Page 1 - Good News March 2008 paper
P. 1

edurende 2001 is ek na 'n werkspartytjie toe     antwoord:  Ecstacy.  Onder  aan-
                 genooi.  Later  daardie  aand,  na  'n  paar     moediging  drink  ek  toe  die  pil.
          Gdrankies, kom 'n kollega, my vriend Johan,             Binne 'n paar minute begin almal
          na my toe en gee my 'n klein pilletjie. Hy sê toe ek    die uitwerking van die pil beleef.
          moet dit drink, want al die mans het alreeds een        En  dit  was  die  begin  van  my
          gedrink. Ek vra hom toe watter soort pil dit is. Sy     dwelmgebruik…
                                                                  'n Paar dae later bring Johan weer
                                                                  'n  paar  pille  werk  toe  wat  ons
                                                                  gedrink  het.  Later  het  dit  'n
                                                                  gewoonte  geword.  Ons  het  so
                                                                  elke tweede dag pille gedrink. Ons
                                                                  aandag was nie altyd by ons werk
                                                                  nie,  want  ons  wou  net  heeltyd
                                                                  dwelms gebruik. So het dit gebeur
                                                                  dat  ons  amper  elke  dag  in
                                                                  Johannesburg  was  waar  ons             Chris Schalkwyk     Sel: 082 899 1925
                                                                  dwelmmiddels  gekoop  het.  Die
                                                                  dwelmverskaffers  het  ons  beste
                                                                  vriende geword!
                                                                  Johan  bel  my  eendag  en  sê  ek
                                                                  moet  hom  by  'n  kroeg  ontmoet.
                                                                  Daar gekom, sê hy ons moet saam
                                                                  toilet  toe  gaan  waar  hy  vir  ons
                                                                  elkeen 2 lyne kokaïne gemaak het.
                                                                  Van  daardie  dag  af  het  ons
                                                                  kokaïne begin snuif. Ons het elke
                                                                  dag kokaïne gesnuif tot ons ook
                                                                  daaraan  gewoond  geraak  het.
                                                                           Vervolg op p. 5Vervolg op p. 5
   1   2   3   4   5   6