Page 4 - Good News May 2019 paper
P. 4

Dr. Hein Delport van die Neder-      hoor  terwyl  ons  daar  sit.  Ek
                                                                                     duitsch  Hervormde  Kerk,  leun vooroor en hou almal dop.
                                                                                     Swartkop,  in  Eldoraigne  (sy  Mariaan  is  in  trane.  My
                                                                                     vrou,  ds.  Mariaan  Delport  is  dogtertjie  se  oë  is  groot.  Die
                                                                                     dominee  by  die  NH  Kerk,  ander  mense  is  sprakeloos,
                                                                                     Erasmia  daar  naby)  skryf  die  maar  die  bekommernis  is
                                                                                     volgende:                            sigbaar. Chaos neem oor. Die
                                                                                                                          onsekerheid  en  vrese  oor-
                                                                                     "Vandag,  Sondag  21  April  weldig. Ek staan naderhand op
                                                                                     2019,  het  begin  soos  elke  en gaan na die noodkamer - ek
                                                                                     ander  Sondagoggend  in  die  is  immers  ’n  predikant.  Daar
                                                                                     Delport-huis.  Ons  het  vroeg  staan sy, kan jy glo, alleen! Sy
                                                                                     opgestaan om klaar te maak vir  sien  my  in  my  kerkklere  -
                                                                                     kerk  -  Mariaan  na  haar  "Doctor, help us please..."
                                                                                     gemeente  en  ek  na  myne.
                                                                                     Altwee oorgehaal met opstan-         "Ek is nie ’n dokter nie, probeer
                                                                                     dingspreke vir Paassondag.           ek  verduidelik.  Sy  is  klaar  op
                                                                                                                          haar knieë voor my op die teëls
                                                                                     Ek onthou my preek goed: die  in  die  stegie  voor  die  nood-
                                                                                     Emmausgangers  van  Lukas.  kamer. Instinktief sak ek ook af.
                                                                                     Jesus wat hulle op die pad en  Iemand  met  ’n  denim  kom
                                                                                     later  in  ’n  huis  ontmoet,  God  uitgestap  -  ’n  Engelsman.  Hy
                                                                                     wat vir ons sê dat die opstan-       kniel  voor  haar;  ek  is  op  my
                                                                                     ding nie net in die Kerk gebeur  knieë; haar man sit langs ons.
                                                                                     nie, maar juis ook in die wêreld.  Die susters en personeel staan
                                                                                     Die  opstanding  van  Jesus  langs  ons.  En  die  man  in  die
                                                                                     word sigbaar in die wêreld.          denim  (ek  vind  later  uit  dis
                                                                                                                          Tommy) bid in Engels - ek met
                                                                                     Na kerk sê Mariaan ons moet  my hand op haar skouer.
                                                                                     ons dogtertjie dokter toe neem.
                                                                                     Dit lyk of sy mangelontsteking  So onder gebed gaan die deur
                                                                                     het.  Gelukkig  kry  ons  ’n  oop. ’n Suster fluister saggies:
                                                                                     afspraak  by  Medipark  24,  ’n  "She’s breathing..."
                                                                                     Mediese  Sentrum  met  ’n  hele
                                                                                     aantal dokters.                      In een oomblik is daar lewe!

                                                                                     Ons  wag  in  die  ontvangs-         Almal  skree  gelyk.  Ons  druk
                                                                                     vertrek.  Ewe  skielik  storm  ’n  mekaar. Swart, wit, ryk en arm.
                                                                                     swart vrou in met ’n lewelose  Engels en Afrikaans. Vir ’n kort
                                                                                     lyfie in haar arms. Sy hou haar  oomblik breek alle grense, en
                                                                                     dogtertjie vas. Omtrent so oud  dankbaarheid  vloei.  Ek  hoor
                                                                                     soos  my  eie,  my  enigste.  later  hulle  het  nie  ’n  mediese
                                                                                     "Please help me... she fell into  fonds nie, die praktyk gaan die
                                                                                     t h e   p o o l . . .   s h e ’ s   n o t   koste dra vir die helikopter na
                                                                                     breathing!!"                         die  staatshospitaal.  Dit  maak
                                                                                                                          nie  saak  nie.  ’n  Suster  breek
           God is soos 'n groot vuur en Sy volk - in ons tyd - is die vonke wat oral oor die   Alles gebeur gelyk. Die perso-  deur die harwar van die sirkel
           wêreld  spring  en  ander  klein  vuurtjies  aansteek.  Ons  is  die  lig  vir  die   neel spring, neem die kind na  wat hulle rondom ons gevorm
           nasies... God steek deur Sy kinders vonke aan wat deur die Wind van die   die noodkamer. Al die dokters  het deur die gebed, en tussen
           Gees tot vure aangeblaas word. Selfs al sien ons nie altyd die vlam nie, kan   storm uit hul spreekkamers uit.  die trane kry sy net kans om te
           die kooltjies soms dae en weke lê en smeul. En dan, skielik, word dit 'n   Die  swart  ma  staan  en  ween.  sê:
           vlammetjie wat later uitbreek in 'n geweldige vuur!  -  Ockert Meyer
                                                                                     Ons  gewone  siekes  kan  haar  "It’s Resurrection Sunday..."
   1   2   3   4   5   6   7   8   9