Page 1 - Good News March 2019 paper
P. 1

ie  duiwel  het  nie  'n  Christene  nie.  In  tye  van
                  a n t w o o r d   o p   d i e   vervolging en nood bly gebed
          Dgelowige  gebed  van  nog altyd die magtigste wapen!
                                               Christene  in  lande  agter  die
                                               Ystergordyn  ervaar  dit  daag-
                                               liks.

                                               Georgi Vins, die kerkleier wat
                                               uit Rusland verban is, het by sy
                                               aankoms  in  die  VSA  daarvan
                                               getuig. “As die vyandige wagte
                                               vir  ons  sonder  rede  beter  as
                                               ander  behandel  het  in  die
                                               gevangenis, het ons geweet dit
                                               is te danke aan die voorbidding       bereik. Ons het dadelik 'n aantal gebedsvriende gebel en oral het
                                               van vriende in die Weste,” het        Christene bymekaar gekom om vir hom te bid.
                                               hy gesê.

                                                                                     Die Here het hul gebede op 'n wonderbaarlike wyse verhoor!
                                               Die  Ugandese  predikant,             Musoke is na die berugte gevangenis, Nakasero, in Kampala
                                               Musoke,  het  ook  daarvan            gebring.  Honderde  mense  is  daar  op  'n  gruwelike  manier
                                               getuig.  Toe  hy  gearresteer  is,    doodgemaak. Baie is met 'n voorhamer vermoor. Hulle moes
                                               het  sy  gemeente  voortdurend        daar neerkniel en is herhaaldelik op die kop geslaan totdat hulle
                                               vir hom gebid. Die berig van sy       gesterf het.
                                               arrestasie het ons by Operasie
                                               Mobilisasie nog dieselfde dag
                                                                                     Musoke  is  in  die  onderaardse  gevangenis  in  die  dodesel
                                                                                     toegesluit. Hy het tot aan sy enkels in die water, gemeng met
                                                                                     urine en die bloed van vorige slagoffers, gestaan. Die stank was
                                                                                     ondraaglik! Toe die deur agter hom toegesluit word, het hy alleen
                                                                                     agtergebly in die donker gat. Vrees het hom aangegryp en in sy
                                                                                     nood het hy tot die Here geroep: “O Here, help my tog! Ek is nie
                                                                                     bang om te sterf nie, maar ek is bang vir die lyding. Laat die
                                                                                     soldate tog dadelik kom om my dood te maak, en laat die lyding
                                                                                     asseblief kort wees.”

                                                                                     Die Heilige Gees het hom getroos en hom aan Paulus en Silas in
                                                                                     die gevangenis van Filippi herinner. Musoke het begin om deur
                                                                                     sy trane heen die Here te loof en te prys. Die wagte wat buitekant
                                                                                     gestaan het, het hom gehoor en gedink dat hy van sy verstand af
                                                                                     geraak  het.  Hulle  het  die  seldeur  oopgemaak,  hom  na  buite
                                                                                     gesleep en na die Gevangeniskommandant geneem.

                                                                                     Hy het Musoke verbaas aangekyk: “Wat makeer jou?” Musoke
                                                                                     het sy hande opgehef en opnuut die Here God begin loof en prys.
                                                                                     “Julle kan my maar gerus doodslaan,” het hy uitgeroep. “Ek sal
                                                                                                                 Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6