Page 8 - Good News November 2016 paper
P. 8

omtyds voel dit vir 'n mens    tige  en  morele  verval  ingetree.   mekaar  ontrou  wees  nie.  Hulle
                asof alles skeefloop... Daar   God moes maar tevrede wees met        moet  Hom  eer  met  hulle  gawes
          Sis 'n knellende droogte, die        afskeepoffers. Die huwelik is nie     sodat Hy weer aan hulle materiële
          ekonomie stort in duie, misdaad      in  ere  gehou  nie  en  deur  die    seëninge  kan  gee.  Hy  kom  as
          en geweld neem toe.                  priesters  se  versuim  is  die  wet   Regter na hulle toe. Sy oordeels-
                                               van  God  geïgnoreer.  Die  ergste    dag  sal  geweldige  oordeel-
          Boonop tref die een ramp na die      van alles is dat mense teen God       vellinge inhou vir die goddeloses,
          ander jou in jou persoonlike lewe:   opstandig  geraak  het.  Hulle  het   maar  redding  en  genesing  en
          'n ongeluk, siekte, die dood van 'n   geglo God het verander en dat dit    blydskap soos die van bokspring-
          geliefde of vriend. Dis dan dat 'n   vergeefse moeite is om opreg te       ende  kalwers  vir  diegene  wat
          mens wil vra: is dit alles nog die   lewe. Daarom het hulle hul mede-      eerbied het vir Sy Naam.             geniet  as  toegewyde  gelowiges.
          moeite werd? Neem God nog van        mense begin mishandel.                                                     Maar daar kom 'n dag waarop die
          ons kennis? Waarom is Hy dan so                                            Maleagi  het  dus  ook  vir  ons  'n   bordjies verhang sal word, waar-
          onregverdig dat goddeloses skot-     God reageer hierop deur Sy volk       boodskap.  In  'n  tyd  waarin  baie   op  die  gelowiges  oorvloedige
          vry kom, terwyl gelowiges onder      te  waarsku  teen  die  koers  wat    mense  glo  en  selfs  openlik       vreugde sal geniet!
          die  aanslae  van  die  lewe  moet   hulle  inslaan.  Hy  is  stééds  die   beweer dat God dood is, dat Hy
          steier?                              liefdevolle  God.  Trouens,  dit  is   Hom  nie  steur  aan  wat  op  die   Na alles dien 'n mens God tog nie
                                               juis omdat Hy nie verander het nie    aarde  gebeur  nie,  bring  hierdie   net  om  daardeur  vir  jouself
          Dit  is  hierdie  vrae  waarmee  die   dat Hy hulle nog nie uitgewis het   boek perspektief.                    voorspoed  te  koop  nie.   'n  Mens
          mense  in  Maleagi  se  tyd  gewor-  nie. Vir Hom is daar nog steeds 'n                                         dien  God  omdat  Hy  jou  eerste
          stel  het.  As  gevolg  van  die  onderskeid  tussen  diegene  wat         Maleagi  wys  ons  op  God  se       liefgehad  het.  Daarom  kan  ons
          ongunstige verloop van die poli-     Hom  dien  en  diegene  wat  Hom      verkiesende liefde, die bewys dat    ook onder teëspoed volhard met
          tiek, vanweë droogte en plae en      minag.                                Hy  omgee.  Vir  Christene  lê  die   die regte optrede en ware toewy-
          verdrukking,  het  die  gelowiges                                          bewys van God se liefde in dit wat   ding aan God. Hy is die Son van
          begin  twyfel  aan  God.  Hulle  het   Hy is die Groot Koning vir wie alle   op Golgota gebeur het toe God Sy   Redding wat ook op óns skyn!
         God begin minag en begin glo dat      nasies ontsag het; daarom moet        Seun ter wille van ons prysgegee
         hulle en hul optrede Hom nie raak     Sy  volk  Hom  ook  eer.  Hulle       het.  Dit  is  waar  dat  goddelose   ['n Oorsig van die boek Maleagi,
         nie. Daarom het daar godsdiens-       moenie  egbreuk  pleeg  en  aan       mense  dikwels  meer  voorspoed      Die Bybel in Praktyk, CUM, 1993].
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13