Page 2 - Good News November 2016 paper
P. 2

ouheid  in  'n  gelowige  se    en het verryk geword en het aan       Jesus:  "Maar Ek het teen jou dat
               lewe is sonde wat bely moet     niks gebrek nie; en jy weet nie dat   jy  jou  eerste  liefde  verlaat  het."
          Lword  om  jou  verhouding           dit jy is wat ellendig en beklaens-   Indien Hy nie meer eerste in ons
          met  God  te  herstel.  Louheid  is   waardig en arm en blind en naak is   lewe is nie en indien daar ander
          soos 'n geleidelike skemerte wat     nie.                                  dinge  ingesluip  het  wat  eerste
          aan die einde van die dag oor die    Ek raai jou aan om van My te koop     prioriteit geniet, dan moet ons dit   wêreld" (1 Joh. 2:15-16).
          aarde  toesak.  Jy  kom  dit  nie    goud   wat  deur  vuur  gelouter  is,   met  belydenis  voor  God  regstel   Jesus sê verder aan Sy dissipels
          dadelik  agter  voordat  dit  nader-  sodat jy kan ryk word; en wit klere,    en om vergifnis vra.              en  dus  ook  aan  elke  gelowige:
          hand heeltemal pikdonker is nie,     dat  jy  jou  kan  aantrek  en  die                                        "Julle is die sout van die aarde,
          want  dit  bekruip  jou  so  stadig-  skande  van  jou  naaktheid  nie     Paulus skryf aangaande Demas:        maar as die sout laf geword het,
          aan...                               openbaar word nie; en salf om jou     "Want  Demas  het  my  verlaat,      waarmee sal dit gesout word? Dit
                                               oë te salf,  sodat jy kan sien.       omdat  hy  die  teenwoordige  deug  nêrens  meer  voor  as  om
         Hoe lyk jou toewyding aan God?        Almal  wat  Ek  liefhet,  bestraf  en   wêreld  liefgekry  het,  en  het  na   buite  gegooi  en  deur  die  mense
          Is jy nog dieselfde mens as toe jy   tugtig  Ek.  Wees  dan  ywerig  en    Thessaloníka  vertrek..."  (2  Tim.   vertrap te word nie" (Matt. 5:13).
          Jesus  die  eerste  keer  ontmoet    bekeer jou.                           4:10).  Moenie  dat  die  dinge  van   En verder: "Julle is die lig van die
          het? Jy het só 'n groot ywer gehad   Kyk, Ek staan by die deur en Ek       hierdie wêreld die eerste plek in    wêreld"  (vs.  14).  Laat  ons  ons
          in  jou  geestelike  lewe!  Jy  wou   klop. As iemand My stem hoor en      jou  lewe  inneem  nie!   Jakobus    beywer om wáárlik sout en lig te
          berge versit! Jy sou alles in jou    die deur oopmaak, sal Ek ingaan       skryf só hieroor: "...weet julle nie   wees sodat ons 'n lewe kan leef
          vermoë doen om ander te help om      na  hom  toe  en  saam  met  hom      dat die vriendskap van die wêreld    wat  God  kan  behaag.    WANT  Hy
          ook die nuwe lewe   wat jy in Jesus   maaltyd hou, en hy met My."          vyandskap teen God is nie? Wie       het gesê: "Wees heilig, want Ek is
          ontdek het, te vind. Maar wat het    Hierdie woorde van Jesus is gerig     dan 'n vriend van die wêreld wil     heilig" (1 Pet. 1:16). Lees ook Lev.
          intussen gebeur? En hóé het dit      tot  die  gemeente  van  Laodicéa;    wees,  word  'n  vyand  van  God"    11:44.
          gebeur? Is jy nog so sterk aan die   dus  gelowiges.  En  dit  geld  ook   (Jak 4:4). En Johannes is ook baie
          brand vir die Here of het daar 'n    nog vir vandag, vir gelowiges wat     duidelik  hieroor:  "Moenie  die     Laat  ons  dan  in  ons  lewensreis
          louheid in jou lewe ingesluip?       lou geword het!                       wêreld liefhê of die dinge wat in    heiligmaking  nastreef  en  elke
                                                                                     die wêreld is nie. As iemand die     sonde met behulp van die Heilige
          In Openbaring 3:15-20 sê Jesus:      Hertoewyding  aan  God  sal  ons      wêreld liefhet, dan is die liefde van   Gees aflê. Dan sal daar nie kans
          "Ek ken jou werke, dat jy nie koud   verhouding met Hom herstel. Dit       die  Vader  nie  in  hom  nie.  Want   wees vir louheid nie, maar sal dit
          is en ook nie warm nie. Was jy tog   beteken  dat  ons  op  ons  knieë     alles  wat  in  die  wêreld  is  -  die   vir ons moontlik wees om kragtig
         maar koud of warm!                    moet  gaan  en  Hom  moet  smeek      begeerlikheid van die vlees en die   te leef en te getuig van Sy wonder-
         Maar nou, omdat jy lou is en nie      om vergifnis en herstel, sodat Hy     begeerlikheid  van  die  oë  en  die   like liefde en kragtige werking in
         koud of warm nie, sal Ek jou uit my   opnuut die éérste plek in ons lewe    grootsheid van die lewe - is nie uit   ons lewens!
         mond spuug. Want jy sê: Ek is ryk     kan inneem. In Openbaring 2:4 sê      die  Vader  nie,  maar  is  uit  die   © Dr. J J Venter










                 hen those who feared and loved the Lord
                spoke often of Him to each other. And He had
           Ta Book of Remembrance drawn up in which                        ater containing contami-     heaven; I belong to Christ.' But if he doesn't do what
           He recorded the names of those who feared Him                   nants,  even  in  small      Christ tells him to, he is a liar. But those who do what
           and loved to think about Him.                          Wamounts,  is  polluted.              Christ tells them to will learn to love God more and
           'They shall be Mine,' says the Lord Almighty, 'in      Likewise,  our  lives  are  polluted   more. That is the way to know whether or not you are
           that day when I make up my jewels. And I will spare    when we accept the contaminants       a  Christian.  Anyone  who  says  he  is  a  Christian
           them as a man spares an obedient and dutiful son.      - immoral values - of this world.     should  live  as  Christ  did"   (1  John  2:4-6  Life
           Then you will see the difference between God's                                               Application Bible).
           treatment of good men and bad, between those           If  we  love  money,  we  become
           who serve Him and those who don't' (Malachi 3:16-      greedy.  If  we  lust,  we  become    The Christian life is a process of becoming more and
           18, Life Application Bible).                           sexually  immoral.  Remaining         more Christlike.  We should thus follow His example
                                                                  pure  in  a  polluted  world  is      of complete obedience to God and choose to love
           God's people are called jewels.   A jewel is made      difficult,  to  say  the  least.  But  a   our brothers and sisters in Christ as well as other
           from raw material that is exposed to time, heat,       heart filled with God's Holy Spirit   people.
           and  pressure  to  change  it  into  a  valuable       leaves little room for pollution.     Christian love is not a feeling but a choice.   If we
           gemstone. The stone must then be cut in order for                                            choose  to  love  others,  God  will  give  us  the
           its  real  beauty  to  be  seen. A  craftsman  takes  a   Many people claim to know God,     necessary strength and will show us how to express
           stone and chips away a rough edge, minimizes a         to  be  born  again.  How  can  we    our love.
           fault,  polishes,  and  puts  it  into  just  the  right   know if they are telling the truth?
           setting to display its beauty.                         We will not know for certain in this
                                                                  life, but a glance at their lifestyle
           Be willing to allow God to make you a jewel; ask       will quickly tell us what they value
           Him  to  chip  and  polish  where  needed;  and  be    and  whether  they  have  ordered
           patient while He works. Be sure you are ready to       their lives around Kingdom priori-
           change,  because  when  God  begins  to  make  a       ties. The way we live says much
           jewel, He doesn't stop until it is perfect!            about what we believe.

           [Life Application Bible, Tyndale House Publishers,     "Someone  may  say,  'I  am  a
             Inc., 1988].                                         Christian;  I  am  on  my  way  to
   1   2   3   4   5   6   7