Page 8 - Good News March 2013 paper
P. 8

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1  Gees ons gelei het. Binne drie maande

          verskillende Naweekseminare  aange-           het haar virale telling gedaal na 260 en hul
          bied is, is beskikbaar op DVD's of CD's  huwelik is binne ‘n paar maande herstel.
          en plakkate. Ons beeld die Woord uit op  Twee jaar later is haar virale telling nog
          'n  maklik  verstaanbare  manier  sodat  steeds  laag,  sy  is  swanger  met  hul
          enige  persoon  dit  kan  verstaan  en  tweede kind, en dit gaan goed met hulle
          toepas!                                       besigheid. Ons as mense sê so dikwels,
                                                        “Dit is onmoontlik”, of ons sê selfs, “Dit
          Vader  het  vir  ons  en  twee  mediese  is  ongelooflik.”  Maar  alle  dinge  is  vir
          dokters  openbaringe  gegee  van  die  Vader God moontlik, en Hy alleen kry al
          werklike  oorsake  van  siektes  en  dis  die eer!
          alleen Vader God wat die eer daarvoor
          kan kry. Ons het ? tydjie gelede afgekom  Kort voor lank het Vader vir ons gesê dat
          op  ?  dokter  van  Zimbabwe  wat  ook  die  beginsels  van  Sy  Woord  vir  alle
          dieselfde  beginsels  gebruik  as  mense geskryf is sodat alle mense lewe
          Oorvloedige  Lewe  Bedieninge.       Hy  het  en  oorvloed  hier  op  aarde  kan  begin
          mediese  bewyse  dat  hierdie  beginsels  ervaar!  Ons  het  die  afgelope  ses  jaar
          suksesvol  toegepas  kan  word.               hoofsaaklik  vanuit  Centurion,  Pretoria
          Ons  loof  en  prys  die  Vader  vir  Sy  gewerk. Ons word nou egter geroep na
          goedheid  en  dat  Hy  ons  almal  só  Namibië om onder andere ook betrokke
          liefgehad  het  dat  Hy  Sy  Seun  Jesus  te raak by 'n groot projek vir weduwees
          gestuur het sodat elkeen van ons lewe  en wese wat ons in Namibië gaan begin
          en  oorvloed  kan  ervaar  volgens  en dan na die res van Afrika gaan uitbrei.
          Johannes 10:10. Jesus het gekom sodat  Ons is egter bereid om op uitnodiging op
          ons gered kan word (lewe), maar Hy het  enige  plek  hierdie  beginsels  te  kom
          ook  gesterf  sodat  ons  genesing  vir  aanbied wat Vader vir ons gegee het. Ons
          liggaamlike siektes kan kry en dat ons 'n  word  uitgestuur  om  te  gaan  doen  wat
          verhouding  met  Vader  God  kan  hê  Jesus gedoen het hier op aarde:
          (oorvloed).  Jesus  is  die  Weg,  die  Matt. 9:35 - “En Jesus het by al die stede
          Waarheid en die Lewe.                         en  dorpe  rondgegaan  en  in  hulle
                                                        sinagoges  geleer  en  die  Evangelie  van
          In ons eie lewe het ons Vader se liefde  die Koninkryk verkondig en elke siekte
          begin  ervaar  op  alle  terreine.  Ons  het  en elke kwaal onder die volk genees.”
          egter  besef  dat  ons  Hom  terug  moet  Luk. 9:1 - “En Hy het Sy twaalf dissipels
          liefhê  met  ons  hele  hart,  siel,  krag  en  saamgeroep en aan hulle mag en gesag
          verstand  en  ons  naaste  soos  onsself.  gegee oor al die duiwels en om siektes te
          Ons  moes  leer  dat  ons  sonder  geloof  genees.”
          God nie kan behaag nie en dat as ons sê  Luk. 9:2 - “En Hy het hulle uitgestuur om
          dat  ons  Hom  liefhet,  dan  sal  ons  Sy  die Koninkryk van God te verkondig en
          riglyne in die Woord wíl volg.                die siekes gesond te maak.”

          Ons het begin ervaar dat as ons onsself  Hierdie is 'n baie groot geloofstap! Ons
          eerstens  beywer  vir  Gód  se  Koninkryk  glo dat Vader, soos in die verlede, nou
          en Sy geregtigheid (en nie meer net vir  ook in al ons behoeftes sal voorsien. Hy
          ons eie koninkryk nie), dan sal Hy vir ons  was,  is,  en  sal  getrou  bly!  Ons  vertrou
          alles gee wat ons nodig het en nog meer.      Hom ten volle om vir ons o.a. te voorsien
          Ons het eers begin met Gesondheid in  van  'n  betroubare  4x4  voertuig  om  in
          Oorvloed   en eers die beginsels in ons eie  staat te wees om te kan ry waarheen Hy
          lewens  begin  toepas,  met  baie  goeie  ons wil stuur. Indien jy enigsins betrokke
          gevolge. Daarna het verskeie mense met  wil raak by Oorvloedige Lewe Bedieninge
          verskillende  siektetoestande  soos  kan  jy  ons  gerus  kontak  per  e-pos:
          kanker,  HIV-vigs,  ens.  vir  hulp  kom  info@oorvloedigelewe.co.za           of  besoek
          aanklop. Vele mense se lewens is reeds  ons webtuiste:
          verander en Vader God het meer in hul   www.oorvloedigelewe.co.za
          lewens  kom  doen  as  om  net  die  Vir finansiële bydraes:
          siektetoestand te genees.                     Rekeningnaam: Oorvloedige Lewe
                                                        Absa Spaar: 9244846653
          ‘n Voorbeeld van een van die vele gevalle  Tak: Centurion
          is ‘n blanke vrou by wie HIV-vigs gediag-     Baie dankie!
          noseer is met ‘n virale telling van oor die  Mag  jy  Abba  Vader  se  liefde,  vrede  en
          4  miljoen.  Sy  en  haar  man  was  in  die  vreugde  in  oorvloed  ervaar!  Groete,
          proses van ‘n egskeiding. Hulle het hul  liefde  en  seënwense  van  Oorvloedige
          besigheid verloor en is bankrot verklaar.  Lewe Bedieninge.
          Sy  het  al  die  Bybelse  beginsels  uit
          desperaatheid toegepas soos die Heilige  - Louise Fourie,  082 852 4139 (Net SMS’e)
   3   4   5   6   7   8   9