Page 2 - Good News November 2006 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS



                         Posbus 1957, Potchefstroom, 2520


           GEPLANT BY WATERSTROME



             n  Jeremia  17:7-8  staan  Vertaling). En in die KJV: “And  plekke in die woestyn bewoon,
             hierdie pragtige woorde van  in my prosperity I said, I shall  ‘n brakkerige en onbewoonde
           Ibemoediging  geskryf:  never be moved” (Ps. 30:6).                       land.”
           “Geseënd is die man wat op die  Sy  vertroue  was  op  sy  voor-          Jeremia  2:19  verklaar  ook:
           HERE  vertrou,  en  wie  se  spoed en eie vermoëns, en nie  “Jou  eie  boosheid  sal  jou
           vertroue die HERE is. Want hy  op die Here nie.                           tugtig, en jou afkerighede sal
           sal wees soos 'n boom wat by  Later in die Psalm verander die  jou straf; weet dan en sien dat
           die  water  geplant  is  en  sy  prentjie  wanneer  hy  sê  dat  hy  dit verkeerd en bitter is dat jy
           wortels uitskiet by die stroom  verskrik geword het (vs. 7), en  die HERE jou God verlaat het,
           en nie vrees as daar hitte kom  toe  hy  in  benoudheid  gekom  en dat My vrees nie by jou is
           nie, maar sy blad bly groen; en  het, het hy die Here aangeroep  nie, spreek die Here, die HERE
           in 'n jaar van droogte is hy nie  (vs. 8). In sy nood roep hy dan  van die leërskare.”
           besorg nie en hou nie op om  uit: “Hoor, HERE, en wees my  Dit  is  nie  net  gevaarlik  nie,
           vrugte te dra nie.”                 genadig!  HERE,  wees  my  ‘n  maar ook bitter om jou eie pad
           Wie  is  hierdie  geseënde?  Die  helper!”  (vs.  11),  en  die  Here  te  loop  sonder  die  Here.
           teks  is  duidelik:  “Geseënd  is  help hom (verse 12-13).                Moenie jou eie besluite neem
           die  man  wat  op  die  HERE  Dit  is  gevaarlik  om  op  jou  eie  nie.  Moenie  op  jou  eie  ver-
           vertrou.”  'n  Pragtige  lied  is  vermoëns  en  voorspoed  te  moëns en insigte vertrou nie.
           n.a.v.  hierdie  teks  geskryf,  vertrou en vol bravade te wees  Moenie  op  jou  eie  wysheid
           waarvan sinsnedes soos volg  wanneer dit met jou baie goed  staatmaak nie. Moenie jou eie
           lui: “I shall, I shall, I shall not be  gaan. So asof jy dit alles in eie  heil probeer uitwerk nie!
           moved. Just like a tree that’s  kragte kan vermag - jy het die  Kom  ons  plaas  vandag  ons
           planted  by  the  waters,  I  shall  Here dan nie nodig nie! Bepeins  volle  vertroue  op  die  Here,
           not  be  moved.”  Wat  'n  wat in Jeremia 17:5-6 staan: “So  sodat  ons  met  reg  kan  sê
           wonderlike geloofsuitspraak!        sê  die  HERE:  Vervloek  is  die  (sing): “I shall, I shall, I shall
           Tog  lees  ons  elders  van  man wat op die mens vertrou en  not be moved. Just like a tree
           iemand anders wat nie op die  vlees  sy  arm  maak,  terwyl  sy  that's planted by the waters, I
           Here vertrou het nie, wat soos  hart van die HERE afwyk. En hy  shall not be moved.”
           volg sê: “Toe dit goed gegaan  sal wees soos ‘n kaal bos in die  Dán,  en  dán  alleen,  sal  jy
           het, het ek wel gesê: ‘Niks sal  wildernis, en hy sal nie sien as  geseënd  wees  met  die  seën
           my ooit laat wankel nie’” (Nuwe  die  goeie  kom  nie,  maar  dor  van die Here!






          ‘n  Kerkgebou  moes  opgerig  een diaken daarmee spot, maar
          word in ‘n klein dorpie.             die  voorsitter  van  die  verga-
          ‘n  Vergadering  is  belê  en  ‘n  dering sê toe: “Ek sal u R1 000
          baie  goeie  spreker  het  ‘n  vir  daardie  tol  gee.  Die  vyf
          dringende  beroep  op  die  albasters  sal  ek  neem  en  vyf
          gehoor  gedoen  om  alles  wat  van my vriende vra om elkeen
          hulle by hulle het, te gee vir die  ook R 1 000 by te dra.”
          boufonds.                            Hy het daar en dan ‘n tjek vir
          Dit het ‘n diep indruk op ‘n klein  R1000 uitgeskryf en later nog
          seuntjie  gemaak.  Terwyl  die  ‘n  tjek  ter  waarde  van  R5000
          oproep  gedoen  is,  het  sy  gebring.
          handjie  instinkmatig  sy  Toe die hoeksteen van daardie
          geringe besittinkies vasgehou.       kerk  gelê  is,  is  die  tol  en  vyf
          Terwyl  die  offergawes  opge-       albasters van die klein seuntjie
          neem  word,  het  hy  op  die  -  wat  alles  wat  hy  besit  het,
          kollektebordjie  ‘n  tol  en  vyf  gegee  het  -  onder  daardie
          albasters geplaas.                   steen ingemessel!
          Later,  in  die  konsistorie,  wou  - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7