Page 6 - Good News November 2016 paper
P. 6

BLADSY 6



























                   V
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  liedjie, "Take the world and give   Christus.  Ek  het  'n  persoonlike
          Sy bevind haarself in 'n donker      me Jesus", steek ek vir die eerste    ontmoeting met Jesus gehad en is
          gat en het net haar moeder wat       keer  in  my  lewe  my  hande  weergebore!  My  een  dogter  het
          haar help. Die tragiese van haar     onbeplan  op  en  reik  uit  na  die   dadelik vir my 'n SMS gestuur om
          situasie is dat sy haar ouerhuis     hemel...  Toe  kies  Jesus  my  uit   te  sê  hoe  bly  sy  is  om  haar  pa
          verlaat  het  en  tot  op  hierdie   tussen 15 000 manne en deel Sy        terug te kry en dat sy my vergewe
          stadium nog nie teruggekeer het      reddingsplan met my.                  vir  die  jare  wat  sy  met  soveel
          huis  toe  nie.  Gelukkig  weet  ek                                        hartseer moes spartel en in vrees
          vandag dat God ons geskape het       In 'n oogwink het ek ervaar dat ek    moes leef. Die jongste dogter was
          en dat Hy so lief is vir ons dat Hy   algeheel  'n  ander  mens  geword    op daardie oomblik nog skepties.
          ons nooit alleen sal los of verlaat   het!  Iets  gróóts  het  met  my
          nie.                                 gebeur!  Ek  was  baie  bewus  Omdat  daar  baie  geestelike  en
                                               daarvan...  Koue  sweet  en  trane,   sielsherstelwerk moes plaasvind,
          Op  27 April  2013  ontdek  ek  die   gemeng met 'n gevoel van vryheid     het ek daardie Vrydagaand vir die
          ewige waarheid en wysheid! Na        en bonatuurlike vreugde, het my       eerste keer in jare voor God op my
          vele gekarring en teen my sin en     oorval! Woorde kan nooit beskryf      knieë  gegaan  en  Hom  geloof  en
          wil  kry  'n  paar  MIGHTY  MEN-     wat  op  daardie  tydstip  met  my    geprys  tot  sonsopkoms!  Ek  het
          manne  dit  reg  om  my  saam  te    gebeur het nie!                       Hom  gevra  om  my  vrou  voor  te            Vlooi Terblanche
          sleep na MMC in Middelburg. Ons                                            berei  vir  ons  herontmoeting  die
          vertrek  daardie  Vrydagoggend       Ek  het  op  daardie  oomblik  nie    Sondagaand.  Ek  moes  met  haar  Heilige Gees en kry ek bonatuur-
          na  die  byeenkoms  van  gelo-       besef dat God my genees het van       deel  waar  ek  was  en  wat  ek  like besoeke. Ek pak op 1 April
          wiges.  Ek  het  op  my  eie  voor-  drank,  ontrouheid,  leuens,  haat,   gedoen  het  aan  haar  en  my  2014  'n  "Celebration  Journey"
          waarde  onder  andere  genoeg        liefdeloosheid,  vieslike  vloektaal   kinders.                            aan  ter  ere  van  Hom  wat  my
          drank  saamgeneem  om  dit  'n       en  trots,  vrees,  ongeregtigheid,                                        gered het en stap 500 km met die
          "jollie"  naweek  te  maak.  Op      hoogmoedigheid,  brassery,  Ek  was  verheug  om  'n  Hemelse  houtkruis  alleen  na  die  Mighty
          Graaff-Reinet  het ek  nóg "voor-    nydigheid,  jaloesie  en  geld-       Vader en God te kon hê!!! Daardie  Men  Conference  in  Middelburg.
          raad" aangekoop.                     gierigheid nie.                       naweek  van  27  tot  29 April  2013  Wat 'n belewenis!
                                                                                     was 'n bonatuurlike reis én groei-
          Om 6 uur daardie aand is ek op       Terug  by  die  tent  het  ek  al  die   tydperk  met  Jesus!  En  dit  was  Op die oomblik lees ek die Woord
          pad na die verhoog toe - onder       drank op die grond uitgegooi en       ongelooflik  wonderlik  om  nie  van God vir die 4de keer deur op
          die  invloed  van  drank!  Die  ver-  dadelik  my  vrou  gebel.  Sy  het   meer 'n dranklus te hê nie en dat  soek  na  die  volle  waarheid.
          hoog en almal rondom my het my       onophoudelik  gehuil  en  aan-        dit nou vir my onmoontlik was om  Terwyl ek lees, ontmoet ek God in
          ongemaklik laat voel en vrees het    mekaar  oor  die  foon  uitgeroep:    te  vloek!  My  aspoestertjie-vrou  Sy Woord en word met wysheid,
          my beetgepak. Die lofprysing het     "Hy is gered! Dankie my Here!"        het vir my verander in 'n ster en my  kennis  en  onderskeidingsver-
          toe  begin.  Joe  Niemand  se                                              liefde vir haar was werklik vir die  moë geseën.
          pragtige stem is versterk met 120    Die kinders is laat weet van daar-    eerste keer opreg.
          000  watt  klankversterkers  en      die  bonatuurlike  Damaskus-                                               -  Vlooi  Terblance,  Pletten-
          toe...  Met  die  woorde  van  sy    ervaring van hulle pa met Jesus       Later  doop  Jesus  my  met  die  bergbaai, Sel: 076 981 1962.













                he New Bible Translation of the Dutch Bible Society
                has  been  elected  by  the  public  as  'the  most
          Timportant  book  of  the  Netherlands'.       The  election
          was part of the Year of the Book 2016, a national campaign
          to  motivate  people  to  read  more.  The  New  Bible
          Translation was released in 2004 and sold over 1.5 million
          copies. Not just believers appreciate the Bible, but also
          many literature and art lovers. In the second place was
          'The Diary of Anne Frank' and Tolkien's 'The Lord of the
          Rings' came third.
          Source: Dutch Bible Society via Joel News International,
          JN 1012, 26 Oct. 2016.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11