Page 6 - Good News November 2019 paper
P. 6

ie Naam van die Here is 'n    loosheid  onder  die  volke  (sal)
                sterk  vesting;  die  regver-  wees uit angs vir die gebulder van
          Ddige  vind  daar  skuiling          die  see  en  sy  vloedgolwe.  Die
          (Spreuke 18:10). Lees ook Psalm      mense sal beswyk van vrees en
          31:20-25; Psalm 27:4-6,14.           spanning  oor  die  dinge  wat  oor
                                               die hele wêreld aan die kom is…"
          Is jy bang? Die mensdom is bang.     (Lukas 21:25-26).
          Bomme  ontplof  in  Londen,
          selfmoordterroriste  maak  in  die   Dalk  gaan  ons  geslag  die  groot
          strate van Jerusalem 'n einde aan    tekens  van  die  naderende
          hul  eie  en  aan  tientalle  niksver-  wederkoms  van  Jesus  Christus
          moedende  mense  se  lewens.  aanskou: "…want die kragte van
          Berserkers  skiet  op  kleuters;  die  hemelruim  sal  ontwrig
          gewapende rowers bars by huise       word…"
          op  plattelandse  dorpies  in.  Jare
                                                                                                                                             https://media.swncdn.com
          gelede het ons ons kinders op 'n     Was dit nie vir die beloftes in die
          Vrydagmiddag Paasskou of Reën-       Woord  van  God  nie,  het  jy  niks   loniërs  die  hoof  te  kon  bied.   Jy skuil in die Naam van God! Sy
          boogskou  toe  geneem  en  aan       gehad om vandag aan vas te hou        Watter  weerstand  sou  die  leërs   Naam  is:  EK  IS…  álles  wat  jy
          spookasem,  pretparkplesier  en      nie. Was dit nie dat God vir jou Sy   van  Israel  kon  bied  teen  die    nodig het!
         skoolkunsuitstallings  gedink.  erewoord  gegee  het  dat  Hy  in           Filistyne  en  die  Edomiete?  Elke
         Nou  word  skougangers  oor  die      hierdie dae jou veilige vesting sal   Israeliet het geweet hoe belangrik   Daarom  kan  ons  gelowiges
         streekradio  op  gewapende  wees  nie,  was  jy  uitgelewer  aan            'n sterk vesting is.                 mekaar juis nóú saam met Dawid
         rooftogte op die skouterrein voor-    die  geweld  en  gewetenloosheid                                           toeroep: "Wees dus sterk en hou
         berei.                                van desperate, God-lose mense,        Jý het 'n sterk vesting waarin jy    goeie moed, julle almal wat julle
                                               aan  onverklaarbare  en  vrees-       kan skuil; 'n vesting waarin jy in   vertroue in die Here stel" (Psalm
         Die  wêreld  is  siek  van  sonde,    aanjaende  kosmiese  verskyn-         onaantasbare  vrede  kan  leef  31:25).
         hebsug, haat, bitterheid. Miljoene    sels, aan die wanhoopsgedagte:        wanneer die broodwinner in julle
         der  miljoene  desperate  mense       "Wat is die sin van die lewe?"        huis  sy  werk  verloor,  wanneer    Gebed: Hoe groot is U goedheid,
         leef  sonder  hoop  en  sonder                                              borskanker gediagnoseeer word,       Here my God! Dit is altyd daar vir
         God… en 'n beduidende persen-         Israel  was  'n  klein  ou  landjie,   wanneer  depressie  jou  wil  oor-  dié wat U dien (Ps. 31:20).
         tasie  van  hierdie  desperate  menslik  gesproke  heeltemal  te            weldig,  wanneer  leuens  oor  jou   [Uit:  Beloftes  van  Reën  en  Dou,
         mense  sal  toenemend  daartoe        swak  om  aanvalle  deur  die         vertel word, wanneer jy oud en die   Maretha  Maartens,  Aktuapers,
         bydra  dat  daar  "op  aarde  rede-   magtige  Egiptenare  en  Babi-        nag vreesaanjaend en donker is.      1996].








               he  decline  of  the  Christian   now  things  are  changing  in  a   have become wineries or brewe-       public office in this country if you
               faith  in  the  United  States   major way.                           ries  or  bars.  Others  have  been   did not consider yourself to be a
          Tcontinues  to  accelerate,                                                converted  into  hotels,  bed-and-   Christian.
          and  the  latest  numbers  that  we   As a result of this mass exodus      breakfasts,  and  Airbnbs.  A  few
          just  got  are  absolutely  stag-    from the Christian faith, churches    have  been  transformed  into  But today, being a Bible-believing
          gering. Most European countries      are  closing  down  in  droves  all   entertainment venues, such as an     Christian  is  considered  to  be  a
          are  already  considered  to  be     across the country. In fact, it has   indoor playground for children, a    huge political liability in much of
          "post-Christian" nations, and the    been  estimated  that  somewhere      laser tag arena, or a skate park.    the nation. The faith that was once
          US  appears  to  be  headed  down    between  6  000  and  10  000                                              the foundation of the republic is
          the  exact  same  path.  But  when   churches  are  shut  down  in  the    Of  the  65  percent  of  Americans   now  mocked,  ridiculed  and
          America was originally founded, it   United  States  every  single  year,   that still consider themselves to   laughed  at  on  television  and  in
          is estimated that 98 percent of the   and  that  means  that  over  100    be  "Christians",  many  of  them    our  movies.  It  has  been  pushed
          colonists were Christians.           churches will die this week alone.    never  really  go  to  church  or    out of our government, out of our
                                                                                     practise their faith at all.  Church   schools  and  out  of  the  main-
          The  Christian  faith  played  a  As a result, we have a whole lot of      attendance  in  the  US  has  been   stream entertainment industry.
          critical role in the development of   empty  church  buildings  on  our    plummeting  for  years,  and  the
         our  form  of  government,  and       hands,  and  many  of  them  are      influence  that  faith  has  on  our   We wanted a godless society, and
         down  throughout  history  every      being converted into hotels, bars     political  process  has  also  been   so that is what we got!
         generation  of  Americans  was        and indoor playgrounds. A large       waning.  At  one  time,  it  was
         overwhelmingly  Christian.  But       number  of  abandoned  churches       exceedingly  difficult  to  run  for    www.prophecynewswatch.org
   1   2   3   4   5   6   7   8   9