Page 4 - Good News March 2014 paper
P. 4

Jack McAlister, stigter van World    gestaan  het  sonder  om  enige
                                                                                     Prayer  Network,  vertel  van  'n    vrug te sien.
                                                                                     sekere mej. Baker wat Engeland
                                                                                     bykans 100 jaar gelede (1920) as     Duisende  het  honderde  kilo-
                                                                                     sendeling verlaat en na Fuzhou in    meters gekom om die Woord van
                                                                                     China gegaan het om te bid vir die   God in Fuzhou te hoor. Die hele
                                                                                     redding van Chinese.                 provinsie Fujian is mettertyd met
                                                                                                                          die Evangelie bereik en iewers in
                                                                                     Vir tien jaar het sy daagliks gebid   hierdie  proses  was  daar  één
                                                                                     sonder om een bekeerling te sien     intersessor uit Engeland wat vir
                                                                                     en daarna teruggekeer na Enge-       tien jaar oënskynlik sonder enige
                                                                                     land.  In  1930  het  herlewing  in   vrug of deurbraak gebid het. Min
                                                                                     China  uitgebreek  en  hierdie  dinge is meer seker as dat God
                                                                                     herlewing  het  ook  'n  effek  in   gebed  sal  antwoord,  maar:  Hy
                                                                                     Fuzhou gehad. Die eerste bekeer-     antwoord  nie  gebede  wat  nie
                                                                                     ling was Leland Wang. Die tweede     gebid is nie!
                                                                                     was Watchman Nee wat een van
                                                                                     China  se  grootste  predikers  en   Één persoon het deur volharden-
                                                                                     geestelike skrywers geword het.      de gebed 'n klein mosterdsaadjie
                                                                                     Sy boeke word vandag nog in baie     geplant wat later 'n groot boom
                                                                                     lande  met  groot  vrug  gelees.   geword  het.  Wat  is  die  belang-
                                                                                     “The  Little  Flock”  gemeenskap     rikste beginsel? Hier was iemand
                                                                                     wat deur hom gevestig is, oefen      wat besluit het dit is nie genoeg
                                                                                     vandag  steeds  'n  geweldige  om niks te doen nie.
                                                                                     invloed in China uit.
                                                                                                                          Hier was één vrou wat gekies het
                                                                                     Die  derde  bekeerling  was  die     om téén die gety in te gaan, om
                                                                                     vader  van  Myra  Chang,  een  van   medewerker  van  God  te  word.
                                                                                     Jack  McAlister  se  kosbaarste      Tien jaar lank het sy sonder enige
                                                                                     voorbidders.  Die  vierde  bekeer-   sigbare sukses tot God geroep.
                                                                                     ling  was  “Faithful  Luke”.  Die    Haar  gebede  is  egter  deur  die
                                                                                     vyfde  en  sesde  bekeerlinge  was   lewende God gehoor.
                                                                                     Simon Meek en John Sung. John
                                                                                     Sung  was  'n  kragtige  evangelis   Ek sien in my geestesoog hoe sy
                                                                                     wat onverskrokke gewerk en tien-     by  die  hemelpoort  staan  en
                                                                                     duisende  Chinese  tot  bekering     daagliks honderde Chinese daar
                                                                                     sien kom het.                        sien  instroom:  die  “kinders”,
                                                                                                                          “kleinkinders”  en  “agterklein-
                                                                                     Hierdie  bekeerlinge  was  die  kinders” van haar gebedsarbeid
                                                                                     direkte vrug op één intersessor se   in China!
                                                                                     gebede,  één  intersessor  wat  Uit:  Teen  die  Gety,  Bennie
                                                                                     daagliks voor die troon van God      Mostert, CUM, 2001.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9