Page 1 - Good News November 2008 paper
P. 1

het
  "Wat  vir  die  wêreld  onsin  is,  het  God  uitgekies"           die  manier  om  op  een  arme   Dit was eers toe hierdie spesiale kind sy liefde vir
  (1 Kor. 1:27, NAV).                                    kind te pik. Een spesifieke somer     Christus verklaar het dat alles verander het.
  Tony Campolo skryf die volgende oor sy tydperk as      was dit die dertienjarige Billy, 'n   Ek reis dikwels rond en ek is verbaas hoe gereeld
  'n raadgewer by Tiener- Bybelkampe: "Tienerseuns       kind wat nie normaal kon loop of      ek mense ontmoet wat sê: "Jy onthou my seker nie.
                                                         praat nie.                            Ek het 'n Christen geword op 'n kamp waar jy 'n
                                                         Toe dit die groep in sy hut se beurt   raadgewer was en weet jy wat my keerpunt was?"
                                                         was om die oggendgodsdiens te         Ek hoef nooit te vra wat dit was nie. Ek weet altyd
                                                         lei, het hulle Billy as die spreker   dat die antwoord gaan wees: " BILLY!"
                                                         aangewys. Dit het nie gelyk asof      Die Bybel sê: "Wat vir die wêreld onsin is, het God
                                                         dit hom pla nie. Hy het homself by    uitgekies om die geleerdes te beskaam…wat niks is
                                                         die podium opgesleep terwyl daar      nie,  het  God  uitgekies  om  wat  iets  is,  tot  niet  te
                                                         onderlangs gegiggel en gefluister     maak" (1 Kor. 1:27, NAV).
                                                         is, en dit het 'n hele tydjie geduur   Doen net dit wat jy kan doen en God sal die res
                                                         om  die  volgende  woorde  uit  te    doen! Hy sal jou pogings met sukses bekroon.
                                                         stotter:  'Je-sus  h…h…het…my         [Uit: Die Woord vir Vandag, Uitgawe 4/2008].
                                                         l…lief en …ek is l…lief…v…vir Je-
                                                         sus.'
                                                         'n Doodse stilte het neergedaal en
                                                         toe ek rondom my kyk, het daar
                                                         trane oor die wange van die seuns
                                                         gestroom...
                                                         Ons het soveel probeer doen om
                                                         hierdie seuns te bereik, maar niks
                                                         het  gewerk  nie.  Ons  het  selfs
                                                         beroemde krieketspelers genooi,
                                                         sterkolwers en -boulers wat ook
                                                         getroue  Christene  was,  maar  dit
                                                         het geen uitwerking gehad nie.
   1   2   3   4   5   6