Page 6 - Good News May 2017 paper
P. 6

V                           onkoloog noem hy dat daar nog 'n      "Ek  het  sopas  die  patoloë  se    Refilwe,  buite  Pretoria,  het  'n
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          'Terminaal'  en  'lae  lewensver-    ander opsie op die tafel is. Hy het   verslag gekry... so 'n verwikkeling   klein, nederige gemeente en hulle
          wagting'  (6  -  12  maande)  word   intussen  met  'n  professor  in      het  ek  nog  baie  selde  ervaar  of   pastoor ook vir my gevas en gebid
          skielik deel van my woordeskat. 'n   Kaapstad  kontak  gemaak  wat  'n     van gehoor - die tumors was nie      terwyl  hulle  my  nie  eens  geken
          Draaikolk van emosies dreig om       leier  op  die  gebied  van  lewer-   kwaadaardig nie! Die patoloë het     het nie! Selfs so ver as in Enge-
          my te verswelg!                      operasies  is  en  nadat  hy  my      dubbel seker gemaak."                land  en Australië  is  daar  vir  my
                                               mediese  geskiedenis  vir  hom                                             gebid. Ek is so dankbaar dat ek
          Die onkoloog stel 'n ander chemo-    gestuur het, het die professor laat   Ek  kon  nie  'n  woord  uitkry  nie!   tydens my reis kon ervaar dat God
          middel voor... peperduur met baie    weet  dat  hy  kans  sien  om  die    Trane  van  dankbaarheid  en  in beheer is, al gebeur wat ook al!
          onaangename newe-effekte. Daar       kwaadaardige  gewasse  te  ver-       verwondering het begin loop. Na
          moet spesiale goedkeuring by die     wyder. Nodeloos om te sê, ek was      2  ingrypende  operasies  en  18     Moenie  moed  verloor  as  jy  'n
          mediese fonds gekry word. Teen       van  vooraf  verward.  Chemo-         onsuksesvolle  chemo-behan-          krisis beleef nie. Dis wanneer God
          alle verwagting in word die groen    terapie  was  duidelik  nie  meer  'n   delings  het  my  wonderwerk  Sy  heerlikheid  en  almag  open-
          lig  wel  vir  hierdie  duur  behan-  opsie  nie.  Moet  ek  myself  weer   gebeur!  Ek  is  so  dankbaar  dat   baar! "Elke dag hou die moontlik-
          deling  gegee.  Die  datum  vir  die   deur 'n groot operasie sit net om   God  verstaan  wanneer  ons  vrae    heid van 'n wonderwerk in!"
          eerste toediening word vasgestel,    'n bietjie tyd te wen?                vra en na Hom roep vir uitkoms -     - Constance van der Merwe
          maar  skielik  twyfel  ek  of  dit  die                                    Hy het immers self die sterk drang   Sel: 083 451 3112
          roete is wat ek moet volg. Ons win   Toe ons die spreekkamer verlaat,      na  oorlewing  in  ons  DNA  inge-   peacockvandermerwe@gmail.com
          nog opinies in en ondersoek meer     sê ek vir my man dat ek 'n intense    weef!                                  Constance is beskikbaar om haar
          natuurlike  /  alternatiewe  behan-  behoefte  daaraan  het  om  vir  'n                                          getuienis in Afrikaans of Engels
          delings.  Hoe  meer  inligting  ons   paar dae af te sonder en net tyd     Ek is so dankbaar vir die lands-            by Vrouebyeenkomste
          kry,  hoe  meer  deurmekaar  raak    met die Woord te spandeer en met      wye gebede wat my gedra het. In           te deel. Kontak haar gerus!
          ons. Eers op die vooraand van die    God  te  gesels.  Dit  was  die
         eerste behandeling sê ek vir my       wonderlikste  twee  dae  van  my
         man  dat  ek  dit  tog  maar  gaan    lewe! Terug by die huis het ek my
         probeer.                              onkoloog laat weet dat ek vir die
                                               operasie wil gaan.
         Oor  die  newe-effekte  van  die
         nuwe middel gaan ek nie uitbrei       Intussen, terwyl al die reëlings vir
         nie - fisies en emosioneel was ek     die operasie getref word, vier ek
         afgetakel.  Na  6  behandelings  die lewe en my 55ste verjaardag
         word ek vir 'n lewersonar gestuur.    met  'n  'high  tea'  en  op  27
         Daar  is  geen  noemenswaardige       Augustus  2015  ('n  jaar  na  die
         verkleining van die tumors nie! Ek    eerste  operasie)  word  ek  in  die
         staak dadelik die behandeling en      teater gestoot vir 'n operasie wat
         vir die eerste keer begin my en my    5½ uur duur. My dierbare man het
         man  se  gesprekke  noodge-           intussen verskeie gebedsgroepe
         dwonge 'n ander wending neem.         gestig  en  ek  is  op  'n  wolk  van
         Hierdie  eerlike  gesprekke  bring    gebede gedra.
         tot  'n  mate  verligting  en  op  my
         aandrang begin ons om ons sake        Op die dag van my ontslag uit die
         in orde te kry. Dood word vir my 'n   hospitaal, verskyn die professor
         realiteit...                          skielik in die deur en kom sit op
                                               die bed. Hy kyk my lank in die oë
         Met  my  opvolgbesoek  aan  die       voordat hy begin praat.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9