Page 1 - Good News March 2011 paper
P. 1

Hoe Lyk Jou        -Hart?
                                                                                           Bid




                 oe lyk jou bid -hart? Het jy 'n hart wat wil  bid   wanneer ons nie bid nie, voel ons
                 en geestelik op 'n plek is waar jy kan  bid? Dit   skuldig  en  die  skuldgevoelens
          Hgebeur te dikwels dat ons bid vanuit 'n hart           dryf ons dan tot selfgeforseerde
          vol  skuldgevoelens.  Ons  weet  ons  moet  bid  en     gebed.
                                                                  'n Hart wat wil bid en gereed is om
                                                                  te  bid,  word  deur  'n  verskeiden-
                                                                  heid dinge voorberei: Eerstens is
                                                                  dit belangrik om God te ken, Sy
                                                                  hart te verstaan en Hom te vra om
                                                                  Homself  aan  ons  te  openbaar.
                                                                  Hierdie  openbaring  kry  ons
                                                                  primêr  deur  die  Woord  te
                                                                  bestudeer en die Heilige Gees te
                                                                  vra  om  God  se  hart  en  karakter
                                                                  aan ons te openbaar. Dit is alleen
                                                                  die  Heilige  Gees  wat  God  die
                                                                  Vader  en  Jesus  aan  ons  kan
                                                                  openbaar.
                                                                  Tweedens  word  ons  harte  voor-
                                                                  berei  om  te  bid  wanneer  die
                                                                  Heilige Gees al dieper en dieper
                                                                  vir ons wys hoe God oor ons dink
                                                                  en wat Jesus aan die kruis vir ons
                                                                  gedoen het. Dit gebeur so maklik
                                                                  dat  ons  'n  paar  jaar  na  ons
                                                                  bekering begin vergeet wat Jesus
                                                                           Vervolg op p. 2ervolg op p. 2
                                                                           V
   1   2   3   4   5   6