek
          gelag... Wie is daar wat nie graag   blydskap wortel in Christus.          herhaal: Wees bly!"
          gelukkig  wil wees  nie?  Vir  baie
          mense  bly  dit  'n  lewenslange     Filippense  is  Paulus  se  blyd-     Paulus het sy hele lewe
          ideaal. Onvermoeid jaag hulle dit    skapsbrief.  Die  gemeente  in        aan God gewy, en in die
          tevergeefs  na:  koop,  maak  Masedonië was vir Paulus 'n bron             proses  het  hy  nie  net
          bymekaar en soek telkens weer        van  groot  bemoediging.  Die         oorvloed  beleef  nie,
          nuwe ervarings. So asof dit van      gelowiges  in  Filippi  het  'n       maar ook armoede. Dit
          die  dinge  om  jou,  van  jou  besondere  verhouding  met  hom            is trouens uit die tronk
          omstandighede,  afhang.  As  die     gehad en daarom het hy vir hulle      uit  wat  hy  hierdie
          nuwe  speelding  breek,  of  'n      'n  brief  geskryf  waarin  hy  uiting   blydskapsbrief  skryf.
          geliefde sterf, of jou gesondheid    gegee  het  aan  sy  liefde  en       Paulus  het  geleer  om
          gee  in,  of  jy  beland  in  'n  finan-  toegeneentheid.  Hulle  was  vir   hom onder alle omstan-
          siële  krisis,  of  die  partytjie  is   hom 'n bron van blydskap (4:1).   dighede te behelp (4:11-
          verby - watter uitwerking het dit                                          12). Sy vreugde het hy
          op jou? Verdwyn jou gevoel van       Hierdie  brief  is  ook  'n  blyd-    daarin  gevind  om  hom
          gelukkig-wees dan?                   skapsbrief aangesien dit die ware     in te span om Christus
                                               Christelike blydskap beklemtoon.      te ken en die krag van
          Met blydskap is dit anders as met    Nie  minder  nie  as  sestien  keer   Sy opstanding te onder-
                                                                                     vind, al beteken dit dat
                                                                                     hy deel moet hê aan Sy
                                                                                     lyding (3:10).
                                                                                                                ek die wet onderhou nie, maar omdat ek in
                                                                                     Paulus  verwoord  sy  Christus glo. Dit is die vryspraak wat God
                                                                                     allesoortreffende  be-     gee omdat 'n mens in Hom glo. Al wat ek
                                                                                     geerte  om  Christus  te  wens, is om Christus te ken, die krag van
                                                                                     ken, uitnemend met die  Sy opstanding te ondervind en deel te hê
                                                                                     volgende woorde: "...ja,  aan Sy lyding deur aan Hom gelyk te word
                                                                                     nog  meer:  ek  beskou  in Sy dood" (3:8-10).
                                                                                     alles  as  waardeloos,
                                                                                     want  om  Christus  Mag die lees van hierdie brief van Paulus,
                                                                                     Jesus, my Here, te ken,  jou hunkering om Christus waarlik te ken,
                                                                                     oortref alles in waarde.  wakker maak en aanvuur. Dan sal jy ware
                                                                                     Ter wille van Hom het ek  blydskap ervaar! Dan sal jou geluk verdiep
                                                                                     alles  prysgegee  en  tot  blydskap,  en  jy  sal  ongeag  jou
                                                                                     beskou  ek  dit  as  omstandighede,  jou  kan  verbly  in  die
                                                                                     verwerplik  sodat  ek  HERE!
                                                                                     Christus  as  enigste
                                                                                     bate kan verkry en een  Uit: Die Bybel in Praktyk, Nuwe Vertaling,
                                                                                     met  Hom  kan  wees:  Red. Wil Vosloo & Fika J van Rensburg,
                                                                                     vrygespreek, nie omdat  CUM, 1993.
   1   2   3   4   5   6