Page 1 - Good News May 2019 paper
P. 1

ONDIGWORDING. Wat 'n         maandelikse  oplaag  te  verhoog      drop  of  ink  makes  thousands,     karakter en besef dat Hy daar is
                  mylpaal! Gewoonlik gaan      na  50  000,  wat  beteken  dat  ons   perhaps millions, think," het ons   vir  dié  wat  by  Hom  skuil.  Hy  is
          M'n  verjaarsdagvie-ring  bykans  200  000  lesers  met  die               aangegryp  omdat  ons  besef  het    onveranderlik  en  betroubaar.
          gepaard  met  groot  blyd-skap,      Ewige  Evangelie  van  Jesus  dat  die  geskrewe  woord  baie              Jesus  Christus  is  gister  en
          feestelikheid en geskenke. Daar      Christus kan bereik!                  mense  bereik  en  in  huise  kom    vandag dieselfde en tot in ewig-
          word  teruggekyk  na  mooi,                                                waar  predikante  en  geestelike     heid (Heb. 13:8). Hy kan jou voet
          geseënde  jare.  En  daar  word      Jesus  Christus  is  immers  die      leiers nie altyd kan nie.            nie laat wankel nie (Ps. 121:3). Hy
          vorentoe  gekyk  na  'n  opwin-      enigste ware en ewige LIG! Hy wil                                          kan  Homself  nie  verloën  nie
          dende en belowende toekoms...        só graag toekyk en sien dat ons,      Die  verspreiding  van  die  Goeie   (2 Tim. 2:13).
                                               God se kinders - as weerkaatsers      Nuus van God se redding wat vir
          So  het  ons  Hemelse  Vader  ons    van  Sy  LIG  -  van  Sy  liefde  en   elke mens beskikbaar is, kan op     Trouens,  dit  is  eintlik  goed  om
          geseën met 21 wonderjare! Daar       genade  sal  getuig  waar  ons  hierdie  beskeie  manier  God  se          jou  eie  ontoereikendheid  en
          was  soveel  mylpale  en  ons  onsself  ook  al  mag  bevind.  LIG wel op baie lesers weerkaats.                afhanklikheid te besef, want dan
          koester kosbare herinneringe en      Ligmense  behoort  mos  God  se       Daarby is die geskrewe woord nie     kan Hy intree en wonders verrig!
          getuienisse van Sy ingryping in      Ligpad  te  loop!  Só  sal  ons  vlietend  van  aard  soos  die            Paulus  skryf:  "Ter  wille  van
          mense  se  lewens  wat  voort-       wegwysers en instrumente wees         gesproke woord nie en kan dit by     Christus  verheug  ek  my  in
          gevloei het uit die lees van Goeie   om in hierdie al donkerwordende       herhaling  gelees  en  bepeins       swakhede,  beledigings,  ont-
          Nuus.                                wêreld SY LIG te laat skyn.           word.                                berings, vervolgings en benoud-
                                                                                                                          hede; want wanneer ek swak is,
          As  geskenk  met  ons  mondig-       Só het die Here in die verlede op     Wanneer God 'n droom in 'n mens      juis dan is ek sterk" (2 Kor. 12:10).
          wording, het God aan ons nog 5       verskeie maniere en by verskeie       se  hart  plaas,  kan  dit  'n  oorwel-  Jesus  Self  noem  ons  geseënd
          dorpe gegee wat ons kan bedien       geleenthede met ons gepraat oor       digende  gedagte  wees!  Onmid-      wanneer ons besef hoe afhanklik
          met Sy lewegewende Woord. Hy         die  publikasie  van  'n  Christelike   dellik wil 'n mens dit deurdink en   ons  van  God  is  (Matt.  5:3).  Hy
          het ons ook in staat gestel om die   Koerant.  Die  aanhaling,  "One  al die uitdagings en hekkies in die       verlang om ons by te staan, maar
                                                                                     pad  identifiseer.  Die  enormiteit   sal  dit  nie  sonder  ons  toe-
                                                                                     daarvan  kan  'n  mens  magteloos    stemming doen nie.
                                                                                     en radeloos laat voel. Jy wonder
                                                                                     selfs vlugtig of jy God se opdrag    Aangesien  ons  as  herderspaar
                                                                                     reg gehoor en verstaan het. Maar     albei "uitgebrand" het na sewen-
                                                                                     dan dink 'n mens terug aan God       tien jaar in voltydse bediening en
                                                                                     se getrouheid in jou eie lewe; hoe   geen  voltydse  beroep  meer
                                                                                     Hy jou al soveel male deurgedra      beoefen  het  nie,  maar  deeltyds
                                                                                     het ten spyte van omstandighede      op allerlei maniere moes probeer
                                                                                     wat gelyk het of dit jou kan ver-    "om die pot aan die kook te hou",
                                                                                     swelg. 'n Mens dink na oor God se              Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6