Page 9 - Good News May 2019 paper
P. 9
oeie Nuus / Good News is Koninkryk te bevorder en mense
'n nie-winsgewende, onaf- se lewens te verryk? Indien wel,
Ghanklike gesinsbediening sal dit wonderlik wees as u
wat aan geen Kerkgenootskap of daagliks in gebed vir ons intree,
spesifieke gemeente gekoppel is en ook bereid sal wees om
nie. Ons poog om alle ware maandeliks 'n geringe bedrag
gelowiges, ongeag Kerkverband, t.o.v. verdere uitbreiding te bewil-
te bedien en ook om die Blye lig. Vul dan asb. die vorm hiernaas
Boodskap aan almal wat dit nog in en pos dit aan Goeie Nuus,
nie gehoor of hulle eie gemaak het Posbus 1957, Potchefstroom,
nie, oor te dra. 2520. Ons sal aan elke persoon
wat vir ons 'n debietorder stuur,
Die Koerant se gratis versprei- ons boek oor die Eindtyd,
ding word moontlik gemaak deur "5 VOOR MIDDERNAG?", skenk
advertensies en blymoedige om vir u dankie te sê dat u in God
gewers wat gehoorsaam is aan se Koninkryk belê. U kan ons ook
die Stem van God. Ons glo dat die ondersteun deur soms 'n bedrag
Here elkeen sal beloon wat in ons bankrekening in te betaal.
daartoe meehelp dat hierdie Die besonderhede is soos volg:
Koerant maandeliks aan onge- Goeie Nuus, Nedbank, Potchef-
veer 200 000 lesers beskikbaar stroom, Tjekrekeningno. 1713 336
gestel kan word. Hy, die goeie 251, Takkode 171-338.
Gewer, se seëninge en barm-
hartighede is elke dag nuut en ons Ons weet dat Hy u sal se?n vir u
bede is dat u elkeen dit daagliks bereidwilligheid om die Evangelie
sal ondervind! verder te stuur sodat meer en
meer siele bereik kan word en
Die tyd, die arbeiders, en hulp- hulle lewens radikaal kan ver-
bronne is egter min en daar is nog ander!
soveel mense wat gehelp moet
word! Soos die Macedoniese "Ons bid dat Christus deur Sy
roepstem (Hand. 16:9), is daar Gees uit die rykdom van Sy heer-
verskeie versoeke vir die ver- likheid aan julle die krag sal gee
spreiding van die Goeie Nuus / om innerlik sterk te word, dat
Good News na talle omliggende Christus deur die geloof in julle
dorpe. In 'n wêreld van morele harte sal woon, en dat julle in die
skemerte is mense honger na liefde gewortel en gegrondves sal
ware geestelike voedsel en ons wees. Mag julle in staat wees om
wil graag nog baie dorpe bereik saam met al die gelowiges te
met die waarheid van God se begryp hoe wyd en ver en hoog en
ewige Woord. diep die liefde van Christus strek.
Mag julle Sy liefde ken, liefde wat
Praat die Here dalk NOU, op ons verstand te bowe gaan, en
hierdie oomblik, met u om deel te mag julle heeltemal vervul word
word van hierdie Bediening en om met die volheid van God"
op 'n praktiese manier God se (Efesiërs 3:16-19 NV).