Page 7 - Good News November 2006 paper
P. 7

oe ek op ‘n wintersmôre, geste-         Jesus het die reusetaak om die wêreld
                wel en gespoor in alles wat warm  te evangeliseer aan sy groepie volge-
          Twas, in die bus stad toe sit, lê die  linge  opgedra,  maar  Hy  het  hulle  nie
          kapokkleed  swaar  en  swierig  op  die  uitgestuur voordat hulle nie onder Sy
          boomtakke  en  grasperke.  “Dis  ‘n  leiding  die  vuurproef  van  geloof  en
          pragtige  toneel,”  sê  ek  vir  die  geestelike  dissipline  ondergaan  het
          buskondukteur, “net jammer dat dit so  nie.  In  duidelike  taal  het  Hy  hulle
          koud is.”                                     opgeroep om Hom te volg. Dit sou vir
          ‘n Skoolseun wat langs my sit, val ewe  hulle ontbering meebring. Hulle sou hul
          vrypostig in: “Ja, dit is koud, meneer,  kleinmenslike verwagtinge moes prys-
          maar  dis  darem  lekker  weer  vir  taai  gee  en  groot  geloofsondernemings
          mense!” En aan die toon van sy stem  moes aandurf.
          en sy houding was dit duidelik dat hy  Om  ‘n  dissipel  van  Hom  te  wees,  het
          hom onder een van die weinige taaies  beteken  om  geestelik  gesterk  en
          reken.                                        toegerus  te  word  vir  die  stryd  wat
          “Lekker  weer  vir taai mense.”  Ek het  voorlê.  Dis  wat  geloof  en  godsdiens
          aan die gedagte sit en herkou. Dit het  vandag nog beteken. Dis nie ‘n senti-
          my  bygeval  dat  ek  dit  al  meermale  mentele  aandoening  waaraan  uiting
          gehoor  het,  net  in  ander  woorde.  gegee kan word wanneer ons so voel
          Daardie  geharde  geloofsheld,  die  nie;  dis  selfdissipline,  ‘n  lewe  van
          apostel  Paulus,  het  dieselfde  ding  selfverloëning en opoffering, sodat ons
          gesê:  “Ons  roem  ook  in  die  ver-         as  gelowiges  geestelik  so  gehard  sal
          drukkinge”  (Rom.  5:3),  en  hy  het  dit  wees  dat  ons  onder  die  ongunstigste
          gesê  na  aanleiding  van  sy  eie  omstandighede  die  vaandel  van
          ondervinding. Sy geloof in Christus het  Christus hoog sal kan hou.
          aan  hom  die  oorwinning  besorg  in  Daar wag bepaald nie “lekker weer” vir
          meer  as  een  benoude  worsteling.  Dit  die Christengelowige nie. Christus het
          het hom so gesterk dat hy selfs onder  self  gesê:  “In  die  wêreld  sal  julle
          die moeilikste omstandighede kon sê:  verdrukking hê.”
          “dis lekker weer”.                            Mag  ons  deur  ons  navolging  van
          Dit is wat geloof in God aan ‘n mens  Christus só geoefen word in die geloof
          doen.  Dit  is  ‘n  krag  wat  die  karakter  dat ons ook in staat sal wees om onder
          staal. Jy sien dit om jou in die lewe van  die  swaarste  kastyding  saam  met
          mense wat die geloofsoorwinning ken;  Paulus  te  sê:  “Ons  roem  in  die
          jy  sien  dit  in  ons  eie  volk  se  geskie-  verdrukkinge,”  en  saam  met  die
          denis – en op sy beste sien jy die krag  skoolseun:  “Dis  lekker  weer  vir  taai
          van geloof in die kritieke eerste jare van  mense!”
          die Christendom.                              - Oorgeneem










                ircumstances, however trying, never put into you what was
                not there before. The hammer does not put the sound into the
          Cbell - it brings it out. A wooden surface would not respond as
          metal does. Difficult people don’t put the pride or resentment into
          you: they are God’s “hammers” to show you what is already there.
          “The Word of God is living and active. Sharper than any double-
          edged sword, it penetrates even to dividing soul and spirit, joints
          and  marrow;  it  judges  the  thoughts  and  attitudes  of  the  heart.
          Nothing in all creation is hidden from God’s sight. Everything is
          uncovered and laid bare before the eyes of Him to Whom we must
          give account” (Hebrews 4:12-13 NIV).
          The Word of God is not merely words
          from God, a vehicle for communicating
          ideas;  it  is  living,  life-changing,  and
          dynamic  as  it  works  in  us.  With  the
          incisiveness  of  a  surgeon’s  knife,  it
          reveals who we are and what we are not.
          It discerns what is within us, both good
          and evil. We must not only listen to the
          Word, we must let it shape our lives.
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12