Page 2 - Good News March 2014 paper
P. 2

“But  Jesus  looked  at  them  and   what you had struggled with for a     awesome could anything be? No
          said, With men this is impossible,   long  time.  I  know  -  that  has    wonder  the  Gospel  is  called  the
          but  all  things  are  possible  with   happened  to  me  over  and  over   “good news”!
          God” (Matthew 19:26).                again!
                                                                                     God  can  change  hearts,  heal  a
          It is exciting to know that with God   I am so glad that we serve a God of   sick body, rekindle a marriage, or
          all  things  are  possible  (Matthew   possibilities.  Even  the  word  restore finances. He can feed five
          19:26). In our human thinking we     impossible  makes  me  feel  thousand people with a little boy's
          hit brick walls, so to speak, when   hopeless and frustrated. I always     lunch,  walk  on  water,  see  into
          we  come  up  against  something     like  to  believe  there  is  hope,  no   men's  hearts,  and  anything  else
          that is impossible for us. We feel   matter how bad things may look.       He wants to do. Nothing is impos-
          frustrated and hopeless. But with                                          sible with God!  Do not ever look at
          God,  that  never  has  to  happen.   If  God  can  take  a  hard,  sinful,   a situation and think or say, “This
          When  we  put  our  trust  in  Him   hateful, bitter heart, and make it    is  impossible.”  It  may  be
          another world opens up to us, a      soft,  holy,  loving,  and  forgiving,   impossible  with  men,  but  with
          world  of  possibilities  that  we   then, as far as I am concerned, He    God all things are possible.
          would have never thought possi-      can  do  anything.  I  think  that
          ble in the natural.                  sometimes we do not realize what      If we keep praying and believing,    God to take your mess and turn it
                                               a  miracle  our  salvation  is.  We   God can keep working, but if we      into your greatest miracle. He can
          You  may  have  practically  worn    become  completely  new  crea-        give up, we close the door on the    work it out for your good and you
          yourself out trying to accomplish    tures and are given a brand-new       miracle God has in mind for us.      will have a testimony that encou-
          something.  However,  when  you      start  in  life  by  accepting  Jesus   You  may  say,  “You  just  don't   rages others. With God, all things
          finally gave up and turned it over   Christ  as  our  Saviour  (II  Corin-  realize what a mess I have in my    are possible! - The Everyday Life
          to God, you saw Him do with ease     thians  5:17).  How  much  more       life.” My advice to you is to ask    Bible, J Meyer, Faith Words, 2006.









               Hennie du Preez (018 294 5587)           kniel ek neer voor die bed en begin na die     ek my oë oop om die wonderwerk te sien. Ek het
          Ek kyk met deernis na Casper* wat pas van     Here roep. Allerlei gedagtes hardloop deur     pastoor Bennie van der Walt langs my pa se lyk in
          'n  hospitaalsuster  verneem  het  dat  sy    my kop terwyl ek bid. Ek dink daaraan dat      aksie gesien. Ek glo as ek in God se wil vra sonder
          moeder gesterf het.                           dit  verregaande  onkunde  sou  toon  as  'n   om te twyfel, ek Sy heerlikheid sal aanskou.
          Hoe  onverwags  kom  die  dood  tog!  Ek  is   Christen beweer die opwekking van dooie       En op daardie oomblik gebeur dit weer! Eers is daar
          gevra  om  in  die  hospitaal  vir  ou  Tannie   mense  behoort  'n  alledaagse,  natuurlike   die enkele roering onder die laken, en toe vloei daar
          Smuts* te gaan bid omdat sy ernstig siek      gebeurtenis  te  wees.  Daar  is  geen  Skrif-  lewe van God deur die lewelose liggaam…
          was en daar vir haar lewe gevrees is. Ek en   tuurlike grond vir so 'n bewering nie. Die     Drie dae later sit sy in die kerk en kom kragdadig tot
          haar seun is toe saam na die saal waar sy     feit is dat elke mens die een of ander tyd     bekering. Nog vier dae later, kom haal die dood haar
          lê,  maar  toe  ons  daar  instap,  besef  ek   moet  sterwe  en  daarna  voor  God  moet    sonder  dat  die  angel  van  die  sonde  haar  kon
          dadelik  ons  is  te  laat.  Ek  sien  dit  op  die   staan (Heb. 9:27).                     vernietig.
          gesig van die suster wat ons tegemoetloop     Retrospektief besef ek dat die gevoelens       Ek sien die Godswoord van die apostel Paulus in
          om ons die tyding mee te deel.                van twyfel en onsekerheid wat my daar by       1  Kor.  15:54  in  heerlikheid  afgeëts:  “Die  dood  is
          Casper  kyk  haar  in  ongeloof  aan.  “Maar,   die  bed  wou  oorweldig,  'n  natuurlike    verslind in die oorwinning.”
          sy…”  begin  hy  hulpeloos  praat.  Sy  skud   reaksie was. 'n Mens voel maar altyd dat die   (*Name is verander om identiteit te beskerm).
          net haar kop simpatiek en bied aan om ons     dood finaal is. Tog het Jesus Christus en Sy
          na die bed te vergesel. Die suster verwyder   dissipels by verskeie geleenthede dooies       [Uit:  God  is  op  die  Troon,  Jannie  Hough,  Creatix
          die bedekking van Tannie Smuts se gesig       opgewek. Ek dink egter wanneer Jesus in        Boeke, 2009].
          en ek verwonder my opnuut oor die kalmte      bv.  Matt  10:8  dit  as  'n  opdrag  aan  Sy
          wat die dood bring.                           dissipels  gee,  dit  beteken  dat  die  uit-
          Maar ek ervaar 'n ongekende stryd in my       voering daarvan onderworpe is aan God se
          innerlike wese. Ek weet ek kan nie oordeel    leiding. Daar kan in die Raad van die Here
          oor ander se lewens nie, maar ek het die ou   verskillende  redes  wees  waarom  Hy
          moeder geken en het geweet sy het nie 'n      sommiges uit die dood lewend wil maak.
         getuienis  van  wedergeboorte  gehad  nie.     Dié  redes  kan  Hy  deur  Sy  Gees  aan  Sy
         “Here,”  bid  ek  in  my  gemoed,  “as  ek  U   kinders bekend maak, sodat hulle onder Sy
         Woord  reg  verstaan,  is  hierdie  moeder     leiding en deur Sy krag so 'n wonderdaad
         verlore. Alleenlik as sy Jesus Christus as     kan verrig - altyd natuurlik tot Sy eer. Dit is
         haar persoonlike Saligmaker aanvaar en as      vir  my  werklikhede  en  nie  debatteerbaar
         wedergeborene  vir  Hom  geleef  het,  dan     nie. Watter ander perspektiewe ook al mag
         was sy gereed vir die ewigheid. Maar ek,       bestaan, wat van belang is, is dat God op
         wat haar lewensomstandighede ken, voel         die troon is en sulke wonderwerke tot Sy
         'n onrus omdat ek nooit enige getuienis of     verheerliking kan laat plaasvind.
         vrug of ander tekens van saligheid by haar     “Here,”  bid  ek  ernstig  daar  voor  die
         gesien het nie.”                               hospitaalbed, “U weet meer van hierdie ou
         Saam met die gevoel van kommer, ervaar         moeder as ek. Moet tog nie toelaat dat sy 'n
         ek egter 'n opwelling van geestelike krag en   troostelose  ewigheid  tegemoetgaan  nie.
         beslistheid  -  'n  wete  dat  hierdie  nie  die   Sover my kennis strek, het sy U nie as haar
         einde  van  haar  lewe  mag  wees  nie.  Ek    persoonlike Saligmaker geken nie, maar ek
         versuim ook nie verder nie, maar terwyl ek     pleit by U om haar nog 'n kans te gee.”
         die  inspraak  van  die  Here  se  Gees  voel,   Terwyl ek in geloof na die Here roep, maak
   1   2   3   4   5   6   7