Page 1 - Good News March 2016 paper
P. 1

k staan tussen my tasse en
                 leë kartondose en ek moet
          Einpak.  Vader,  U  weet  van
          die  nuwe  bestemming  wat  daar
          op my wag - en dat ek na hierdie     Ek  dank  U  dat  U  saam  met  die   diepste  drif  moes  deurkruis  nie.
          geliefde  ou  oorstaanplekkie  op    meubelwa hier voor my deur, ook       Al moet ek hulle hier laat agterbly,
          my lewensweg nooit weer gaan         'n  spesiale  sleepwaentjie  vir  my   dank ek U, my Vader, dat niks my
          terugkeer nie.
                                               geestelike bagasie voorsien het.      kan keer om elkeen in my skatkis
                                               Want elke artikel wat ek aanraak,     van kosbare herinneringe met my
                                               stuur my op 'n herinneringstog al     saam te neem nie. Ja, selfs hulle
                                               hoe dieper in die kelder van my       wat my reeds vooruitgegaan het,
                                               geheue  af.  Soos  flessies  inge-    hoef ek nie te verloor nie. Wat is
                                               maakte  vrugte  op  my  spensrak,     die wydste grense van die ewig-
                                               so staan die dae van my lewe voor     heid tussen mens en mens as ons
                                               my uitgestal.                         'n God het wat weet in watter Hand   kartondose  en  ek  het  klaar
                                                                                     Hy ons wil vashou en wanneer Hy      gepak.  Vader,  U  weet  van  die
                                               Ek doop my vinger en talm by die      ons wil oortel na die ander kant?    nuwe  bestemming  wat  daar  op
                                               soetigheid. Ja, selfs die suur en                                          my  wag.  Ek  vra  U,  neem  die
                                               die bitter pak ek in. Want, wat 'n    En nou, Here, weet U beter as ek     sleutels  van  my  voertuig.  Plaas
                                               verrassing! Noudat ek weer daar-      self, dat ek nie op my wa kan klim   selfs  U  hande  op  die  stuur.  En
                                               by  uitkom,  merk  ek  dat  al  die   voordat ek met al my rommel ook      Here, voor ek in my haas vergeet:
                                               hartseer in verwerkte vorm op 'n      voor U kom staan het nie. Soos ek    Maak my tog veilig met U gordel
                                               spesiale  rakkie  in  my  kelder  my  nuttelose  materiële  oorskiet       vas.
                                               veredel het.                          bymekaarvee, so wil ek U vra om
                                                                                     ook die stof en reste uit die donker             Elke kruis
                                               Ek  vind  die  voetspore  van  hulle   hoekies  van  my  binnegedagtes             toets die skakels
                                               wat  my  weg  in  al  hierdie  jare   bymekaar  te  maak.  Vergesel  my         van jou geloofsketting,
                                               gekruis het. Hulle wat saam met       na  die  ashoop  en  skud  my               en elke oorwinning
                                               my op die bergtoppe gejubel het,      skoppie leeg.                          snoer jou hegter aan jou God.
                                               maar my nie agtergelaat het toe ek
                                               die kranse moes afklouter en die      Ek  staan  tussen  my  tasse  en     - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6