Page 6 - Good News May 2019 paper
P. 6

y pad het 20 jaar gelede     Maar  die  Here  verras  ?  mens      kinders  deel  dit  uit  vir  tuin-  Ons land is “aan die brand” maar
                  met  die  Goeie  Nuus  altyd! Toe ek op ? dag my weer              werkers,  by  taxi-staanplekke  en   God regeer! “Nie met mag en krag
          MKoerant gekruis toe ek ?            verlustig in die Goeie Nuus, gee      ook  as  ek  met  vakansie  gaan.    sal jy oorwin nie, maar deur My
          advertensie van my boek: “Deur       Hy my Sy  antwoord: “Versterk die     Almal  ontvang  dit  met  vreugde,   Gees” (Sag. 4:6). Daarom het die
          Water en Vuur na Oorvloed” wou       arms van die gesin wat My Goeie       want  alle  mense  is  tog  bly  oor   Bediening  van  Goeie  Nuus  'n
          plaas. Nooit sou ek daardie dag      Nuus  versprei!  So  word  jy  Goeie Nuus! Daarby is daar iets in          geweldige groot taak om ? baken
          kon  droom  dat  my  lewe  onher-    gehoorsaam  aan  My  opdrag  om       elkeen  se  eie  taal:  Afrikaans,   van lig te wees en God se Woord
          roeplik  sou  verander  nie,  want    die Evangelie uit te dra!”           Engels en Tswana!                    suiwer  en  kragtig  te  verkondig.
          mettertyd  het  ek  ervaar  hoe  my                                                                             Dit  moet  soveel  mense  as  wat
          lewe sin en betekenis gekry het      Die  blydskap  en  vrede  van  God    Talle mense se lewens is al deur     moontlik is, bereik met die bood-
          deur  die  invloed  wat  hierdie  het my hele wese gevul! “Dankie,         Goeie  Nuus  aangeraak  en  het      skap  van  Jesus  se  reddende
          Koerant in my lewe sou uitoefen.     dankie, Here! Vir U antwoord op       sodoende by die kruis uitgekom.      genade en vrede...
                                               my  gebede!  Nou  het  ek  die  Wat ? vreugde is daar in die hemel
          Ek  vertel  graag  my  verhaal  vir   wonderlike  voorreg  om  deel  te    oor een sondaar wat tot bekering     Wees gehoorsaam aan Jesus se
          julle sodat julle ook die wonder in   wees  van  U  groot  plan  van  kom en ons almal kan deel wees            opdrag! Word Sy medewerker en
          julle lewens kan ervaar. Soos  dit   redding vir die wêreld!” Deur die     van  die  dissipels  wat  die  Goeie   ondersteun  Goeie  Nuus  daad-
          met die meeste mense gaan, was       Koerant  ontvang  ons  Woord-         Nuus versprei!                       werklik  deur  gebed  en  bydraes.
          my lewe baie bedrywig. Maar op ?     verkondiging en getuienisse van                                            So ontvang u ? skat! ? Ewige skat
          dag,  lees  ek  in  die  Goeie  Nuus   God se reddingsdade.                Die Goeie Nuus het die vuurproef     in  die  hemel  waar  geen  mot  of
          Jesus  se  laaste  opdrag  aan  Sy                                         van die tyd deurstaan want in die    roes of vuur dit kan vernietig nie!
          dissipels  -  Matteus  28:19,  20:   Die Woord van God is lewend en        21 jaar van sy bestaan, het dit van   Waar jou skat is, daar sal jou hart
          “Gaan dan na al die nasies  toe en   kragtig  (Heb.  4:12).  Dit  sal  nie   krag  tot  krag  gegroei,  sodat  die   ook wees (Matt. 6 :21,22).
          maak  die  mense  My  dissipels:     onverrigter  sake  na  Hom  terug-    afsetgebied  van  die  aanvanklike
          doop  hulle  in  die  Naam  van  die   keer nie, maar doen wat Hy wil hê,   een  dorp  uitgebrei  het  na  25   - Amanda Lotz (082 772 6559)
          Vader en die Seun en die Heilige     en tot stand bring waarvoor Hy dit    dorpe, met ? oplaag van 50 000
          Gees,  en  leer  hulle  om  alles  te   gestuur het (Jes. 55:11).          per maand en ? beraamde 200 000
          onderhou wat Ek julle beveel het.                                          lesers! Met u ondersteuning kan
          En onthou: Ek is by julle al die dae   Die inspirerende getuienisse van    dit nog verder uitbrei! Soos Hand.
          tot die voleinding van die wêreld.”  God se getrouheid en genade in        5:39 sê: As dit van God af kom kan
                                               mense  se  lewens  laat  my  besef    niemand dit keer nie!  Waarlik, die
          Dit  ruk  aan  my  hart,  want  die   dat dit nog dieselfde God is wat     Goeie Nuus Koerant kom van God
          opdrag is aan my en al Jesus se      Lasarus  uit  die  dood  opgewek      af  en  niemand  sal  dit  kan  keer
          dissipels  gegee,  oor  die  hele    het. JESUS LEEF! Waarlik, Hy leef     nie!! Alle eer aan God die Heer !
          wêreld deur al die eeue heen. Die    hier  tussen  en  in  ons!  Hy  werk
          woorde  van  die  Hallelujalied   steeds in ons elkeen se lewens tot       Vir 21 jaar ontvang u  elke maand
          draai in my  kop: “Moet ek  gaan     ons beswil! Dit versterk my geloof    die  Goeie  Nuus  gratis.  Sal  u  dit
          met  leë  hande,  moet  ek  so  my   en vul my met nuwe hoop om te         oorweeg  om  daadwerklik  die
          Heer ontmoet? Nie een siel gelei     volhard in gebed vir die redding      Koerant  te  ondersteun  deur
          na  Jesus,  niks  te  offer  aan  sy   van siele.                          gebed, maar ook finansieel, want
          voet?”                                                                     die  koste  daaraan  verbonde  is
                                               Ek  ?  vurige  en  getroue  voor-     tussen  R50  000  -  R60  000  per
          Ek voel so skuldig en bid: “Here,    bidder en ondersteuner van Goeie      maand.  Elke  maand  moet  die
          ek  voel  so  klein  en  onbekwaam   Nuus. Elke maand kry ek ? paar        bedrag biddend ingesamel word
          maar ek staan op U belofte  dat U    ekstra eksemplare om te versprei.     deur advertensies en bydraes van
          my  gewillig  en  bekwaam  sal   Maar voor ek dit uitdeel, bid ek dat      lesers soos u. Alle bydraes gaan
          maak om U wil uit te voer.” (Fil.    die Gees mense se harte ontvank-      uitsluitlik  vir  die  Koerant  en
          2:13). Vir ? geruime tyd voel dit vir   lik sal maak vir die boodskappe in   niemand  trek  persoonlike  voor-
          my of ek geen antwoord kry nie.      die  Koerant.  Ek  en  my  klein-     deel daar uit nie.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11