Page 7 - Good News March 2015 paper
P. 7

n  die  dorpie  Anstirabe,  merk dat die wag slaap terwyl sy             dadelik  weer  oor  die  muur
            ongeveer  200  km  suid  van       radio  aan  was.  Die  radio  was     gespring  en  huiswaarts  gekeer.
          IAntananarive, die hoofstad van      ingeskakel  op  'n  Christelike  Die volgende dag het die diewe na
          Madagaskar,  het  'n  Radio-         program  van  'n  plaaslike  FM-      die  kantoor  van  die  Radiostasie
          bediening  'n  paar  jaar  gelede  'n   radiostasie.  Hulle  wou  voordeel   gegaan  en  hulle  lewens  aan  die
          buitengewone  wonderwerk  trek uit die situasie en het oor die             Here  oorgegee.  Die  polisie  het
          beleef.  Maande  lank  was  die      muur  gespring  om  die  huis  te     hulle  nie  gevang  nie,  maar  die
          polisie  op  soek  na  diewe  in     plunder. Toe hulle op die punt was    Here het! Hý het die diewe gered
          Anstirabe, maar sonder sukses.       om hulle misdaad te pleeg, het die    deur middel van Sy boodskap wat
          Een aand het die dief en sy helper   lied "Jesus came to save even the     oor die radio weerklink het! Jesus
          weer  uitgegaan  om  'n  huis  te    robbers"  oor die radio weerklink.    het gekom om diegene te red en
          plunder.  Toe  hulle  oor  die  muur   Daar en dan het die diewe oortuig   genees  wat  verlore  is.  Loof  die
         van 'n huis loer, het hulle opge-     geraak van hulle sonde. Hulle het     Here!    (Uit: Golflengte, Nov. 2000)
   2   3   4   5   6   7   8   9