Page 3 - Good News November 2016 paper
P. 3

n Handelinge 27 word vertel van    ander kant is daar diegene wat baie
            Paulus se reis na Rome en die      klem lê op die mens se reaksie op
          Iskipbreuk op pad daarheen.    Die   God se wil.
          storm  op  see  onderstreep  twee
          belangrike  waarhede,  naamlik  die   Sommige  gelowiges  glo  dat  die
          wil van God, en die vrye wil wat Hy   twee nie versoenbaar is nie, omdat
          aan die mens gegee het. Ons dink     hulle  mekaar  uitkanselleer.  Hulle
          dikwels  verkeerdelik  dat  hierdie   redeneer met ander woorde só: as
          twee noodwendig uiteenlopend en      jy glo dat God alles vooraf beskik
          konflikterend is.                    het, kan jy nie ook daarmee saam
                                               aanvaar dat die mens 'n vrye wil het
          Die matrose was só bang dat hulle    nie.  Jy  moet  dus  òf  glo  in  Sy
          van  die  skip  wou  afspring  omdat   soewereine wil, òf anders moet jy
          hulle in die see, so het hulle gedink,   in  die  mens  se  vrye  keuse  glo  -
          'n beter kans op oorlewing sou hê.   maar jy kan nie in albei glo nie.
          Paulus waarsku egter: "As hierdie
          manne nie in die skip bly nie, kan   Ek is jammer, maar ek gaan beslis
          julle  nie  gered  word  nie"  (Hand.   nie tussen die twee kies nie! Albei
          27:31).                              word duidelik in die Bybel vir ons
                                               verklaar, soos ons uit die verhaal
          Onthou,  die  engel  het  Paulus     van Paulus en die storm kan sien.
          vroeër  die  versekering  gegee  dat   Harry Ironside het by geleentheid
          almal op die skip gered sou word.    gesê dat die mens se wil net nóg 'n
         Hier  sê  hy  egter  dat  dié  wat    speek in God se groot wiel is.
         oorboord  spring,  nie  gered  sal
         word  nie.  Is  hier  sprake  van  'n   Party  mense  ruk  die  kwessie  van
         teenstrydigheid? Het die Here dan     Goddelike beskikking heeltemal uit
         nie klaar gesê dat almal gered sou    verband  uit.  Dit  is  gewoonlik
         word  nie?  Ja,  Hy  hét,  maar  daar   daardie mense wat sê: "Ek is nou
         was 'n baie belangrike voorwaarde:    klaar gered, nou kan ek maar lewe
         almal  moes  op  die  skip  bly!  Om   net soos ek wil."
         binne die beskerming van God te
         bly, moes hulle dus op die skip bly.  Nee, dit werk nie so nie! Jy móét
                                               "op die skip" bly! Jy moet na aan
          Hier sien ons duidelik dat God se    Jesus lewe en in Hom bly.   Hy het
          wil  en  ons  wil  onlosmaaklik  aan   reeds Sy deel gedoen om jou te red
          mekaar verbind is. Die Kerk praat al   - nou moet jy jóú deel doen deur
         eeue lank hieroor. Aan die een kant   binne Sý wil en Woord te lewe!
         is daar mense wat glo dat God Sy
         wil  mét  of  sonder  die  mens  se   [AAN DIE BRAND VIR GOD, Greg
         samewerking deurvoer. En aan die      Laurie, VG Uitgewers, 1994].
   1   2   3   4   5   6   7   8