Page 7 - Good News March 2014 paper
P. 7

ns  lees  in  die  tweede  gebeur. Die mens kan nie wag  die tekens van die tye wat dui  haas dit met jou hele hart! Laat
                  brief van Petrus hierdie  nie. Daarom leef ons ook in 'n  op  Sy  wederkoms  (Matt.  24  -  ons  ook  uitroep:  “…ja  kom,
          Owoorde:  “Maar  laat  “kits-eeu”  waar  alles  oom-                       25).  Daarby  kom  ook  God  se    Here  Jesus!”  (Openbaring
          hierdie  een  ding  julle  nie  bliklik moet plaasvind. Ons leef  begeerte  dat  alle  mense  moet  22:20).
          ontgaan nie, geliefdes, dat een  van kitskos, kitskoffie, verwag  deel in Sy saligheid. Hy “wil nie
          dag by die Here soos duisend  kitsvermaak, trouens, ons leef  hê dat sommige moet vergaan  Jesus  staan  steeds  met  wyd
          jaar is en duisend jaar soos een  'n kitslewe. Dit veroorsaak dat  nie, maar dat almal tot bekering  uitgestrekte arms en roep elke
          dag. Die Here vertraag nie die  ons  uit  pas  raak  met  God  se  moet kom” (2 Pet. 3:9). Let wel,  mens  toe:  “Kom  na  My  toe,
          belofte  soos  sommige  dit  lankmoedigheid.                               dit  is  Sy  begeerte  vir  alle  almal wat vermoeid en belas is,
          vertraging  ag  nie,  maar  Hy  is                                         mense,  nie  Sy  bepaling  nie,  en Ek sal julle rus gee” (Matt.
          lankmoedig oor ons en wil nie  Wanneer Jesus sê: “En kyk, Ek  want  daar  is  baie  wat  nie  11:28).                    Het  jy  al  rus  in  Jesus
          hê dat sommige moet vergaan  kom gou” (Openbaring 22:12),  gehoor gee aan Sy oproep nie,  gevind?  Is  jy  gereed  vir  die
          nie, maar dat almal tot bekering  verskil óns “gou” van Sý “gou”.  en dan verlore gaan.                         w e d e r k o m s   v a n   J e s u s
          moet kom. Maar die dag van die  Jesus het óók gesê: “Laat julle                                                 Christus? Indien jy vannag tot
          Here sal kom soos 'n dief in die  hart nie ontsteld word nie; glo  Omdat  God  begeer  dat  alle  sterwe  sou  kom,  waar  sal  jy
          nag,  waarin  die  hemele  met  in God, glo ook in My.                     mense gered moet word, is Hy  wees?  Daar  ís  sekerheid  te
          gedruis  sal  verbygaan  en  die  In die huis van My Vader is daar  lankmoedig met ons. Dit is asof  vind  op  jou  knieë  voor  Hom.
          elemente sal brand en vergaan,  baie wonings; as dit nie so was  Hy  die  einde  van  die  wêreld  Joh. 1:12 sê: “Maar almal wat
          en die aarde en die werke wat  nie, sou Ek dit vir julle gesê het.  uitstel, asof Hy die tyd rek om  Hom aangeneem het, aan hulle
          daarop is, sal verbrand” (2  Pet.  Ek  gaan  om  vir  julle  plek  te  vir almal 'n regverdige kans te  het Hy mag gegee om kinders
          3:8-10).                             berei. En as Ek gegaan en vir  gee om by Jesus uit te kom. Hy  van God te word, aan hulle wat
                                               julle  plek  berei  het,  kom  Ek  is só lief vir die wêreld en wil hê  in Sy Naam glo; wat nie uit die
          God is lankmoedig teenoor die  weer  en  sal  julle  na  My  toe  dat elke mens sy saak met Hom  bloed  of  uit  die  wil  van  die
          mens,  wat  op  sy  beurt  van  neem, sodat julle ook kan wees  moet  regmaak  deur  Jesus  vlees of uit die wil van 'n man
          nature ongeduldig is. Die mens  waar Ek is” (Joh. 14:1-3).                 Christus wat vir ons gesterf het  nie, maar uit God gebore is.”
          wil  hê  dat  alles  vinnig  moet  Jesus  het  verder  gepraat  van  (Joh. 3:16).
                                                                                                                          In die laaste hoofstuk van die
                                                                                     Dit wat die mens as vertraging  Bybel  staan  geskryf:        “En  die
                                                                                     sien,  is  in  werklikheid  God  se  Gees en die bruid sê: Kom! En
                                                                                     lankmoedigheid. Moet jou egter  laat hom wat hoor, sê: Kom! En
                                                                                     nie by die spotters aansluit of  laat hom wat dors het, kom; en
                                                                                     deur hulle beïnvloed  word nie:  laat hom wat wil, die water van
                                                                                     “Dit  moet  julle  veral  weet,  dat  die  lewe  neem,  verniet”
                                                                                     daar aan die einde van die dae  (Openbaring 22:17).
                                                                                     spotters  sal  kom  wat  volgens  Liewe leser, KOM NOU na HOM
                                                                                     hulle eie begeerlikhede wandel  toe en neem Sy vrye gawe van
                                                                                     en sê: Waar is die belofte van Sy  redding aan!
                                                                                     wederkoms?  Want  vandat  die
                                                                                     vaders  ontslaap  het,  bly  alles  © Dr. JJ Venter
                                                                                     soos dit was van die begin van
                                                                                     die skepping af”  (2 Pet. 3:3-4).     Indien u meer wil weet oor die
                                                                                                                           Wederkoms  van  Jesus,
                                                                                                                           asook  Bybelse  profesieë
                                                                                     Die gesindheid van ware gelo-
                                                                                     wiges is egter anders: “… julle       rakende  die  Eindtyd,  koop
                                                                                     wat die koms van die dag van          gerus ‘n kopie van die boek “5
                                                                                     God verwag en verhaas” (2 Pet.        voor  Middernag?”  Sien
                                                                                     3:12).  Sien  jy  ook  uit  na  Sy    advertensie  hiernaas  vir
                                                                                                                           kontakbesonderhede.
                                                                                     wederkoms?  Verwag  dit,  ver-
   2   3   4   5   6   7   8   9