Page 1 - Good News March 2010 paper
P. 1

ierdie  getuienis  lewer  ek  namens  my  My  een  skoonsuster  bly  in
                 skoonma  en  swaer,  want  ek  voel  dat  die    Springs en die res van my skoon-
          Hgetuienis van God se genade, en die krag               familie  in  Secunda.  Hierdie
          van gebed soveel mense moontlik moet bereik.            skoonsuster van Springs se man
                                                                  het  op  21  Januarie  2010  in  die
                                                                  hospitaal beland en my skoonma
                                                                  van Secunda wou graag gaan om
                                                                  haar  dogter  te  ondersteun.  My
                                                                  swaer het aangebied om haar op
                                                                  Vrydag, 22 Januarie, na werk na
                                                                  Springs  te  neem.  Omstreeks
                                                                  21:00 die aand ontvang my man 'n
                                                                  oproep en verneem dat sy broer
                                                                  (my  swaer)  en  sy  ma  in  'n
                                                                  kapingsdrama  was  en  dat  die
                                                                  kapers  met  my  skoonma  in  die
                                                                  motor  weggejaag  het!  Nodeloos
                                                                  om  te  sê  -  met  die  aanhoor  van
                                                                  sulke nuus - sterf 'n mens sewe
                                                                  verskillende  dode!  Dit  is  mos
                                                                  Suid-Afrika en ons weet almal wat
                                                                  gebeur in sulke situasies. Ek het
                                                                  kamer  toe  gehardloop  om  iets
                                                                  anders aan te trek voor ons ook na
                                                                  Springs  sou  vertrek.  Daar  is  ek
                                                                  onmiddellik gelei om te kniel en
                                                                  ernstig vir my skoonma in te tree.
                                                                            Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6