Page 10 - Good News May 2016 paper
P. 10

aar is 'n legende wat lui dat   "vermoeid en belas" is. Wanneer
                                                      Jesus  die  beste  jukke  dinge vir jou te moeilik word om te
                                               Dgemaak  het  in  Galilea  en         hanteer; die lewe se vereistes vir
                                               dat  mense  van  oor  die  land  na   jou te veel word en jy voel JY KAN
                                               Hom  toe  gekom  het  om  goeie       NET NIE MEER NIE... Kom dan na
                                               jukke te koop. In daardie dae het     Jesus  toe!  Buig  laag  voor  Hom
                                               die  winkels,  net  soos  ook  nou,   neer.  Aanvaar  Sy  Woord  en  Sy
                                               uithangborde  gehad.  Daar  was,      beloftes. Erken voor Hom, ja, SÊ
                                               so word vertel, 'n uithangbord by     DIT VIR Hom: "Here Jesus, ek kan
                                               die skrynwerkerswinkel in Nasa-       dit nie meer dra nie! Alles is net te   word en wat ons aanvaar, sag en
                                               ret met die woorde: "My jukke pas     veel! Dit rig my ten gronde! HELP    aangenaam. Dit berei ons vir die
                                               goed."  Hierdie  beeld  word  dan     MY! Ek gee my laste vir U en ek      ewigheid voor.
                                               deur  Jesus  gebruik  wanneer  Hy     neem  nou  Ú  juk  op  my.  Skenk
                                               s?:  "Kom  na  My  toe  almal  wat    daarom vir my U vrede en rus wat     Na  die  trane  en  wroeging  in
                                               vermoeid  en  belas  is,  en  Ek  sal   U  belowe  het!"  Daarteenoor  kan   Getsémané,  het  die  oorwinning
                                               julle rus gee. Neem My juk  op julle   ons  Sy  aanbod  van  die  "juk     van die opstanding gekom. Na die
                                               en  leer  van  My,  want  Ek  is  sag-  opneem"  minag;  dit  selfs  ver-  kruis kom daar 'n kroon.
                                               moedig  en  nederig  van  hart,  en   werp. Waarheen en na wie sal ons     "Ons swaarkry in hierdie lewe is
                                               julle  sal  rus  vind  vir  julle  siele;   dan gaan?                      maar gering en gaan verby, maar
                                               want My juk is sag  en My las is lig"                                      dit loop vir ons uit op 'n heerlik-
                                               (Matt. 11:28-30).                     Die  Amplified  Bible  stel  dit  so:   heid wat alles verreweg oortref en
                                                                                     "Come to Me, all you who labour      wat ewig bly" (2 Kor. 4:17).
                                               Die  Griekse  woord  vir  "sag"  is   and  are  heavy-laden  and  over-    "Gisteraand  was  daar  nog  trane
                                               chrēstos,  wat  ook  vertaal  kan     burdened, and I will cause you to    en vanmôre lag ek al weer" (Psalm
                                               word  met  "goedpassende"  rest. [I will ease and relieve and              30:6).
                                               (Barclay).  In  daardie  tyd  is  die   refresh your souls.]               Nou is dalk nog skaduwees, maar
                                               jukke  van  hout  gemaak.  Die  Take My yoke upon you and learn            môre  kom  die  sonskyn.  Nou  is
                                               persoon wat 'n juk wou h? vir sy      of Me, for I am gentle (meek) and    daar  trane,  maar  dán  is  daar
                                               os, het die os na die skrynwerker     humble (lowly) in heart, and you     blydskap.
                                               gebring wat die mate geneem het.      will find rest (relief and ease and   "Menigvuldig  is  die  teëspoede
                                               Nadat hy die juk klaar gemaak het,    refreshment  and  recreation  and    van  die  regverdige,  maar  uit  dié
                                               is die os weer na die skrynwerker     blessed quiet) for your souls.       almal red die HERE hom" (Psalm
                                               geneem wat die juk gepas het en       For My yoke is wholesome (use-       34:20).
                                               dan hier en daar weggeskaaf het       ful, good - not harsh, hard, sharp,
                                               totdat  die  juk  perfek  vir  die  os   or  pressing,  but  comfortable,   Die juk wat Jesus vir elkeen van
                                               gepas  het.  Dit  was  dan  "tailor-  gracious,  and  pleasant),  and  My   ons  bedoel  het,  pas  volmaak.  'n
                                               made" vir die spesifieke os.          burden  is  light  and  easy  to  be   Ander juk sal ons skuur en skaaf
                                                                                     borne" (Matthew 11:28-30).           en verwond. Sy juk is sag. Dít wat
                                               Die  juk  wat  Jesus  op  ons  l?, is   Kom ons let ook op Spreuke 16:3    Hy  vir  ons  uitkies,  is  die  beste.
                                               "goedpassend"  vir  elkeen  van       in  die  Ou  Vertaling  asook  die   Wanneer  ons  dit  aanvaar,  wag
                                               ons. Dit beteken dat ons óns juk      Amplified Bible: "Laat jou werke     daar  'n  kroon.  Hy  sal  kom  en
                                               wat  Hy  spesifiek  vir  óns  bedoel   aan  die  HERE  oor,  dan  sal  jou   elkeen beloon na die mate van wat
                                               het,  moet  aanvaar.   Dan  sal  daar   planne uitgevoer word."            ons  op  aarde  vir  Hom  en  Sy
                                               ook vir ons 'n kroon wag wanneer      "Roll  your  works  upon  the  Lord   Koninkryk  gedoen  het.  Sy  jukke
                                               ons by Hom kom, want daar is nie      [commit and trust them wholly to     pas goed!
                                               'n Christelike lewe sonder 'n kruis   Him; He will cause your thoughts
                                               nie.  God  sal  die  kruis  eendag    to become agreeable to His will,     © Dr. J J Venter
                                               verander na 'n kroon! Ons moet        and] so shall your plans be esta-
                                               die kruis aanvaar en terselfdertyd    blished and succeed."
                                               ook  uitsien  na  die  kroon.  Jesus
                                               het dit gedoen. Elke keer wanneer     Wanneer ons Jesus se kruis of juk
                                               Hy gepraat het oor Sy dood, het       verwerp,  word  ons  'n  teiken  vir
                                               Hy  ook  gepraat  van  Sy  oor-       Satan,  want  ongehoorsaamheid
                                               winning daaroor. Hierin moet ons      is 'n ope uitnodiging aan hom om
                                               Sy voorbeeld volg.                    ons aan te val en te teister. God se
                                                                                     juk pas nie op 'n stywe of hard-
                                               Hierdie  "juk  opneem"  hou  egter    nekkige  nek  nie.  Daarteenoor  is
                                               ook verband met die persoon wat       die juk wat deur Jesus op ons gelê
   5   6   7   8   9   10   11   12   13