Page 1 - Good News March 2020 paper
P. 1

1.  God  is  betrokke  in  jou  volg antwoord: "Julle sal geen wind sien nie, en julle
          donkerste  uur  wanneer  jy  dink    sal geen reën sien nie, en tog sal hierdie dal vol water
          dat  jy  aan  die  einde  van  alles   word, sodat julle self en julle vee en julle ander diere
          gekom het en daar vir jou geen       kan drink. Ja, dit is nog te gering in die oë van die
          uitkoms is nie!                      HERE: Hy sal ook die Moabiete in julle hand gee"
                                               (2 Konings 3:17-18).
          Die konings van Juda, Israel en
          Edom  trek  met  hulle  leërmagte    Op  'n  buitengewone,  eintlik  'n  bonatuurlike  wyse
          teen  die  Moabiete  op.  Na  sewe   voorsien die Here oornag 'n vallei vol water. Wat 'n
          dae in die woestyn is daar geen      wonderwerk!  God  bewys  Hom  as  die  wonder-
          water meer vir hulle manskappe       werkende God, die God van wie Dawid skryf: "God is
          of hulle diere nie. Vir die koning   vir ons 'n God van verlossinge, en die HERE Here het
          van Israel is dit genoeg om moed     uitkomste teen die dood" (Psalm 68:21). God se hulp
          op te gee. Volgens hom staar die     is altyd in die meervoud! Hy is nie beperk tot een
          dood  hulle  en  hulle  vee  in  die   enkele metode nie, en is ook nie aangewese op die
          gesig.  Hy  sien  vir  hulle  géén   maniere waaraan mense gewoond is nie.
          uitkoms nie!
                                               Voel dit vir jou of jy in die woestyn van die lewe is
          Koning  Josafat  van  Juda  sien     waar alles in en om jou dor en leeg is? Lyk dit vir jou
          nog  hoop  vir  hulle  by  God.      asof daar vir jou geen toekoms is nie? God wil jou leë
          Daarom  gaan  hy  na  die  profeet   valleie weer vol maak. Dit is Hy wat volgens Psalm
          Elisa waarop die Here hulle soos     107:35 woestyngebied in 'n waterplas en die dor land
                                               in waterfonteine omskep.
                                                                                                       kreupele deur net 'n woord van genesing te spreek:
                                               Hy bied vir jou 'n toekoms: “Want Ek weet watter        "Staan  op,  neem  jou  bed  op  en  loop"  (Johannes
                                               gedagtes  Ek  aangaande  julle  koester,  spreek  die   5:8). Die man het dadelik gesond geword, sy goed
                                               HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om      opgetel en geloop!
                                               julle 'n hoopvolle toekoms te gee" (Jeremia 29:11).
                                                                                                       Sit jy ook soms vasgevang in omstandighede wat
                                               2. God raak betrokke by die terugslae van die lewe      jou totaal verlam? Moontlik spartel jy al jare lank,
                                               wat jou verlam.                                         beraam jou eie planne en vestig jou hoop op mense;
                                                                                                       en tog is daar nog geen uitkoms vir jou nie. God wil
                                               By die bad van Betésda lê 'n man wat al agt-en-dertig   hê dat jy jou toevlug tot Hóm neem.  Hy is nie beperk
                                               jaar lank 'n kreupele is en wag dat iemand hom in die   tot die hulp wat mense kan verleen nie. Hy het nie
                                               water sit sodra dit in beweging kom sodat hy genees     die  gewone  maniere  nodig  om  jou  uit  jou
                                               kan  word.  Maar  telkens  het  iemand  anders  hom     verlammende omstandighede te help nie.
                                               voorgespring.
                                                                                                       Vestig jou oë op Hom,    en al voel dit vir jou asof jy
                                               Toe verskyn Jesus op die toneel en vra of hy gesond     geen vastrapplek het in die stroom wat jou meesleur
                                               wil word. Moontlik het die kreupele gedink hier is      nie, word bemoedig deur die woorde van Dawid in
                                               nou uiteindelik iemand wat hom kan help om eerste       Psalm  18:17-18:  "Hy  het  uit  die  hoogte  Sy  Hand
                                               in die water te kom. Sy hoop was op die genesende       uitgestrek, Hy het my gegryp, Hy het my uit groot
                                               krag van die water gevestig en op iemand wat hom        waters  getrek.  Hy  het  my  verlos  van  my  magtige
                                               betyds daarin kon plaas.                                vyand en van my haters, omdat hulle te sterk was vir
                                                                                                       my."
                                                                                                                           Vervolg op p. 3ervolg op p. 3
                                               Maar Jesus doen die buitengewone! Hy genees die                             V
   1   2   3   4   5   6