Page 2 - Good News March 2005 paper
P. 2

Lees - 1 Samuel 31:1-13              getoon;  hy  was  slim,  sterk,  nog nie te laat om oor te begin
          “Toe het die Filistyne op Saul en  aantreklik en 'n goeie leier. Maar  nie. Met jou hand in dié van die
          sy  seuns  toegesak.”  Soms  toe laat los Hy God se hand en  Here, kan jy 'n man of vrou so
          bereik  mense  nie  hulle  volle  begin sy eie planne-tjies maak.  reg na God se hart word. By die
          potensiaal  nie.  'n  Belowende  Die  uiteinde:  'n  mislukte  lewe!  Here is altyd nog 'n tweede kans;
          sportman  sak  skielik  uit.  'n  As  Saul  maar  net  sy  lewe  kon  nog 'n geleentheid om 'n sukses
          Opkomende  sakeman  misluk.  eindig soos hy dit begin het: 'n  v a n   j o u   l e w e   t e   m a a k !
          'n Goeie onderwyseres na wie  man so reg na die Here se hart.  GEBED: Christus, dankie dat U
          almal  opkyk,  gooi  op  'n  dag  Maar toe het hy 'n vernederende  my  sal  lei  om  my  Godgegewe
          handdoek  in.  Dan  is  almal  dood gesterf...                             potensiaal te bereik.
          teleurgesteld  dat  so  baie  Sy lyk is vermink en oral in die  Uit  die  Beek  2005  -  Stephan
          potensiaal  verlore  geraak  het.  land  van  die  Filistyne  rondge-      Joubert (Lux Verbi-BM ).
          Baie mense in Israel het seker  stuur. Hoe tragies!                        Geborg deur: Lemon Blossom
          net  so  gevoel  toe  hulle  eerste  Bereik  jy  jou  volle  potensiaal?    Gastehuis, Kerkstr. 4, Potch.
          koning,  Saul,  tragies  gesterf  Benut  jy  al  die  gawes  wat  die            Tel: (018) 297 1137 of
          het.  Hy  het  so  baie  potensiaal  Here aan jou gegee het? Dit is          Sel: 082 8033 872 (Magda).

                                                                  vreeslik pyn ervaar het.
                                                                  Ek besluit toe om die Barnards se nommer te
                                                                  skakel hoewel ek nie eens geweet het wat om
                                                                  werklik vir hulle te sê nie. Mev. Barnard het die
                                                                  foon beantwoord en presies vertel wat daardie
                                                                  dag  gebeur  het.  Sy  het  gesien  hoe  haar  man
                                                                  geskiet word terwyl sy en 'n paar vriendinne in
                                                                  die huis besig was om oor 'n saak te bid waaroor
                      Dankie vir "Goeie Nuus"                     sy nie 'n besluit kon neem nie.
          Graag wil ek baie dankie sê vir "Goeie Nuus" wat  Ek vra haar toe om tog vir ons gesin te bid. Sy
          ek gereeld ontvang. Hierdie koerant beteken vir  gee my toe ook 'n nommer van 'n jongman wat
          my so baie en dit is wonderlik om te lees hoe  aan die Rand woonagtig is. Hy is deur Jesus
          goed God vir Sy kinders is. Ek het al 'n uitgawe  aangeraak  nadat  sy  moeder  en  'n  paar
          gepos na ons familie wat in Texas, VSA, woon en  vriendinne  vir  hom  gebid  het.  Dadelik  het  ek
          hulle het baie krag geput uit die lees daarvan.         hierdie  nommer  geskakel.  Die  jongman  was
          Verlede  Novembermaand  was  ek  baie  besig om sy motor te bestuur, maar het gesê
          bekommerd  oor  ons  een  seun.  Die  "Goeie  hy sal van die pad aftrek en ons aan die Here
          Nuus"  is  daardie  dag  saam  met  ander  pos  opdra. Van daardie dag af het Jesus ingegryp in
          afgelewer.  Ek  lees  toe  die  getuienis  van  dr.  ons  kind  se  lewe.  Die  krag  van  gebed  is
          Hennie Barnard wat in Boksburg in sy motor vir  wonderlik! Daarvan kan ek getuig oor my hele
          sy vrou gesit en wag het, en toe deur booswigte  lewe heen.
          geskiet is. Dit was vir my so wonderlik om te lees  Nogmaals dankie dat die "Goeie Nuus" so baie
          hoe God sy lewe gespaar het en dat hy baie gou  lewens aanraak!
          uit  die  hospitaal  ontslaan  is  sonder  dat  hy  Mev. Judy Jordaan (018) 294 3377
   1   2   3   4   5   6   7