Page 10 - Good News November 2016 paper
P. 10

I   n 'n poging om die verloop van  Kerk in sy volle totaliteit. Verder  wandel  tussen  die  sewe  goue  "eerste liefde" vir Christus verflou
              die  ganse  Kerkgeskiedenis  dui hierdie gemeentes ook op sewe  kandelaars..." (Openbaring 2:1(b)  het.
              baie kortliks te ondersoek en  tydperke in die Kerkgeskiedenis.
                                                                                     "engele"  oftewel  leraars  van  die  Tydperk:
          te probeer verstaan wat in en met                                          OV). Jesus hou die "sewe sterre",                Vanuit  historiese  pers-
          die  Kerk  van  Jesus  Christus  Aangesien  hierdie  Goddelike  sewe gemeentes in Sy regterhand.  pektief word veronderstel dat die
          gebeur  het  en  wat  nog  in  die  boodskap ook toekomsgerig is en  Die  "sewe  goue  kandelaars"  of  sg. Efese-tydperk vanaf 33 n.C. tot
          toekoms  sal  gebeur,  is  dit  nood-  die  ganse  menslike  geskiedenis  "lampe"  is  die  sewe  gemeentes.  ongeveer  aan  die  einde  van  die
          saaklik dat ons ons o.a. wend na  oorspan, was dit nie slegs beperk  Jesus  wou  hul  aandag  daarop  eerste eeu n.C. strek.
          die boek Openbaring in die Bybel.    tot  daardie  sewe  gemeentes  nie,  vestig  dat  Hy  die  mag  en  opper-
                                               maar is dit ook gerig aan die Kerk  gesag oor die gemeentes het.           Prysenswaardig:    Die  Here  Jesus
          Die  Handwoordeboek  van  die  van  Jesus  Christus  vir  alle  tye                                             het  hierdie  gemeente  geprys  vir
          Afrikaanse  Taal  (HAT,  2009)  totdat alles     wat deur Hom geopen-      Agtergrond:   Efese  was  'n  toon-  hul onvermoeide arbeid en volhar-
         verklaar die woord “openbaring”  baar  is,  tot  volle  vervulling  sal  aangewende  hawestad  geleë  aan  ding;  dat  hulle  slegte  mense  nie
         soos  volg:  “Handeling  van  te  kom. Die inhoud van hierdie boek  die weskus van Klein-Asië. Dit was  verdra  het  nie;  apostels  op  die
         openbaar;  ook,  wat  geopenbaar  moet dus nie geheim gehou word  dáárom  ook  'n  baie  belangrike  proef  gestel  het  en  leuenaars  en
         is.”  Verder  word  in  die  HAT  nie,  maar  wyd  en  syd  verkondig  handelstad  en  een  van  die  valse leraars uitgewys het. Hy sien
         vermeld dat die laaste boek van die  word omdat die einde (veral nou)  invloedrykste stede in die oostelike  hulle  lydsaamheid  raak  en  dat
         Nuwe Testament, Die Openbaring  al baie naby is.                            deel  van  die  Romeinse  Ryk.  'n  hulle baie vir Sy Naam verduur het
         van  Johannes,  die  Apokalips  of                                          Romeinse skrywer het dit Lumen  en nie moeg geword het nie, maar
         openbaringsleer   is.                 Jesus sê aan Johannes: "Skryf die  Asiae  genoem,  oftewel  "Die  Lig  behoudend  vasgehou  het  aan  die
                                               dinge op wat jy gesien het, die wat is  van Asië." Die Griekse skrywer en  kernwaarhede van God se begin-
         Die  woorde  apokalips  en  apo-      sowel  as  die  wat  gaan  gebeur"  filosoof  Strabo,  wat  net  voor  sels.
         kalipties  word  afgelei  van  die  (Openbaring  1:19  OV).  Hier  is  Christus  geleef  het,  het  dit  die
         Griekse woord apokalupsis wat die  sprake van meer as een tydperk:  "Mark van Asië" genoem.                      Kritiek:  "Maar Ek het teen jou dat
         oopmaak,  openbaar  maak  of  dinge wat jy gesien het          (het reeds                                        jy  jou  eerste  liefde  verlaat  het"
         onthulling van iets wat geslote of  plaasgevind:  die  verskyning  van  Later jare, toe die martelare van  (Openbaring  2:4  OV). As  gevolg
         onbekend was, beteken. Ons kan  Jesus  aan  Johannes  tussen  sewe  Asië na Rome gebring is om vir die  van  hulle  besig-wees  en  hulle
         dus  hieruit  aflei  dat  die  boek  kandelaars  of  goue  staanlampe),  leeus  gegooi  te  word,  het  die  vooruitstrewendheid  het  hulle
         Openbaring  nie  'n  "toe"  of  dinge wat is        (die openbaring met  Apostoliese  Vader  Ignatius  dit  Christus  later  nie  meer  só  lief-
         "geslote" boek is nie. Die onder-     betrekking  tot  die  teenswoordige  "Die Hoofweg van die Martelare"  gehad soos in die begin nie, maar
         staande Skrifgedeelte stel dit só:    omstandighede  van  die  sewe  genoem. Die tempel van Artemis in  het hulle stelselmatig tot 'n "terug-
         "Die openbaring van Jesus Chris-      gemeentes  in  Openbaring  2:1  -  hierdie  stad  was  een  van  die  gevalle"      toestand veragter.
         tus wat God Hom gegee het om aan  3:22),  asook  die  dinge  wat  nog  wonders van die antieke wêreld en
         Sy diensknegte te toon wat gou moet  gaan gebeur    (Openbaring 4 - 22).  die  vervaardiging  van  afgods-       Vermaning:     Hulle  moes  hulle
         gebeur, en wat Hy deur die sending  Johannes  ontvang  dus  'n  Gods-       beeldjies  was  'n  baie  belangrike  bekeer en weer doen en leef soos in
         van  Sy  engel  aan  Sy  dienskneg  openbaring  van  die  verlede,  die  bron van inkomste (Lees Hande-          die begin. Jesus beskryf dié soort
         Johannes te kenne gegee het, wat  hede  en  die  toekoms:  beide  die  linge  19:21-40).  Die  afgodsgodin,  liefde waarmee Sy volgelinge God
         getuig het van die woord van God en  onmiddellike  sowel  as  die  verre  Diana, is hier aanbid.                 moet liefhê soos volg: "Jy moet die
         die getuienis van Jesus Christus -  toekoms.                                                                     Here  jou  God  liefhê  met  jou  hele
         alles  wat  hy  gesien  het"(Open-                                          Die kerk in Efese was bevoorreg  hart en met jou hele siel en met jou
         baring 1:1-2 OV).                     Alle  gemeentes, van alle  tye, moet  om o.a. Paulus, Apollos, Timoteus  hele  verstand"  (Matteus  22:37
                                               hulself  dus  meet  aan  dit  wat  en die apostel Johannes as leraars  OV). Hy moet éérste in jou lewe
         Daar  bestaan  redelike  eenstem-     Johannes  vir die sewe gemeentes  te kon hê. Hulle was dus goed in die  wees!  Hoe  lief  het  jy  die  Here?
         migheid  onder  Bybelkommen-          geskryf het. Dit is soos 'n spieël wat  Skrifte  onderlê.  Paulus  waarsku  Pasop  vir  'n  oormatige  liefde  vir
         tators dat die apostel Johannes, die  voor hulle gehou word en daarin  hulle egter in Handelinge 20:28-31  voorspoed  en  vooruitstrewend-
         geliefde dissipel van die Here Jesus  kan hulle sien hoe hulle geestelik  (NV) reeds:                            heid!
         Christus, die skrywer van die boek  voor God lyk, in hoe 'n mate hulle  "Pas julle self op en die hele kudde
         Openbaring  is.  Hy  het  in  Efese  Sy  Woord  uitleef,  Sy  bevele  wat  die  Heilige  Gees  onder  julle  Belofte:     "Aan hom wat oorwin, sal
         gewoon,  maar  is  na  die  eiland  gehoorsaam,  en  méér  as  oorwin-      sorg  gestel  het.  Soos  wagters  'n  Ek gee om te eet van die boom van
         Patmos in die Egeïese see verban.  naars is. Dit geld natuurlik ook vir  kudde  versorg,  so  moet  julle  die  die  lewe  wat  binne-in  die  paradys
         Hier  het  hy  die  openbarings-      élke mens persoonlik.                 gemeente van God versorg wat Hy  van  God  is"  (Openbaring  2:7(b)
         visioene  omstreeks  95  n.C.  ont-                                         vir Hom verkry het deur die bloed  OV).  Diegene  wat  aanhou       glo,
         vang.                                 Met  die  lees  van  Johannes  se  van Sy eie Seun. Ek weet dat daar ná  Christus  getrou  en  volhardend
                                               beskrywings  in  die  Bybelboek  my vertrek wrede wolwe onder julle  dien,  sal  uiteindelik  saam  met
         Dit is baie belangrik om daarop te  Openbaring, neem ons kennis van  sal indring, en hulle sal die kudde  Hom in Sy heerlikheid leef!
         let dat wat Johannes neergeskryf  God  se  planne  en  wilsbesluite,  nie ontsien nie. Ja, uit julle eie gele-
         het,  nie  'n  geheimenis  of  'n  oordele en verlossing met betrek-        dere  sal  daar  mense  na  vore  kom  Boodskap  vir  vandag:   Net  soos
         verborgenheid is nie, maar dat dit  king tot Sy Kerk, asook die ganse  wat met leuens die gelowiges agter  hierdie  gemeente  aanvanklik  nie
         die  "openbaring  van  Jesus  mensdom soos dit deur die geskie-             hulle aan sal probeer verlei. Wees  sonde, losbandigheid, afgodediens
         Christus"  is "wat God Hom gegee  denis ontvou.                             waaksaam.  Onthou  dat  ek  elkeen  en vals leraars verdra het nie, moet
         het."  Dit is dus nie 'n openbaring                                         van julle drie jaar lank onderrig het,  herders hul lidmate vandag waar-
         van Johannes self nie.                Maar  wie  was  hierdie  betrokke  aanhoudend, dag en nag, baiekeer  sku teen verfynde afvalligheid in
                                               sewe gemeentes aan wie Johannes  met trane."                               die vorm van 'n "oop" gemoed en
         Hoewel  daar  in  werklikheid  op  moes  skryf?  Jesus  sê  vir  hom:                                            "alternatiewe  morele  korrekt-
         daardie tydstip meer as 'n honderd  "Skrywe wat jy sien in 'n boek op en  Dit is daarom baie interessant dat  heid" wat vir die nuwerwetse mens
         gemeentes  in  Klein-Asië  bestaan  stuur  dit  vir  die  sewe  gemeentes:  Efese  o.a.  beteken  "om  te  van  die  hedendaagse  wêreld
         het,  moes  Johannes  hierdie  Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira,  ontspan" of "te laat gaan". Daar  aanvaarbaar is, maar nié vir God
         openbaring  wat  hy  van  Jesus  Sardis,  Filadelfia  en  Laodisea"  het  dus  'n  vervlakking        van  hul  nie!
         ontvang  het,  deur  middel  van  (Openbaring 1:11 NV).                     liefde, diens en toewyding aan die
         "briewe"  aan  sewe  spesifieke                                             Here  plaasgevind.  Verdere  uit-    Elke gemeente(lid) se aanvanklike
         gemeentes bekend maak. Hierdie           EFESE (Openbaring 2:1-7)           breiding van hierdie gemeente het  liefde, vuur en geesdrif vir Jesus
         sewe  gemeentes  kan  ook  gesien          [Die Teruggevalle Kerk]          ongelukkig  ook  daartoe  mee-       mag  nóóit  verflou  nie.  Dit  is
         word  as  verteenwoordigend  of  Jesus  verskyn  aan  hierdie  gewerk  dat  dit  later  meer  in  'n  noodsaaklik  om  daaraan  te  dink
         tipes van ander bestaande, asook  gemeente  as  "Hy  wat  die  sewe  aktiewe,  suksesvolle  organisasie  dat  werk  vir  God  met  'n  suiwer
         toekomstige  gemeentes  van  die  sterre  in  Sy  regterhand  hou,  wat  ontaard  het  en  dat  hulle  in  hul             Vervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13