Page 2 - Good News May 2017 paper
P. 2

avorsing  het  aan  die  lig   Wanneer die ma terugkeer uit die      so  ver  van  Hom  af!  Ek  hoor  nie   wees; Ek sal jou nie begewe en jou
                gebring hoe 'n ma-rob haar     see na haar soektog na kos, sal sy    meer Sy stem nie! Ek voel van God    nie  verlaat  nie"  (Josua  1:5).  Dit
          Nkleintjie  vind  na  weke-          om  die  lawaaierige  kolonie  van    en mens verlate!                     word  ook  vir  ons  herhaal  in
          lange soektogte na kos in die see.   etlike  honderde  robbe  beweeg                                            Hebreërs 13:5 - "Wees tevrede met
          Wanneer  haar  kleintjie  gebore     totdat sy haar kleintjie se geroep    Dawid  roep  uit:  "Verberg  u  aan-  wat julle het, want Hy het gesê: Ek
          word, sal sy haar fyn instem om      hoor - want sy ken sy stem!  En hy    gesig nie vir my nie, wys u kneg     sal jou nooit begewe en jou nooit
          haar baba se stem te memoriseer.     ken háár stem! Dan sal sy tussen      nie af in toorn nie: U was my hulp!   verlaat nie."
          Sodoende sal sy in staat wees om     die massas na hom toe gaan!           Verstoot en verlaat my nie, o God
          hom of haar te vind by haar terug-                                         van my heil!" (Ps. 27:9). Dawid het   En nou sê Jesus: "Ek ken My eie!"
          keer. Volgens The Vancouver Sun      Wat 'n geweldige les leer ons hier    dit uitgeroep, en ook Jesus op die   En  God  die  Vader  sê  in  werklik-
          van Kanada "leer kleintjies binne    uit die natuur! Jesus het eenmaal     kruis: "My God, my God, waarom       heid vir ons: "Ek ken jou stem! Ek
          net twee dae ná hulle geboorte om    gesê: "Word twee mossies nie vir      het U my verlaat, ver van my hulp,   hoor  jou  geroep  na  My!"  Dit  is
          hulle ma se stem uit te ken en ma's   'n stuiwer verkoop nie? En nie een   van die woorde van my gebrul?"       soos die klein rob wat sy mammie
          leer  vinnig  om  hulle  baba  se    van  hulle  sal  op  die  aarde  val   (Ps. 22:2).                         roep, en sy hoor! En sy antwoord!
          geroep te identifiseer."             sonder julle Vader nie. En van julle
                                               is selfs die hare van die hoof almal   Jy sê dalk: "Ja, dit is presies hoe   Al voel jy ver van God verwyder,
          'n  Studie  wat  op  Amsterdam-      getel. Wees dan nie bevrees nie:      ek ook voel!" Dawid het so gevoel,   Hy is nie ver van jou af nie! Waag
          eiland  in  die  Indiese  Oseaan     julle  is  meer  werd  as  baie  maar  Jesus  het  daardie  "leeg-         dit  om  Hom  aan  te  roep  in  die
         gedoen  is,  toon  dat  "die  ma  en   mossies" (Matt. 10:29-31).           heid" - daardie gevoel van "God-     Naam van Jesus! Hy sal jou stem
         baba  mekaar  binne  net  sewe                                              verlatenheid" - op die kruis gedra   hoor en Hy sal verseker antwoord,
         minute weer kan vind wanneer sy       Jesus  het  ook  gesê:  "Ek  is  die   omdat  Hy  ons  sondeskuld  ten     want Hy is ver groter en het ver
         vir die eerste keer van die see af    goeie herder, en Ek ken my eie en     volle  op  die  kruis  gedra  het.   meer  lief  as  die  klein  rob  se
         terugkeer," sê die Sun. "'n Ma sal    word  deur  my  eie  geken"  (Joh.    Daarom  het  Hy  óns  verlos  van    mammie!
         net haar eie kleintjie voer en kan    10:14).                               "Godverlatenheid".
         baie  aggressief  teenoor  ander                                                                                 Hy sê in Ps. 50:15 - "...roep My aan
         kleintjies  wees,"  sê  dr.  Isabelle   Wanneer ons in nood is en dit voel   Toe  Josua  vir  Moses  moes  in die dag van benoudheid: Ek sal
         Charrier,  wat  die  studie  gedoen   asof  niemand  ons  kan  help  nie,   opvolg,  sê  God  vir  hom:  "Nie-   jou  uithelp,  en  jy  moet  My  eer."
         het, "en daarom is dit baie belang-   voel ons so eensaam... Ons wil na     mand sal voor jou standhou al die    Waag dit vandag nog om Hom aan
         rik  vir  die  kleintjie  om  sy  ma  te   God toe gaan, maar dikwels voel   dae van jou lewe nie; soos Ek met   te roep. Hy ken jou stem!
         herken."                              dit ook Hy  het my verlaat! Ek voel   Moses gewees het, sal Ek met jou     © Dr. J J Venter









                it is nie altyd maklik om 'n   op  die  regte  plek.  Hy  vra  of  ons   boodskap  wat  van  God  vertel.   moet  julle  dus  allerhande  dinge
                Christen te wees nie, veral    regtig nog onthou wie ons is. As 'n   Daarom moet die Christene enige      kom wysmaak of probeer leer nie!
          Das  dit  nie  gangbaar  is          Christen begin twyfel, besef hy of    lyding  met  'n  kop  omhoog  kan    Die  Gees  is  julle  Onderwyser  en
          tussen die mense waar jy werk of     sy nog dat hulle spesiaal deur God    verdra omdat hy of sy 'n Christen    Gids in alles wat waar is. Julle kan
          bly  nie.  Christene  leef  anders   gekies is om Syne te wees? Besef      is.                                  Hom maar glo, want Hy lieg nie.
          omdat God hulle anders gemaak        hulle dat God vir hulle 'n beson-                                          Steur  julle  daarom  aan  niks  en
          het. Sekere dinge is vir hulle baie   dere werk in die wêreld gegee het,          — ooo OOO ooo —               niemand anders nie, behalwe aan
          belangrik omdat God dit vir hulle    naamlik  om  Hom  tussen  ander                                            die Gees en wat Hy vir julle geleer
          belangrik  gemaak  het.  Daarom      mense te dien? Hulle moet hulle       "Julle  moet  mooi  luister:  die    het!
          moet hulle soms 'nee' sê as ander    ook nie te veel aan hierdie wêreld    oorspronklike boodskap wat julle
          mense graag 'ja' wil hoor. En die    en alles wat hier gebeur, steur nie.   gehoor het, moet 'n groot invloed   My liewe kinders, konsentreer nou
          wêreld vergewe nie graag nie.        Die wêreld is nie die Christen se     op julle uitoefen. As daardie bood-  daarop om baie naby Jesus te bly
                                               permanente  blyplek  nie.  Hulle  is   skap julle lewe rigting gee, is dit   leef. Julle vra waarom? Wanneer
          Christene kan maklik eenkant toe     op pad na God toe. Dáár is hulle      eintlik die Seun en die Vader wat    Jesus weer sigbaar terugkom, sal
          geskuif  word  en  selfs  seerkry    tuiste.   Daarom  moet  die  Chris-   julle  beheers  en  rig.  Wat  hou   julle dan nie so skaam hoef te voel
          omdat hulle Christene is. Dit kos    tene  nie  in  hierdie  wêreld  en  sy   hierdie boodskap dan nou in? Dit:   dat julle wil weghardloop nie. Nie
          baie om 'n Christen te wees in die   belange vasgroei nie.                 Jesus het julle 'n nuwe lewe saam    kop onderstebo nie, maar met oop
          wêreld;  dit  wil  Petrus  onder-                                          met God kom aanbied.                 arms  sal  julle  Hom  dan  kan  ver-
          streep. Maar God vergeet ons nie     Dit  beteken  nie  dat  Christene  in                                      welkom.
         een  oomblik  nie.  Hy  is  altyd  by   die  wêreld  moet  leef  asof  hulle   Ek het hierdie dinge geskryf oor
         ons.   Jesus  het  daarvoor  gesorg   niks daarmee te doen wil hê nie.      mense wat julle om die bos wil lei.   Julle  weet  mos  dat  Jesus  se
          dat ons veilig in God se hand is, al   Dit bly nog die plek waar hulle nou   Wat julle betref: julle het iets van   verhouding met God in elke opsig
         probeer  die  wêreld  hoe  hard  om   leef.  Die  Christen  moet  egter  só   Jesus gekry wat julle lewe totaal   foutloos is. In alles wat Hy doen,
         ons seer te maak.                     leef  dat  God  trots  is  op  hom  of   verander  -  Sy  Gees  het  by  julle   tree Hy reg op. Dit is vir julle die
                                               haar. Of dit nou met die Christene    kom  bly.  So  het  Hy  julle  in  Sy   toets: elkeen wat so volgens God
         1  Petrus  is  'n  brief  van  bemoe-  goed gaan in die wêreld, of sleg,    spesiale  span  vir  hierdie  wêreld   se wil reg optree, is 'n ware kind
         diging.  As  Petrus  sy  gemeente-    daar  moet  net  een  boodskap  uit   gesit. Hy wil hê julle moet spesiale   van God (1 Johannes 2:24-29).
         lede begin moed inpraat, begin hy     hulle  lewe  straal  en  dit  is  'n   dinge  vir  Hom  doen.  Niemand     [DIE BOODSKAP, CUM, 1996].
   1   2   3   4   5   6   7