Page 6 - Good News March 2014 paper
P. 6

k  het  vir  jare  die  droom  sou my help? Wat van finansies?  Uiteindelik  het  die  tyd  van  ver-     melodie op die CD en in die CD-
                gekoester  om  eendag  'n  Hoe sou ek die musiek bekend-             vulling  aangebreek!  Soos  'n  boekie  opgeneem.  Ek  wil  graag
          Einstrumentale  CD  uit  te  stel?  Sou  die  mense  daarvan  warrelwind  het  dinge  op  'n  aan die Here al die eer gee vir Sy
          gee.  Ek  het  in  'n  wonderlike  en  hou? Is hierdie droom redelik, of  wonderbare  wyse  net  in  plek  liefde. Inderdaad, Sy gedagtes is
          liefdevolle  omgewing  groot-        bloot te idealisties?                 geval, en die Here het die regte  nie  ons  s'n  nie,  maar  is  soveel
          geword waar daar altyd pragtige,                                           mense en finansies oor my pad  hoër  en  soveel  beter!  Slegs  in
          strelende  musiek  op  die  agter-   Intussen het die jare aangeskuif.  gestuur.                                Hom  kan  ons  iets  betekenisvol
          grond  gespeel  het.  Dit  was  van  Ek het meer melodieë uit die Here                                          voortbring wat ewigheidswaarde
          kleins  af  'n  stokperdjie  om  se Hand ontvang, en die droom  Ek was so dankbaar om bewame  het - die vlees is van geen waarde
          musiekles  te  neem,  en  ek  is  so  (en gevoel van oorweldiging) het  instrumentaliste  (Human  Coet-         nie. Hy is getrou aan Sy Woord en
          dankbaar vir die kosbare mense  die gewyk nie! “...God se droom  zee en Stefan van der Walt, beide  sal Sy beloftes op die regte tyd
          wat die Here in my lewe geplaas  gaan nie dood nie...” Ek het met  ook betrokke by Potch Ensemblé  volbring!
          het om my musikale vaardighede  tye  gewonder  of  dit  ooit  sou  Simfonie  o.l.v.  Jeanette  Malan),  - Christo Venter
          te slyp (daar is te veel om op te  realiseer.  Maar  die  droom  het  verwerker  (Quinten  Pendle),  en
          noem, maar ek onthou spesifiek  telkens sterker in my hart opge-           vervaardigers  (Phillip  en         Vir meer inligting rakende die CD,
          mev. Van der Watt van Pretoria,  doem:  “...[dit]  verloor  nie  sy  Chrissie  Rossouw  van  Angel             besoek gerus die volgende web-
          en  mevroue  Eretha  de  Klerk,  lewenskrag  of  lood  nie,  maar  Music Studio Productions) te kon            blad:  www.christoventer.com
                                                                                                                         Onder die kieslys “Sample Music”
          Moodie,  Janke  Groenewald,  meld  hom  gewigtig  aan...”  Die  ontmoet. Dit was 9 maande van
         Martie  Wasserman,  Blanje  van  droom wou my nie los nie, maar  intense werk, maar so vervullend               is daar voorbeeldsnitte sowel as
                                                                                                                         'n  musiekvideo.  Om  'n  CD  te
         der Walt, en Jeanette Malan van  het  my  uitgedaag  om  God  te  om te kon sien hoe iets kosbaars              bekom,  skakel  telefoonnommers
         Potchefstroom).                       vertrou  om  op  Sy  tyd  'n  deur-   vorm  aanneem.  Ek  het  ook  'n    op advertensie hieronder.
                                               braak  te  bewerkstellig.  Ek  het  spesiale  gedig  geskryf  vir  elke
         Mettertyd  het  ek  ook  by  ons  dus die saak in Sy Hand gelaat.
         gemeente  se  musiekbediening
         betrokke geraak en my klassieke  In die proses moes ek baie lesse
         agtergrond  verryk  met  die  leer. Ek moes my motiewe onder-
         Gospel-genre.  In  my  studente-      soek en bepaal of dit tot God se
         jare  het  daar  melodieë  na  my  eer sou strek, of my eie. Daar is 'n
         begin  kom  -  ek  sou  agter  die  fyn lyn tussen jouself beskikbaar
         klavier sit en net begin speel, en  te stel sodat God jou kan verhoog
         'n  musikale  gedagte  sou  hom  en  dan  daardie  platform  te
         kom  “aanmeld”.  Met  herhaalde  gebruik om meer mense te bereik
         speel  van  die  segment  het  dit  tot Sy eer, of om verknog te raak
         gegroei tot 'n volwaardige wysie.  aan roem en posisie as 'n doel op
         Meer en meer het gekom, en ek  sigself. Ek moes ook leer om te
         het  later  tientalle  komposisies  wag op die welaangename tyd, al
         gehad.                                het  dit  letterlik  15  jaar  geduur.
                                               Daar moes eers binne-skaafwerk
         'n  Droom  het  in  my  hart  begin  plaasvind, en die seisoen moes
         posvat:  sê  nou  ek  kon  hierdie  eers  aanbreek  wanneer  die
         stukke  opneem!  Sê  nou  ek  kon  eksterne omstandighede ryp sou
         mense  se  lewens  aanraak  met  wees vir die bewaarwording van
         iets  moois,  hulle  seën  met  die  hierdie  droom.  Verder  moes  ek
         oorvloedige  seëninge  wat  ek  aldeur my talent en vaardigheid
         ontvang  het!  Ek  het  daaroor  koester  en  ontwikkel,  sodat  ek
         gebid,  bevestiging  ontvang,  en  nie onverhoeds betrap sou word
         begin uitkyk vir geleenthede. Ek  wanneer  die  geleentheid  hom
         het  met  verskeie  professionele  voordoen  nie.  Ek  moes  opnuut
         mense  gesels,  maar  dinge  wou  besef dat ek ander nodig het wat
         nie  uitwerk  nie.  Ek  het  musiek-  my  sou  bystaan  en  dat  ek  nie
         sagteware  en  'n  klawerbord  alles  alleen  kon  doen  nie.  Ek
         aangekoop, maar nou en dan het  moes  ook  eerstehands  leer  dat
         tegniese  probleme  my  gekort-       God  getrou  is.  Hy  het  my
         wiek.  Ek  het  nagedink  oor  deurentyd bemoedig met gedeel-
         aspekte  soos  optredes  en  tes  uit  die  Woord  en  ek  moes
         bemarking  van  'n  toekomstige  Hom  op  Sy  woord  neem  en  Sy
         CD, en dit het my oorweldig! Wie  beloftes glo.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9