Page 1 - Good News May 2018 paper
P. 1

ESUS  CHRISTUS  is  die  elke mens beskikbaar is, kan op              onveranderlik  en  betroubaar.       gings  en  benoudhede;  want
               enigste ware en ewige LIG!      hierdie  beskeie  manier  God  se     Jesus  Christus  is  gister  en      wanneer ek swak is, juis dan is ek
          JHy  wil  só  graag  toekyk  en      LIG wel op baie lesers weerkaats.     vandag dieselfde en tot in ewig-     sterk" (2 Kor. 12:10). Jesus Self
          sien dat ons, God se kinders - as    Daarby is die geskrewe woord nie      heid (Heb. 13:8). Hy kan jou voet    noem ons geseënd wanneer ons
          weerkaatsers van Sy LIG - van Sy     vlietend  van  aard  soos  die  nie laat wankel nie (Ps. 121:3). Hy        besef hoe afhanklik ons van God
          liefde en genade sal getuig waar     gesproke woord nie en kan dit by      kan  Homself  nie  verloën  nie      is (Matt. 5:3). Hy verlang om ons
          ons onsself ook al mag bevind.       herhaling  gelees  en  bepeins  (2 Tim. 2:13).                             by  te  staan,  maar  sal  dit  nie
          Ligmense  behoort  mos  God  se      word.                                                                      sonder  ons  toestemming  doen
          Ligpad te loop! Só sal ons weg-                                            Trouens, dit is eintlik goed om jou   nie.
          wysers en instrumente wees om        Wanneer God 'n droom in 'n mens       eie  ontoereikendheid  en  afhank-
          in  hierdie  al  donkerwordende      se  hart  plaas,  kan  dit  'n  oorwel-  likheid te besef, want dan kan Hy   Aangesien  ons  as  herderspaar
          wêreld SY LIG te laat skyn.          digende  gedagte  wees!  Onmid-       intree en wonders verrig! Paulus     albei "uitgebrand" het na sewen-
                                               dellik wil 'n mens dit deurdink en    skryf: "Ter wille van Christus ver-  tien jaar in voltydse bediening en
          Só  het  die  Here  dan  ook  op     al die uitdagings en hekkies in die   heug  ek  my  in  swakhede,          geen  voltydse  beroep  meer
          verskeie maniere en by verskeie      pad  identifiseer.  Die  enormiteit   beledigings,  ontberings,  vervol-             Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
          geleenthede met ons gepraat oor      daarvan  kan  'n  mens  magteloos
          die publikasie van 'n Christelike    en radeloos laat voel. Jy wonder
          koerant.  Die  aanhaling,  "One      selfs vlugtig of jy God se opdrag
          drop  of  ink  makes  thousands,     reg gehoor en verstaan het. Maar
          perhaps millions, think,"  het ons   dan dink 'n mens terug aan God
          aangegryp omdat ons besef het        se getrouheid in jou eie lewe; hoe
          dat  die  geskrewe  woord  baie      Hy jou al soveel male deurgedra
          mense  bereik  en  in  huise  kan    het ten spyte van omstandighede
          kom  waar  predikante  en  gees-     wat gelyk het of dit jou kan ver-
          telike leiers nie altyd kan kom nie.   swelg. 'n Mens dink na oor God se
          Die  verspreiding  van  die  Goeie   karakter en besef dat Hy daar is
          Nuus van God se redding wat vir      vir  dié  wat  by  Hom  skuil.  Hy  is
   1   2   3   4   5   6