Page 8 - Good News November 2006 paper
P. 8

et  groot  dankbaarheid  het dit ekstra spesiaal gemaak
                                                                                             wil ons die Here en die  met hulle lekkernye. Dankie aan
                                                                                     Mdonateurs  bedank  vir  Family  Meat  Market  vir  hulle
                                                                                     hulle  milde  bydraes  in  reaksie  koue vleis. Blue Ribbon verdien
                                                                                     op  Septembermaand  se  ver-         ook  ons  hartlike  dank  vir  die
                                                                                     soek  soos  gepubliseer  in  skenking  van  100  brode  elke
                                                                                     GOEIE NUUS.                          week.
                                                                                     Ons  het  ‘n  pragtige  orrel  Graag wil ons ons hartlike dank
                                                                                     ontvang.  Die  koor  oefen  vol-     uitspreek  teenoor  Kêkkelê
                                                                                     stoom en ons het nou ons eie  Hoenderplaas, waar ons manne
                                                                                     begeleiding.  Innige  dank  aan  twee dae per week werk. Hulle
                                                                                     die persoon van Stilfontein wat  voorsien aan ons weekliks 900
                                                                                     vir ons ‘n bedrag geld geskenk  eiers, asook ‘n bedrag geld om
                                                                                     het wat ons in staat gestel het  die vervoer en ander onkoste te
                                                                                     om  met  die  bouwerk  aan  te  dek.
                                                                                     gaan, asook ‘n DSTV wat slegs  Daar  is  mense  wat  nie  onder
                                                                                     op  die  Godsdienskanaal  inge-      Hebron-reëls  wil  staan  nie  en
                                                                                     stel is.                             ons verlaat en leuens oor ons
                                                                                     Behalwe  baie  klere,  kos,  versprei.  Die  publiek  word
                                                                                     groente,  vleis  en  enkele  dringend  gevra  om  eers  met
                                                                                     meubelstukke,  het  ons  ook  ‘n  ons te skakel of ons te kom sien
                                                                                     groot  pot  ontvang  en  tot  ons  oor die ware toedrag van sake
                                                                                     groot  vreugde  het  ‘n  persoon  voordat hulle valse gerugte oor
                                                                                     van  Parys  ons  ‘n  1982  VW  ons glo en versprei.
                                                                                     Mikrobus  in  goeie  toestand,  Ook is daar mense wat namens
                                                                                     maar sonder enjin geskenk.           Hebron kollekteer. Slegs Brian
                                                                                     Dalk  het  u,  of  weet  u  van  ‘n  en  Annette  Pole,  en  Elma  of
                                                                                     goeie, opgeboude of bekostig-        Gretha  le  Roux,  wat  oor  die
                                                                                     bare  enjin.  Elektriese  kabels  nodige  ID-dokumente  en
                                                                                     teen  ‘n  bekostigbare  prys  is  Hebronbriefhoofde  beskik,
                                                                                     steeds ‘n dringende behoefte.        word toegelaat om fondse in te
                                                                                     Ook  wil  ons  vir  Kobus  en  samel.
                                                                                     Lorraine Fourie hartlik bedank           Navrae: Gretha le Roux.
                                                                                     vir ‘n heerlike, gratis piekniek-           Tel: (018) 290 1802
                                                                                     dag by Elgro Lodge en Turkstra               Sel:  082 607 7198
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13