Page 8 - Good News May 2019 paper
P. 8

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  later  (1999)  het  die  Here  ons   HERE! Ons kan ons vereenselwig   hierdie Goddelike opdrag om God
                   V
          was daar geen manier waarop ons      opgeroep om ook na Klerksdorp         met  Jesus  se  woorde:  "So  ook    se  Lig  te  versprei  en  aan  alle
          so 'n projek kon aanpak nie!         uit  te  brei.  Die  oplaag  het  ver-  julle, wanneer julle alles gedoen   mense  wat  die  Koerant  lees,  te
                                               meerder  na  22  000  eksemplare      het wat julle beveel is, sê dan: Ons   verklaar dat God se vergifnis van
          Maar op 7 November 1996 het die      per maand!                            is  onverdienstelike  diensknegte,   al ons sondes die heel kosbaarste
          Here  ons  uitgedaag  om  "op  die                                         want  ons  het  gedoen  wat  ons     geskenk  is  wat  enige  mens  ooit
          water  te  loop"  (Matt.  14:28-32).   Stilfontein  en  Hartbeesfontein  verplig  was  om  te  doen"  (Luk.     kan  ontvang!  Paulus  het  vir
          Hoewel ons baie gevas en gebid       was  volgende  aan  die  beurt  en    17:10).                              Argippus  aangemoedig:  "Let  op
          en  hierdie  visie  met  mede-       sedert  Mei  2000  is  maandeliks                                          die bedieningstaak wat jy van die
          gelowiges  gedeel  het,  het  daar   27 000 koerante gratis van huis tot   Ons is verheug oor die goeie vrug    Here  ontvang  het,  sodat  jy  dit
          niks gebeur nie. Op 7 Maart 1998     huis versprei. 5 Junie 2001 was 'n    wat  ons  op  hierdie  Bediening     uitvoer"  (Kol.  4:17).  Jesus  het
          egter, het 'n persoon die Stem van   verdere  hoogtepunt  in  die  sien. Deur die jare heen het ons             egter  die  grootste  voorbeeld  vir
          die Here gehoor en gehoorsaam        bestaan van Goeie Nuus / Good         talle getuienisse ontvang van baie   ons  nagelaat  en  Hy  kon  met
          en aan ons die nodige rekenaar-      News toe ook na Orkney uitgebrei      mense.  Selfmoorde  en  gesins-      oortuiging  sê:  "Ek  het  U  op  die
          toerusting van ongeveer R12 000      is.  Sedert  daardie  dag  is  maan-  moorde is afgeweer, huwelike is      aarde verheerlik deur die werk te
          geskenk!                             deliks  'n  oplaag  van  31  000      herstel  en  verryk,  ouers  en  voltooi  wat  U  aan  My  gegee  het
                                               koerante  van  huis  tot  huis  ver-  kinders is versoen, en mense is      om te doen" (Joh. 17:4).
          Kort  hierna  was  daar  nog  twee   sprei in die POTCH/KOSH-area in       bemoedig  en  versterk;  baie
          persone  gehoorsaam  aan  die  Noordwes.                                   probleme  is  opgelos.  Talle  per-  Laat  ons  almal  dan  ons  beywer
          Stem  van  God  en  kon  ons  pro-                                         sone het 'n oorgawe aan die Here     om  in  onderdanigheid  God  se
          grammatuur bekom teen R5 000.        Maar God was nog nie klaar nie!       gemaak en Hom as hul Verlosser       Stem  te  gehoorsaam,  al  is  dit
          Eersgenoemde  persoon  het  ook      Hierna  het  ons  ook  koerante  na   aanvaar. Selfs bedelaars het deur    soms moeilik en kos dit 'n prys.
          R4 000 ten opsigte van die druk-     Parys,  Ottosdal,  Tosca,  Venters-   die  Koerant  'n  tuiste  gevind  by   Hy het ons eerste liefgehad en die
         koste  van  die  eerste  uitgawe      dorp,  die  Molopo-omgewing,  Huis  Hebron  wat  buite  Potchef-           grootste prys - Jesus Christus se
         geskenk.  Gedurende  April  1998      Delareyville,  Fochville,  Wolma-     stroom  geleë  is  en  het  ook  die   lewe, sterwe en opstanding - vir
         het  die  eerste  beskeie  uitgawe    ransstad,  Schweizer-Reneke,  Here  Jesus  aangeneem  as  ons  betaal,  sodat  ons  Hom  in
         van Goeie Nuus / Good News die        Koster,  Derby,  Viljoenskroon,  Saligmaker.  Jong  kinders  doen          vryheid en vreugde kan dien, en
         lig  gesien  en  ons  het  gewonder   Vredefort, Sannieshof en Biesies-     voorlesings uit die Goeie Nuus /     deur dit te doen, baie mense tot Sy
         wat  werklik  nog  in  die  toekoms   vlei versprei.                        Good  News  by  hul  skole  en  by   eer met Sy ewige Goeie Nuus te
         met  hierdie  "koerantjie"  sal                                             Christelike kampe. Ander mense       kan aanraak!
         gebeur.                               Vandag is dit 21 jaar later. Ons kan   het hulle lewens opnuut aan die
                                               die Here nie genoeg dank vir Sy       Here toegewy.                        "Kom, laat ons jubel tot eer van
         Tog het dit ons voltydse strewe en    troue sorg en liefde deur al hierdie                                       die Here, laat ons juig oor die rots
         Bediening  geword  om  die  Blye      jare  heen  nie!  Dag  vir  dag  en   Ons het ook goeie terugvoer uit      by wie ons redding vind, laat ons
         Boodskap van Jesus Christus uit       maand  na  maand  het  Hy  ons        verskeie oorde ontvang nadat die     na Hom toe gaan met lof, laat ons
         te dra en Sy LIG te versprei. Ons     gedra  en  in  al  ons  behoeftes     Goeie  Nuus  /  Good  News  deur     Hom  toejuig  met  lofsange,  want
         het begin om 10 000 eksemplare        voorsien. Hy het die onmoontlike      mense in tronke (Potchefstroom,      die Here is die magtige God, die
         van  huis  tot  huis  in  Potchef-    vermag!  Daar is  8 443 900 kopieë    Kroonstad,  Caledon  en  Prins  groot Koning oor al die gode. Kom
         stroom te versprei met die bede       van die Goeie Nuus / Good News        Albert)  versprei  is.  Die  Koerant   ons  val  in  eerbetoon  voor  Hom
         dat  die  inhoud  mense  sal  aan-    tydens die afgelope 21 jaar gratis    het  ook  sy  weg  gevind  na  neer, kom ons buig, kom ons kniel
         spoor  om  hulle  lewens  opnuut      na  20  dorpe  versprei!  Vanaf  ouetehuise,  skole,  hospitale,  voor die Here ons Skepper!"
         aan God toe te wy, om bemoedig        hierdie  maand  sal  ons  50  000     kerke, besighede en vulstasies.      (Ps. 95:1-3,6 Nuwe Vertaling).
         en  versterk  te  word,  en  om  met   koerante  na  25  dorpe  versprei!
         volharding  die  geestelike  wed-     Daarom  kan  ons  regtig  onom-       Dit is ons begeerte om enduit vol    -  Uitgewers  van  Goeie  Nuus  /
         loop te voleindig. Presies 'n jaar    wonde  verklaar:  DÍT  IS  NÉT  DIE   te hou en getrou bevind te word in   Good News
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13