Page 1 - Good News November 2010 paper
P. 1

et die skouspel van die see   word.
                                                                         u  al  ooit  in  vervoering  of   Maar wat is skouspelagtiger as die menslike siel,
                                                                  Hverwondering gebring? Of            die grenslose gees met al sy verskillende fasette en
                                                                  die hemelruim: die wit vloot wolke   kompleksiteit? En die volle som van hierdie mens-
                                                                  -  skoon,  sag,  rustig,  óf  die  wees het 'n blywende effek wat ons INVLOED      noem.
                                                                  stormjaers  wat  deur  die  winde    Dit is iets wat ALTYD  van ons lewens uitgaan, soos
                                                                  voortgedryf  word  -  onheilspel-    die lig van 'n lamp, die hitte van 'n vlam, of die reuk
                                                                  lend?                                van 'n blom…
                                                                  Hoeveel  kunsgalerye,  museums,      Om te lewe, is om invloed  op ander se lewens te hê,
                                                                  of  monumente  beeld  gebeure,       òf ten goede òf ten kwade. Ander mense let op ons
                                                                  tydperke,  die  sterrehemel,                             Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
                                                                  mense, diere of die natuur uit? In
                                                                  die  Sistynse  Kapél  in  die  Vati-
                                                                  kaanstad,  Rome,  staan  jy  vas-
                                                                  genael  voor  Michelangelo  se
                                                                  asemrowende uitbeelding van die
                                                                  Skepping en baie ander Bybelse
                                                                  verhale,  asook  die  uiteindelike
                                                                  Verdoemenis  wat  vir  sommige
                                                                  wag! In die Voortrekkermonument
                                                                  kan ons meeleef met die verhale
                                                                  van lief en leed van ons voorouers
                                                                  wat deur die fresco's uitgebeeld
   1   2   3   4   5   6