Page 6 - Good News March 2015 paper
P. 6

'n Tydjie gelede het ek 'n gesprek   aangesig begin soek het, het hulle            HOE OM TE VAS                weet dat U sien wanneer ek vas.
          oor die waarde van vas en gebed      beleef  hoe  hul  harte  saam  met    In Matteus 6:16-18  sê Jesus: “As    Lei  my  asseblief  deur  U  Heilige
          op my radioprogram gehad. Daar       God  s'n  oor  'n  bepaalde  saak     julle  vas,  moet  julle  nie  soos   Gees om my oë in moeilike tye op
          was  interessante  reaksies.  Een    begin klop het. Dít het die verskil   skynheiliges  met  lang  gesigte     U te hou. Ek vra dit in die Naam
          luisteraar het gesê dit is outyds en   gemaak.                             rondloop nie. Hulle mismaak hulle    van Jesus Christus. Amen.
          nie meer van toepassing nie. Die                                           gesigte sodat die mense kan sien     [Benescke Janse van Rensburg,
          oorgrote meerderheid van luiste-                WAT IS VAS?                dat  hulle  vas  …  Nee,  as  jy  vas,   VERS-'N-DAG  25 Feb. 2015]
          raars  het  egter  getuig  dat  hulle   Wanneer  ons  vas,  weerhou  ons   versorg jou hare en was jou gesig
          God se Teenwoordigheid in hulle      onsself van kos (en soms water        sodat niemand kan sien dat jy vas            — ooo OOO ooo —
          lewens opnuut tydens 'n vastyd-      ook) met die doel om op God te        nie, behalwe jou Vader wat jy nie
          perk beleef het.                     fokus en Sy aangesig te soek. Vas     kan sien nie. Jou Vader wat sien         VOORBEELDE VAN NUWE
                                               is  dus  nie  'n  towerformule  of  'n   wat verborge is, sal jou beloon.”   TESTAMENTIESE FIGURE WAT
          Van  die  getuienisse  ná  of  selfs   manier om vinnig gewig te verloor                                                   GEVAS HET
          tydens  die  vastydperk  waaroor     nie.  Nog  minder  is  dit  'n  manier   Benodig  jy  'n  deurbraak  in  jou
          luisteraars  getuig  het,  het  inge-  om God se arm te draai of Hom te    gesin, jou werkplek, jou finansiële   ¦   Jesus,  toe  Hy  40  dae  in  die
          sluit finansiële deurbrake, verlig-  probeer manipuleer om vir ons te      situasie of selfs in jou huwelik? In   woestyn  was  (Matt.  4:1-9;  Luk.
          ting  van  emosionele  pyn,  huwe-   gee wat ons verlang. Ons vas om       Markus 9:29   vra die dissipels vir   4:1-2).
          like  wat  herstel  is,  gemeen-     met  ons  hele  wese  tot  God  te    Jesus waarom hulle gesukkel het
          skappe wat omgekeer is, kinders      nader - die deurbraak is 'n bonus.    om 'n sekere bose gees uit te dryf.   ¦  Jesus leer oor vas en gebed in
          wat  eindelik  uit  die  kloue  van                                        Slegs Jesus  kon  dit  doen.  Hy     Matt. 6:16-18; Matt. 9:14-17; Matt.

          dwelmverslawing  vrygekom  het                IS DIT BYBELS?               antwoord hulle dat bose geeste se    17:14-21; Luk. 5:33-39.
          en daar was selfs een luisteraar     Regdeur  die  Bybel  lees  ons  dat   houvas slegs deur vas en gebed
          wat  getuig  het  dat  sy  swanger   gelowiges gevas en gebid het om       gebreek kan word.                    ¦   Johannes  die  Doper  en  sy
          geraak het tydens 'n vastydperk      God  se  aangesig  te  soek.  Ester                                        dissipels (Markus 2:18-20).
          nadat  dokters  gesê  het  dat  dit   het  byvoorbeeld  vir  3  dae  lank   Is dit nie dalk ook vir jou tyd om 'n
          onmoontlik vir haar was om haar      gevas voordat sy na die koning is     vastydperk te oorweeg waarin jy      ¦  Paulus (Hand. 9:9;  Hand. 27:33;
          eie kinders te hê. Dít is wat God    om vir die oorlewing van die Jode     God se aangesig begin soek nie?      1 Kor. 7:5).
         kan doen!                             te pleit. Daniël en sy vriende het    Of  jy  'n  deurbraak  beleef  of  nie,
                                               vir 21 dae lank gevas vir wysheid     een ding kan ek jou verseker, jy     ¦  Anna (Luk. 2:36-38).
          Was  dit  die  vastydperk  wat  die   tydens hul ballingskap.              sal  nooit  weer  dieselfde  mens
          verskil gemaak het? Nee. Dit was                                           wees  sodra  jou  hart  saam  met    ¦  Cornelius (Hand. 10:30-31).
          God. Die vastydperk was bloot 'n     Jesus het vir 40 dae lank gevas       God  s'n  begin  klop  nie!  En  wie
          geleentheid  waartydens  'n  per-    voordat  Sy  bediening  begin  het.   weet  wat  dalk  in  jou  lewe  mag   ¦   Die  kerk  in  Antiochië  (Hand.
         soon  of  persone  begin  het  om     Selfs in die boek Handelinge lees     volg!                                13:1-3).
         weg te kyk van die uitdaging wat      ons dat gelowiges gevas en gebid
         hul in die gesig staar om hul oë op   het  voordat  hulle  groot  besluite               GEBED                   ¦   Al  die  gemeentes  in  Galasië
         God  te  fokus.  Terwyl  hulle  Sy    geneem het.                           Vader God, baie dankie dat ek kan    (Hand. 14:21-23).
   1   2   3   4   5   6   7   8   9