Page 1 - Good News May 2017 paper
P. 1

ie  wintersdae  in  2014  is   die  mees  onverwagte  tye  in  die   hemoglobientelling dadelik in die
                 kort  en  koud  en  my  steek.                                      hospitaal opgeneem word en vir
          Denergie laat my soms op                                                   byna  'n  week  word  daar  omvat-
                                               Aan die begin van Julie word ek       tende  toetse  deur  'n  internis
                                               siek  en  soos  wat  almal  maar      gedoen  en  lê  en  wag  ek  in
                                               maak, dokter ek myself eers met       spanning op die uitslae.
                                               griepmedisyne  wat  ek  sommer
                                               oor die toonbank gekoop het en        Uiteindelik kom die uitslag. Daar
                                               klim  dankbaar  in  die  bed.  My     is 'n obstruksie in my kolon wat
                                               energieloosheid  frustreer  my  verwyder  moet  word  en  op
                                               steeds  mateloos,  maar  ek  skryf    6 Augustus  2014  word  ek  in  die
                                               dit toe aan die griepsimptome en      teater  gestoot.  Direk  na  die
                                               slaap soveel as wat ek kan.           operasie word die gewas, asook
                                                                                     12  kliere  volgens  protokol  vir
                                               'n  Dag  of  wat  later  dwing  hoë   ontleding weggestuur.
                                               koors my tog maar om op te staan
                                               en 'n afspraak met die dokter te      Gr.  1-kanker  word  gediagnoseer
                                               maak.  Ek  sê  terloops  aan  die     en my wêreldjie kantel, maar sake         Constance van der Merwe
                                               einde  van  die  ondersoek  dat  ek   lyk darem onder omstandighede        Om positief te bly, plak ek met my
                                               deesdae so gou moeg raak en die       nie te sleg nie, aangesien net een
                                               dokter  besluit  om  my  vir  bloed-  van die kliere aangetas was en die   man  en  'n  vriendin  se  hulp,  'n
                                               toetse te stuur.                      chirurg baie tevrede was met die     groot  boom  met  baie  takke
                                                                                     verloop van die operasie.            (gemaak van 'vinyl art') teen ons
                                               Ek hoef nie lank vir die uitslae te                                        woonkamer  se  muur.  Na  elke
                                               wag nie en die dokter reël dat ek     Ek herstel relatief gou en maak na   chemo-sessie kan ek nie wag om
                                               as  gevolg  van  my  uiters  lae      6  weke  'n  afspraak  met  'n       'n wit skoenlapper op een van die
                                                                                                                          takke te plak nie. So tel ek die 12
                                                                                     onkoloog  vir  verdere  behan-
                                                                                     deling.  Twaalf  chemoterapie-       sessies  een  vir  een  met  groot
                                                                                     sessies  word  in  my  geval  voor-  geloof af. Die boom simboliseer
                                                                                     gestel  en  ek  word  deel  van  'n   vir my lewe en die skoenlappers
                                                                                     omgewing waar pasiënte met baie      iets  nuut  wat  uit  'n  knus  kokon
                                                                                     deernis en met groot kundigheid      loswoel en hoog vlieg. Die Here is
                                                                                                                          goed vir my en ek glo dat alles reg
                                                                                     hanteer  word.  Elke  2  weke  vir
                                                                                                                          gaan uitwerk!
                                                                                     6  maande  lank  kry  ek  vir  3  ure
                                                                                     chemo by die kliniek en word dan
                                                                                     huis  toe  gestuur  met  'n  toe-    Na afloop van die chemoterapie
                                                                                     stelletjie  wat  soos  'n  rugby-    word  ek  weer  vir  omvattende
                                                                                     balletjie  lyk  waardeur  ek  vir  'n   toetse gestuur. Chaos! Ek praat
                                                                                     verdere 48 uur chemo kry.            met die Here, probeer sin maak
                                                                                                                          van alles, maar hierdie keer stort
                                                                                                                          my  wêreld  in  duie!  Hoe  kan  dit
                                                                                     My man en kinders, my moeder,
                                                                                     familie, vriende en die gemeente     wees?  Ek  was  so  seker  dat
                                                                                     vorm  'n  groot  vangnet  en  dra    hierdie toetse  bloot roetine  sou
                                                                                     maaltye, lekkernye en opbouende      wees!
                                                                                     leesstof aan. Daar is altyd iemand
                                                                                     wat  gou  inloer  -  my  man  het    Terwyl ek chemo gekry het, was
                                                                                     eendag  ewe  droog  opgemerk:        daar  uitsaaiings  na  my  lewer!
                                                                                     "Besef jy dat ek nou weet hoe al     Sewe tumors. Graad 4-kanker!
                                                                                                                                    Vervolg op p. 6ervolg op p. 6
                                                                                     jou vriendinne hulle tee drink?"               V
   1   2   3   4   5   6