Page 4 - Good News November 2019 paper
P. 4

“Here,”  bid  die  leraar,  “ek  kan   “Wat  dink  jy  doen  jy?”  vra  die
                                                                                     hierdie  ondervraging  nie  meer     beampte  woedend  toe  hy  die
                                                                                     verduur nie. Asseblief, verlos my    effense glimlag in die leraar se oë
                                                                                     hiervan.”                            sien.

                                                                                     Die  leraar  was  alreeds  meer  as   “Ek  bid  vir  jou,”  antwoord  die
                                                                                     een keer in die tronk, en nou word   leraar. “Jy is nie besig om teen my
                                                                                     hy  elke  twee  weke  deur  die  te veg nie, maar teen die Here. Jy
                                                                                     geheime  polisie  vir  verdere  sal nooit teen Hom kan wen nie!”
                                                                                     ondervraging ontbied. Die onder-
                                                                                     vraging  is  slegs  'n  sieldodende   “Gaan huis toe!” gil die beampte.
                                                                                     herhaling van dieselfde vrae wat     Die leraar het nie op hom laat wag
                                                                                     die leraar daarvan beskuldig dat     nie en toe hy by die huis aankom,
                                                                                     hy 'n Westerse spioen is.            vra hy sy vrou: “Wat het gebeur?”

                                                                                     Die leraar is veronderstel om die    “Drie ou dames van die kerk het
                                                                                     volgende  oggend  weer  na  die      hiernatoe  gekom,”  sê  sy.  “Ons
                                                                                     hoofkwartier  van  die  geheime      het  almal  hande  vasgehou  en
                                                                                     polisie toe te gaan, en hy het sy    gebid  dat  God  jou  van  die
                                                                                     gemeente gevra om te bid dat God     ondervraging sal beskerm.”
                                                                                     'n uitweg sou voorsien.
                                                                                                                          Toe  hulle  die  twee  insidente
                                                                                     “Ek  sien  jy  is  hier,”  sê  die  verder bespreek, ontdek hulle dat
                                                                                     beampte  wat  hom  na  die  onder-   die vroue op die presiese tydstip
                                                                                     vragingskantoor  vergesel.  Die  gebid  het  waarop  die  band-
                                                                                     volgende oomblik, voordat hulle      opnemer ontplof het.
                                                                                     met die ondervraging kan begin,      (Irannese Leraar 1990)
                                                                                     ontplof die bandopnemer op die
                                                                                     tafel voor hulle. Die bandmasjien    [Uit:  FANATIES  VIR  JESUS,
                                                                                     is die ene vlamme en dis duidelik    Volume 11, dcTalk en The Voice of
                                                                                     dat dit nooit weer sal werk nie.     the Martyrs, CUM, 2002].
                                                                                                 Dit is noodsaaklik dat ons nooit die Dit is noodsaaklik dat ons nooit die
                                                                                                   krag van gebed moet vergeet nie!krag van gebed moet vergeet nie!







                                                                                      Die  Heilige  Gees  het  ook  hulle  harte  deur  die  geloof  gereinig  (n.a.v.
                                                                                      Handelinge 15:8-9).

                                                                                      In  die  hedendaagse  wêreld  word  Christene  maklik  gebreinspoel  om  hul
                                                                                      morele standaarde te verlaag. Hierdie houding moet nie toegelaat word om
                                                                                      die Kerk binne te sypel nie.


                                                                                      Gedurende 'n televisieprogram het 'n persoon kapsie gemaak teen die lae
                                                                                      standaarde wat vandag oral aanvaar word. Die reaksie daarop was: “Maar
                                                                                      dis maar net die menslike natuur.” Dit som die houding van die wêreld op:
                                                                                      “Dit is natuur en nouliks sonde.”

                                                                                      Ons moet nooit vergeet dat die Gees se grootste werk is om ons te help om van
                                                                                      sonde gereinig te word en om dit ook te beveg nie. Hy is, dit moet ons altyd
                                                                                      onthou, die HEILIGE Gees.
                                                                                      ['n Daaglikse Wandel, Selwyn Hughes, Christian Art, 1998].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9