Page 5 - Good News March 2016 paper
P. 5

"Hou  op  om  van  die  oggend  tot   "Beantwoord  hierdie  vrae  eerlik.   en die geldgod saam te dien nie.    Hulle werk nie van vroeg tot laat
          die  aand  agter  geld  aan  te  Dan  het  julle  die  antwoord.  Dan      Julle moet 'n keuse maak in wie se   om so te lyk nie. Tog was nie eens
          hardloop.  Dit  is  dom.  Niks  hou   weet  julle  waar  julle  julle  'reke-  diens julle wil staan."          die  skatryk  koning  Salomo  so
          hier vir altyd nie. Diewe breek oral   ning' oopgemaak het.                                                     mooi  aangetrek  soos  een  van
          in en steel, motte en goggas vreet                                           HOU OP OM JULLE TE KWEL            hulle nie.
          alles op, en ouderdom laat dinge     "As  julle  hemelse  skatte  wil  "Moenie  julle  gedurig  loop  en
          vergaan. Maak eerder vir julle 'n    opgaar, dan moet julle julle oë nou   bekommer nie. Julle kan tog niks     "As God dan soveel aandag gee
          bankrekening  in  die  hemel  oop,   dadelik  deur  die  Here  laat  instel   aan  julle  omstandighede  veran-  aan hoe al die veldblomme lyk -
          daar by God. Geen dief kan daar      sodat  julle  op  die  regte  manier   der  deur  dit  te  doen  nie.  Mense   wat  die  meeste  van  julle  nooit
          inbreek om iets te probeer steel     daarmee kan kyk. Mens se oë is        bekommer hulle gedurig of hulle      eens raaksien nie - sal Hy mos vir
          nie.  Daar  is  ook  nie  inflasie  wat   ook soos 'n lig. Die manier waarop   genoeg  gaan  hê  om  van  te  leef.   julle  ook  sorg.  Hou  op  om  so
          julle  skatte  se  waarde  kan  laat   jy daarmee na ander mense kyk,      Moenie soos hulle maak nie. Die      kleingelowig  te  wees!  Hou  daar-
          minder  word  nie.  En  niks  word   kan een van twee dinge in jou lewe    lewe gaan tog oor meer as kos en     om op om heeltyd te sê: 'Wat gaan
          daar  ooit  oud  nie.  God  Self  pas   tot gevolg hê: dit kan alles in jou   klere.   Julle  het  in  elk  geval  'n   ons  vandag  eet?'  of:  'Wat  gaan
          julle  skatte  op.  So,  spring  nou   lewe pikdonker maak, of dit kan     Vader  in  die  hemel  wat  vir  julle   ons vandag aantrek?' As julle dit
          dadelik  aan  die  werk.  Leef  elke   jou lewe helder verlig. Oppas hoe   alles gee wat julle nodig het om     doen,  tree  julle  net  so  op  soos
         dag voluit vir God. Dis die beste     jy na ander mense kyk. Gee jou oë     van te lewe. Kyk 'n slag om julle    mense wat God nie ken nie. Ek sê
         belegging wat julle ooit kan maak.    vir God sodat Hy dit op die regte     rond. Dan sal julle agterkom hoe     weer:  hou  dadelik  op  daarmee!
         Dan is julle kort voor lank hemel-    dinge kan instel. Laat Hy jou leer    Hy vir die hele wêreld sorg.         Julle  het  mos  'n  Vader  in  die
         se miljoenêrs.                        om net na dit te kyk wat Hy wil hê                                         hemel wat presies weet wat julle
                                               jy  moet  raaksien.  Dan  word  jou   "Kyk  na  die  voëls:  hulle  het  nie   nodig het. Hy sal ook sorg dat julle
          "Daar  is  twee  soorte  skatte  wat   hele  lewe  verlig  sodat  jy  God   groot skure waar hulle hulle kos    dit alles kry.
          julle  kan  versamel:  hemelse  grootmaak  in  alles  wat  jy  doen.       bêre nie. Tog is hulle nooit honger
          skatte, wat vir altyd hou, of aardse   Dan is jy nie soos 'n blinde wat    nie. God sorg dat hulle elke dag     "Stel  God  se  koninkryk  eerste.
          skatte, wat nie vir altyd hou nie.   gedurig  in  allerhande  sondes       genoeg kos het. Weet julle, julle is   Doen alles wat vir Hom belangrik
          Watter  soort  maak  julle  byme-    vasloop nie.                          baie meer vir Hom werd as al die     is. Hy sal vir die res sorg. Hy sal
         kaar? Hier is 'n vinnige toets vir                                          voëls  in  die  hemel.  Daarom  kan   elke dag vir julle genoeg kos en
         julle om vas te stel:                 "Niemand  kan  vir  twee  base  julle op Hom vertrou om ook vir            klere  gee.  En  los  maar  môre  se
         ¦  Waaroor praat julle die meeste     tegelyk  werk  nie.  Julle  ook  nie.   julle te sorg.                     probleme vir môre. Van probleme
         van die tyd?                          Julle  kan  nie  twee  here  saam                                          het elke dag immers genoeg. Leef
         ¦  Waaroor dink julle van vroeg tot   probeer  dien  nie.  Uiteindelik  sal   "Julle moet ook nie sit en tob oor   liewer vandag voluit vir God!"
         laat?                                 julle  lojaal  teenoor  een  wees  en   wat  julle  elke  dag  moet  aantrek   (Matteus 6:19-34, Die Boodskap,
         ¦  En waaroor bekommer julle julle    die  ander  een  afskeep.  Moet       nie. Gaan kyk gerus 'n bietjie in    CUM,  1999,  J  van  der  Watt  en
         die meeste?                           daarom nie eers probeer om God        die veld hoe mooi die blomme lyk.    Stephan Joubert)
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10