Page 7 - Good News November 2016 paper
P. 7

rydag 23 September was 'n      pers  in  my  gesig  geword  en  ek   slaapplek  beskikbaar  nie,  en  sy
                werksdag  soos  enige  was  "weg".  Terwyl  hy  daar  sit,           en  ons  seun  moes  nood-
          Vander. Ek het vroeg opge-           hoor  hy  in  sy  gees  die  Here  sê:   gedwonge  by  haar  broer  in
          staan en klaargemaak vir werk en     "Ek sal hom dra; hy is Myne. Die      Centurion  oorslaap.  My  swaer
          niks  makeer  nie.  So  teen  half-  duiwel  sal  hom  nie  steel  nie."    kon haar darem saans bring om
          sewe voel ek skielik 'n geweldige    Hulle  moes  my  hart  twee  keer     my te besoek.
          pyn onder my linkerarmholte. Ek      skok om my by te kry. Daarna was
          sê vir my vrou dat my arm lam en     ek  meer  stabiel.  Ek  is  toe  weer   Op 'n stadium het ek moedeloos
          seer is. Sy wonder toe of dit my     oorgeplaas na 'n ander lokaal, en     geraak  wanneer  hulle  vir  die
          hart  kon  wees.  Die  pyn  het      die Saterdag het Netcare my met       soveelste  keer  kom  bloed  trek
          versprei na my bors en rug. Ons      die  ambulans  na  Krugersdorp        het, maar het myself maar net aan
          skakel  toe  een  van  my  vriende,   geneem.                              die Here oorgegee. 'n Mens lê met
          Braam Kramer, en hy en sy vrou                                             tye lank alleen met die bloeddruk-
          het  my  dadelik  hospitaal  toe     Dr. Conradie het my ingewag by        masjien,  hartmonitor,  en  baie
          geneem.  By  die  Ongevalle-         Flora Kliniek in Roodepoort. Ek is    ander  pype  terwyl  jy  24  uur
          afdeling het hulle my onmiddellik    dadelik  na  die  teater  geneem.     gemonitor  word.  Ek  moet  selfs
          begin behandel.                      Daar het hulle my aan 'n masjien      nou  nog  pille  gebruik  en  moes                Koos Smit
                                               gekoppel  en  op  'n  skerm  na  die   ook  my  dieet  aanpas.  Ek  is
          Dr. Altona het 'n EKG gedoen en      organe gekyk. Hulle sien toe dat al   afgeboek tot einde November en       traumatiese  tyd  besef  hoe  kort
          sê  toe  dat  ek  'n  massiewe  hart-  die are platgeval het. Hulle het 'n   kan  nou  op  herstel  fokus.  My   die lewe werklik is! Dit kan in 'n
          aanval gehad het. Hy het daarna      binnespalkie (Engels = 'stent') by    hartspier  het  baie  seergekry.  Ek   oogwink kortgeknip word, en ek
          'n dokter in Vereeniging geskakel    my  lies  ingeplant  en  daarna  het   stap  dus  gereeld.  Dit  is  maar  'n   is só dankbaar dat die Here my 'n
          maar  kon  hom  nie  in  die  hande   die are oopgegaan. Ek was so drie    lang  herstelpad,  maar  ek  sien    tweede kans gegee het. Nou kan
          kry nie. Hy kon darem vir dr. Chris   dae  in  die  Hoësorgeenheid  en     kans  en  daar  is  daagliks  beter-  ek vir mense vertel wat ek beleef
          Conradie in Krugersdorp bereik.      daarna kon hulle my oorskuif na       skap.                                het en wat die Here vir my gedoen
          Dr. Conradie het gesê dat ek nie     'n gewone saal. Ek is die volgende                                         het!
          dadelik na Krugersdorp geneem        Woensdag  ontslaan.  Wonder-          Ons is so dankbaar en waardeer
          kon word nie omdat my toestand       baarlik was ek nét vyf dae in die     almal  se  besondere  en  kosbare    Ek  wil  vir  almal  sê:  Kry  julle
          so sleg was.                         hospitaal!                            ondersteuning! Nou sien 'n mens      lewens in orde, want dit kan in 'n
                                                                                     hoeveel  vriende  jy  werklik  het!   ommesientjie verby wees! Ek is
          'n Ander vriend, Leon Brummel-       Ek is deur baie trauma en my vrou     Toe ons huis toe ry en in Potchef-   skaars  vyftig,  maar  danksy  die
          kamp,  het  ook  by  die  hospitaal   en gesin ook. Sy het eers op die     stroom  aankom,  was  ek  só  Here se genade en gelowiges se
          aangekom. Ek is intussen vanaf       laaste  nippertjie  gehoor  waar-     dankbaar  vir  hierdie  wonderlike   gebede is ek nog hier en gaan ek
          die  Ongevalle-afdeling  na  die     heen ek oorgeplaas sou word en        mooi plek! Veilig tuis!              elke dag met 'n loflied op my lippe
          Hoësorgeenheid  oorgeplaas.  moes  inderhaas  verblyf  soek.                                                    leef en die Here dien!
          Leon het vir my gebid want ek het    Daar was nie eintlik bekostigbare     Ek het net weer gedurende hierdie    - Koos Smit 072 355 9636
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12