Page 8 - Good News March 2014 paper
P. 8

esus  Christus,  die  Seun  van  God,  om 'n spesiale opdrag uit te voer. Om twee
               gebore uit 'n maagd, heilig en sonder  namiddag het vyftien studente hul by die
          Jsonde, het aarde toe gekom om aan  Biblioteek aangemeld. Hy het hulle in drie
          ons te kom toon hoe om oorwinning oor  groepe van vyf elk ingedeel en aan hulle
          onsself - oor die “ek” - te verkry. Jesus het  koeverte oorhandig wat die nodige instruk-
          'n nuwe lewensrigting aangetoon: “En toe  sies bevat het.
          die tien dit hoor, was hulle verontwaardig  Die eerste groep moes onmiddellik oor die
          oor die twee broers. Maar Jesus het hulle  kampus beweeg na Stewart-saal. Hulle het
          na Hom geroep en gesê: Julle weet dat die  net vyftien minute gehad om daar te kom,
          owerstes van die nasies oor hulle heers en  anders sou hulle gepenaliseer word. Hulle
          die groot manne oor hulle gesag uitoefen;  was die “Baie Haastige Groep”.
          maar só moet dit onder julle nie wees nie;  Twee minute later het die professor aan die
          maar elkeen wat onder julle groot wil word,  tweede groep hulle koeverte gegee. Hulle
          moet  julle  dienaar  wees.  En  elkeen  wat  opdrag was dieselfde, maar aan hulle is 45
          onder julle die eerste wil word, moet julle  minute gegee om daar te kom. Hulle was
          dienskneg wees; net soos die Seun van die  die “Minder Haastige Groep”.
          mens nie gekom het om gedien te word nie,  Daarna het hy koeverte aan die derde groep
          maar om te dien en Sy lewe te gee as 'n  besorg.  Ook  hulle  opdrag  was  dieselfde.
          losprys vir baie” (Matt. 20:24-28).           Hulle is egter drie ure gegun om by die Saal
          “Ek 'n dienskneg? Jy maak seker 'n grap!”  te kom. Hulle was die “Stadige Groep”.
          Ons  stel  nie  belang  as  iets  nie  tot  ons  Sonder hierdie studente se medewete het
          verheffing  kan  lei  nie.  Jesus  wys  ons  die  professor  met  drie  dramastudente
          daarop dat selfsug slegs verban kan word  afgespreek om hulle op pad te ontmoet en
          deur  die  teenoorgestelde  gesindheid  te  hulself voor te doen as mense in nood. Een
          openbaar. Instede daarvan om voor in die  van  die  dramastudente  het  daar  rond-
          tou te staan, sê Hy ons moet agter inval.  gedwaal, sy kop in sy hande vasgehou en
          Moenie  verwag  dat  ander  mense  jou  gekreun en gesteun van die “pyn”. 'n Entjie
          bedien  nie,  bedien  hulle!  Die  begrip  is  verder  het  'n  ander  een  op  die  kapel-
          maklik,  die  uitvoering  daarvan  baie  trappies gelê, met sy kop na onder asof hy
          moeilik!                                      bewusteloos was. Die derde student was
          Iemand  het  aan  Leonard  Bernstein,  die  by die eindpunt en het op die trappe van die
          wêreldberoemde  dirigent,  tydens  'n  Stewart-saal 'n “epileptiese aanval” gehad.
          televisie-onderhoud  die  volgende  vraag  Dit  is  interessant  om  te  weet  dat  uit  die
          gestel: “Wat is die moeilikste instrument  eerste groep nie een van die studente stil
          om  te  bespeel?”  Hy  het  met  humor  gaan staan het om te vra of hulle kon help
          geantwoord: “Tweede viool!” Hy het gesê  nie! Uit die tweede groep het twee uit vyf
          dat  hy  baie  kunstenaars  kon  kry  wat  die  hulp aangebied en uit die derde groep al
          eerste viool wou speel, maar hulle wou nie  vyf!
          graag  met  soveel  entoesiasme  tweede  Ds. Charlie het beduie dat die “Barmhartige
          viool  speel  nie.  Dit  het  ook  gegeld  ten  Samaritaan” hulp aangebied het omdat hy
          opsigte  van  die  Franse  horing  en  die  dalk ook tot die “Stadige Groep” behoort
          tweede  fluit.  Hy  het  afgesluit:  “Dit  is  'n  het.  Hy  was  rustig  op  pad  terwyl  die
          probleem,  want  as  daar  nie  'n  tweede  professionele  godsdienstiges  van  Jesus
          instrument is nie, is daar geen sprake van  se  tyd  aan  die  “Baie  Haastige  Groep”
          harmonie nie!”                                behoort het en dus nie “tyd” gehad het vir
          Jesus is die uitstaande voorbeeld wanneer  onderbrekings  nie!  Hulle  dagboeke  was
          dit kom by 'n onbaatsugtige lewenswyse.  seker vol afsprake wat nie die nood van die
          Paulus  skryf  in  Filippense:  “Moenie  iets  onmiddellike ingesluit het nie!
          doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in  Dit is maar net 'n ander manier waarop ons
          nederigheid moet die een die ander hoër ag  ons selfsug toon. Niks en niemand moet
          as homself. Julle moet nie elkeen na sy eie  ons  program  onderbreek  nie.  Ons  moet
          belange omsien nie, maar elkeen ook na  egter verander. Al moet ons 'n stadiger pas
          die  ander  s'n.  Want  hierdie  gesindheid  begin volg en meer onderbrekings verduur.
          moet  in  julle  wees  wat  ook  in  Christus  'n Onselfsugtige lewenswyse is baie opval-
          Jesus  was...”  (Fil.  2:3-5).  Watter  kontras  lend  in  die  samelewing,  omdat  so  min
          vorm dit met vandag se lewensfilosofie van  mense werklik onselfsugtig is!
          “Ek  …  my  …  myne!  Jesus  het  dood-       Kan  ek  u  aandag  vestig  op  ons  definisie
          eenvoudig net gesê dat ons moet dien, aan  van die liefde: Liefde is 'n aksie gerig tot 'n
          ander moet dink, aan ander moet gee en  ander  persoon  en  gemotiveer  deur  ons
          hulle moet liefhê.                            verbintenis  met  Jesus  Christus.  Liefde
                                                        word  vryelik  gegee  sonder  enige  wins-
          Ds. Charlie Webster vertel van sy dae by  motief in gedagte.
          die Princeton Kweekskool:                     [Uit: Geen Groter Liefde, Robert Strand, VG
          'n Professor in Etiek het vrywilligers gevra  Uitgewers, 1996].
   3   4   5   6   7   8   9