Page 1 - Good News March 2015 paper
P. 1

ede-Christene,  al  kom     vergewe  en  hulle  land  genees"       mense se geestelike oë en ore sal   baie groot wees!
                  hierdie boodskap ook 20      (2 Kronieke 7:14).                    oopmaak.  Ons  bid  dat  U  die
          Mkeer  by  jou  aan,  kan  jy                                              mense in Suid-Afrika genadig sal            — ooo OOO ooo —
          elke  keer  saambid.  Ons  land      GEBEDSAKSIE:                          wees en sal seën.
          begin  brand,  en  niemand  het      Wanneer  jy  hierdie  boodskap  Ons DANK U vir reën wat reeds              Ons het ook die volgende oproep
          meer raad nie!                       ontvang,  bid  sommer  net  daar      geval het en bid dat U GENOEG        tot gebed van dr. Isak Burger van
          So  baie  mense  is  arm  en  ly     waar jy jou bevind. Nadat jy gebid    REËN  sal  stuur  na  plekke  wat    die AGS ontvang:
          honger, en daar is te min genade     het, stuur jy dit asb. aan soos die   smag daarna.                         SUID-AFRIKA  HET  'N  MAGTIGE
          en  te  veel  anderpad  kyk.  "…as   Gees van God jou lei.                 Ons  bid  ook  dat  U  alle  Suid-   BEWEGING VAN GOD SE HAND
          My  volk,  oor  wie  My  Naam                                              Afrikaners sal beskerm teen al die   NODIG!
          uitgeroep  is,  hulle  veroot-       GEBED:                                geweld en boosheid, en dat daar      Dit  is  tyd  vir  die  Kerk  in  Suid-
          moedig  en  bid  en  My  aangesig    Hemelse Vader, ons bid vir berou      'n positiewe verandering in Suid-    Afrika om weer bymekaar te kom,
          soek  en  hulle  bekeer  van  hul    en bekering.                          Afrika sal plaasvind.                in te tree en te bid vir ons land.
          verkeerde weë, dan sal ?k uit die    Vader,  ons  bid  vir  vergifnis  van   Ons  bid  vir  'n  Godvresende  Daar  is  magte  aan  die  werk  in
          hemel  hoor  en  hulle  sonde  ons  sondes.  Ons  bid  dat  U  ons         regering en leiers wat op God sal    hierdie  land  waarvan  ons  nie
                                                                                     vertrou  en  nie  op  buitelandse    altyd  bewus  is  nie.  Maar  die
                                                                                     invloede nie.                        wapens  van  ons  stryd  is  nie
                                                                                     Ons  bid  dit  in  die  Naam  van    vleeslik  (polities  of  militêr)  nie,
                                                                                     JESUS CHRISTUS. Amen.                maar  kragtig  deur  God  om  die
                                                                                                                          vestings neer te werp.
                                                                                     VERSOEK:                             As deel van 'n algemene oproep
                                                                                     Dit maak nie saak wie met hierdie    tot gebed, versoek ons gemeen-
                                                                                     oproep  begin  het  nie,  maar  dit   tes  om  Saterdag  21  Maart
                                                                                     maak  saak  wat  jy  hiermee  gaan   (Menseregtedag) opsy te sit om
                                                                                     doen!                                te  verenig  in  voorbidding  en
                                                                                     Mag die Here se genade, liefde en
                                                                                     voorsiening oor elkeen van julle               Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6