Page 7 - Good News October 2005 paper
P. 7

Land van Feeste              kaas,  gerookte  worsies  en
          Oral in Portugal word feeste in  koeldrank.
          die dorpies gehou wat die hele  Ons het een aand baie lekker by
          gemeenskap betrek en soms vir  hulle geëet - almal saam uit een
          dae  aanhou.  Die  stadsvaders  bak  op  die  vloer.  Ons  het
          reël  dit  saam  met  die  Roomse  sommer  terugverlang  na
          Kerk.  Afgesien  van  al  die  eet,  Mosambiek!
          drink en dans, word beloftes van
          selfopgelegde lyding, soos 5 km             Huisgroep in Moita
          kruip op die knieë, aan Moeder  Die  mense  uit Afrika  kuier  oor-
          Maria gemaak, in ruil vir gebeds-    en-weer  by  mekaar,  maar  die
          verhoring. In 'n sekere distrik, sê  Portugese  se  huise  is  dikwels
          hulle oor die TV, word 200 sulke  privaat en geslote. Juis om dié
          feeste per jaar gehou:  so 100 ter  rede is die huisgroep in Moita so
          ere van die Maagd Maria, 70 ter  'n wonder van die Here. Ons het
          ere van afgestorwe heiliges, en  reeds in drie verskillende huise
          net 30 ter ere van Christus! Dít is  byeengekom en is al meer as 10
          ons mense se leefwêreld.             persone op 'n keer.
                                               Die  mense  voel  egter  dat  ons
                      Angolese                 nou  'n  winkeltjie  moet  huur  vir
          Suzana  en  Delfina  is  twee  ons byeenkomste. Ons hoop dat
          Angolese vroue in die gemeente.   ons  steeds  die  huislike  en
          Hulle moet hard werk om hulle  familie-karakter  sal  kan  behou
          gesinne te versorg.                  en dat die betrokkenheid van die
          Die minimum salaris is €350 en  mense  teenoor  mekaar  sal
          dit is omtrent net genoeg vir 'n  aanhou groei.
          eenslaapkamer-woonstel  plus  Groete!
          water en ligte. Jy kan hulle woon-   Manie en Annelie Taute
          stelletjies  deur  'n  ring  trek,  so  Tel. 09351 968 173505 en 09351
          netjies  is  dit.  Kos  is  nie  goed-  918 554067 (Annelie)
          koop  nie  en  openbare  vervoer         BANKBESONDERHEDE
         ook  nie.  Hulle  mans  is  in  die  Bankrekening: NG Kerk
         konstruksiebedryf  en  werk  ook  Potchefstroom-Noord: Portugal
         net af en toe. In die week moet  Sending
         dagversorging gereël en betaal  Tak: ABSA Tomstraat
         word.                                 Takkode: 335138
         Ten  spyte  van  alles  is  Suzana  Rek. Nr.: 4061419137
         skynbaar  bekommerd  oor  ons  Posbus 20865, Noordbrug 2522,
         en  bring  gereeld  'n  pakkie  met  Potchefstroom
   2   3   4   5   6   7   8   9