Page 2 - Good News March 2015 paper
P. 2

Jeremia  sê  aan  die  inwoners  van   al die wysheid en insig wat die Gees   Lees  Titus  3:8-9.  Onthou,  as  jy  'n
          Jerusalem  dat  die  Woord  van  die   gee, julle Sy wil duidelik sal laat ken   ware dissipel van Jesus wil wees,
          Here vir 23 jaar lank na hom gekom   sodat julle tot eer van die Here sal   sal jy jou eie lewe moet verloën en
          het en dat hy vroeg en laat met hulle   lewe  deur  net  te  doen  wat  Hy   jy  laat  dan  jou  eie  huisgenote
          gepraat  het,  dat  die  Here  ook  Sy   verlang” (Kol. 1:9-10).           (geestelik)  agter  -  jou  vrou,  kind,
          dienaars,  die  profete,  na  hulle   Waarom  vra  Paulus  dit?  Want  hy   skoonma, jou pa! “Nie met mag en
          gestuur  het,  maar  hulle  het  nie   het  geweet  dat  die  aanslae  van   met krag sal jy slaag nie, maar deur
          geluister nie (Jeremia 25:4). “Julle   Satan feller sal toeneem sodra hulle   My Gees!” (Sag. 4).               voorvaders gemaak het, maak julle
          het nie eers probeer luister nie.” In   bewus word van hierdie geheime-    Daar is nog tyd, maar dit raak min.   ook” (Hand 7:51).
          Jeremia  13  sê  die  Here  dat  Hy  in   nis en dit leer ken as die waarheid;   Daarom, “Vandag, as julle Sy stem   Jesus  Self  het  gesê  dat  Sy  vol-
          stilte  sal  huil  oor  Sy  volk  se   trouens, dan besef 'n mens dat God   hoor,  moet  julle  nie  hardkoppig   gelinge dit moeilik sal hê! Bid elke
          hoogmoed!                            jou uit die mag van die duisternis    wees nie” (Heb. 4:7b).               dag vir vernuwing, vir bekering en
          Deur Sy Seun, Jesus Christus, gee    weggeruk  het  en  jou  onder  die    Ons moenie ons vertroue op leuens    moenie die Heilige Gees weerstaan
          God aan ons die Ewige Lewe. Jesus    heerskappy gestel het van Sy Seun     stel wat ons niks gaan baat nie. Die   nie.  Hulle  wat  God  deur  die  Gees
          staan by die deur van jou hart en    wat  Hy  liefhet.  Dís  Goddelike     Judeërs was aan die slaap gesus en   dien, kan saam met Paulus getuig:
          klop - glo soos 'n kind en maak die   ingryping  en  God  se  genadige     het onder 'n wanindruk verkeer dat   “Ons weet God ken die bedoeling
          deur oop!                            verlossingsplan! (Lees Kol.1:3).      hulle veilig is in die Here se tempel,   van ons harte en ons bid dat almal
          Moet  asseblief  nie  toelaat  dat  jou   Wanneer die Drie-enige God by jou   maar hulle het voortgegaan met hul   na aan ons dit ook sal verstaan!”
          verstand en redenasies in die pad    kom  woning  maak,  weet  jy  dat     gruweldade.  “Dit  is  die  Here  se   Jes 40:9 “….jy wat die goeie tyding
          staan nie. In Sy wysheid was dit die   Goddelike  ingryping  jou  daarvan   tempel, dit is die Here se tempel, dit   moet  bring,  moenie  bang  wees
          wil van God dat die wêreld nie deur   weerhou  om  te  volhard  in  sonde.   is die Here se tempel!” (Jer. 7).   nie!” Wees eerder aan God gehoor-
          geleerdheid tot kennis van God sou   Dan bedink jy die dinge wat vir God   God  sê  egter  dat  Hy  hulle  sal   saam as aan mense!
          kom  nie.  Daarom  het  God  in  Sy   aanneemlik is en “in die middel van   verwerp  (vers  15),  want  hulle  is   Onthou:  God  se  Woord  keer  nie
          goedheid  besluit  om  deur  die     die nag staan jy [ek] op om God te    hardkoppig!  “Julle  is  heidene  in   onverrigtersake na Hom toe terug
         prediking wat vir die wêreld onsin    loof!”(Ps. 119:62). En dan kan jy tot   julle  harte.  Julle  is  doof  vir  die   nie!!
         is, dié te red wat glo (1 Kor. 1:21).  God  nader  in  volkome  geloof-     woord  van  God.  Julle  weerstaan   Estette Bredenkamp
         Ons hoef dus nie geleerd te wees      sekerheid!                            altyd  die  Heilige  Gees.  Soos  julle   082 8654 381
         om die Woord te verstaan nie - selfs   God sê in Esegiël 36:27: “Ek sal my
         die eenvoudiges verstaan dit, want    Gees in julle gee en Ek sal maak dat
         dit  is  hoe  God  dit  in  Sy  almag   julle volgens My voorskrifte leef en
         bedoel het!                           My  bepalings  gehoorsaam  en
         Wanneer jy Jesus innooi en toelaat    nakom.” Dan verwyder Hy die hart
         om in jou lewe in te gryp, weet jy jy   van klip en vervang dit met 'n hart
         het “wakker” geword! Dan staan jy     van vlees! “Dan hoef niemand meer
         aan  die  begin  van  'n  nuwe  lewe   sy  medeburger  te  leer  en  vir  sy
         waarin die Heilige Gees jou leer en   broer te sê 'Jy moet die Here ken'
         die Lewende Woord vir jou oop en      nie” (Heb. 7:1).
         toeganklik maak!!                     Paulus  vermaan  die  Hebreërs  dat
         Bedink  1  Joh.  2:27:  “…die  Gees   hulle moet oppas dat nie een van
         waarmee Hy julle gesalf het, bly in   hulle agterbly omdat hulle nie geglo
         julle,  en  julle  het  niemand  anders   het wat hulle gehoor het nie. Hulle
         nodig om julle te leer nie. Sy Gees   het  die  blye  boodskap  ontvang,
         leer julle alles en wat Hy julle leer, is   maar nie geglo nie en daarom baat
         die waarheid en geen leuen nie. Ja,   hulle  nie  daarby  nie!  (Lees
         soos Hy julle geleer het, moet julle   Hebreërs 4:1-3) .
         in die Seun bly.”                     Die seun wat volgens die loop van
         Geen mens is daartoe in staat om      die natuur gebore is, het “die seun
         self  uit  eie  krag  die  gebooie  te   vervolg  wat  deur  die  Gees  in  die
         onderhou nie. In Kol. 2 sê Paulus     wêreld  gekom  het”  (Verwys  Gal.
         dat “hulle” (die Kolossense) dood     4:29).
         is  vir  die  wettiese  godsdienstige   Dit is vandag nog so! Onthou die
         reëls van hierdie wêreld, want hulle   natuurlike mens en die mens wat uit
         het saam met Christus gesterwe en     die Gees lewe, sal nie tot 'n vergelyk
         dat  hierdie  reëls  'n  skyn  van    kan kom nie. Hulle wat God deur die
         wysheid  het  “maar  dit  het  geen   Gees dien, het 'n verborge lewe in
         waarde  vir  die  beteueling  van  die   God waarvan die wêreld niks weet
         sondige drifte nie” (Kol. 2:23). Die   nie en ook nie wil weet nie. (Lees
         Kolossense  het  “van  God  se        Kol. 3:2 - 3).
         genade gehoor en dit leer ken soos    Ons  moet  ook  ag  slaan  op  die
         dit  werklik  is”  (Kol.  1:6b).  Hulle   woorde  van  Jesaja  waar  hy  sê,
         geestesoë was dus óóp! Hulle het      “Hierdie  volk  eer  God  met  hulle
         die prediking gehoor en dit geglo!    mond  maar  hulle  hart  is  ver  van
         (Heb. 4:1,2).                         Hom af. Dit help niks dat hulle My
         Glo  almal  van  ons  vandag  die     probeer dien deur leerstellings van
         prediking  wat  ons  hoor  en  lees?   mense as gebooie van God voor te
         Onthou,  ons  moet  verander  en      hou nie” (Matt. 15:8-9).
         soos kindertjies word om in God se    Jesus Self het gesê: “Moenie dink
         Koninkryk  in  te  gaan…  Ons  moet   dat Ek gekom het om vrede op die
         versigtig wees dat daar nie van ons   aarde te bring nie. Ek het nie gekom
         weggeneem word dít wat ons dink       om  vrede  te  bring  nie  maar  die
         ons het nie!                          swaard” (Matt. 10:34).
         Paulus  sê  ook  dat  die  liefde  wat   Ons redeneer by mekaar verby en
         deur die Gees in hulle (die Kolos-    beskerm  heel  dikwels  ons  eie,
         sense) gewek is, sigbaar is en juis   menslike pogings! Dit help niks om
         daarom vra hy vir God “dat Hy deur    oor  hierdie  dinge te  redeneer  nie.
   1   2   3   4   5   6   7