Page 2 - Good News October 2006 paper
P. 2

GOEIE NUUS





                                   GOOD NEWS



                     Posbus 1957 Potchefstroom 2520



             IN U LIG SIEN ONS DIE LIG




             n  Ps.  36:10  staan  dit  oorvloed kan hê" (Joh. 10:10).               kan  nie  weggesteek  word
             geskryf: "Want by U is die  Hy het immers Self gesê: "Ek is  nie…" (Matt. 5:14). En verder:
          Ifontein van die lewe; in u lig  die lig van die wêreld; wie My  "En niemand steek 'n lamp op
          sien ons die lig."                   volg,  sal  sekerlik  nie  in  die  en sit dit in 'n verborge plek of
          Lig  en  duisternis  staan  duisternis wandel nie, maar sal  onder  die  maatemmer  nie,
          teenoor  mekaar.  God  is  lig,  die lig van die lewe hê" (Joh.  maar  op  die  staander,  sodat
          maar die Satan en sy  werke is  8:12).                                     die wat binne-kom, die lig kan
          duisternis.                          In  die  lig  vind  ons  voort-       sien. Die lamp van die liggaam
          Met die sondeval het die mens  durende  reiniging  van  sonde:  is die oog. As jou oog dan reg
          van God verwyderd geraak en  "Maar as ons in die lig wandel  is,  is  jou  hele  liggaam  ook
          in algehele duisternis verval.       (voortdurend)  soos  Hy  in  die  verlig; maar as dit verkeerd is,
          Oor Jesus se verskyning skryf  lig is, dan het ons gemeenskap  is jou liggaam ook donker. Pas
          Johannes: "In Hom was lewe,  met mekaar; en die bloed van  dan  op  dat  die  lig  in  jou  nie
          en die lewe was die lig van die  Jesus  Christus,  Sy  Seun,  duisternis  is  nie"  (Lukas
          mense. En die lig skyn in die  reinig  ons  (voortdurend)  van  11:33-35).
          duisternis,  en  die  duisternis  alle sonde" (Joh. 1:7).                  In Sy lig sien ons die lig. Hoe
          het dit nie oorweldig nie. …Die  Ons is genoodsaak om voort-               méér ons in die lig wandel, hoe
          waaragtige lig wat elke mens  durend 'n keuse te maak om in  méér lig ontvang ons. In Joh.
          verlig,  was  aan  kom  in  die  die lig te wandel.                        11:9-10  verklaar  Jesus:  "Is
          wêreld" (Joh. 1:4-9).                Terwyl ons in die lig is, word  daar nie twaalf ure in die dag
          Lewe bring dus lig. Lewe wat  ons slegs weerkaatsers van Sy  nie?  As  iemand  in  die  dag
          nét  in  Jesus  te  vinde  is.  Die  lig  -  nie  die  lig  self  nie.  wandel,  stamp  hy  hom  nie,
          mens  in  duisternis  roep  na  Johannes skryf van Johannes  omdat  hy  die  lig  van  hierdie
          God in die lig, en God wat Lig  die  Doper:  "Daar  was  'n  man  wêreld sien. Maar as iemand in
          is  roep  die  mens  van  die  van God gestuur, wie se naam  die  nag  wandel,  stamp  hy
          duisternis  na  Sy  wonderbare  Johannes  was.  Hy  het  tot  'n  hom, omdat die lig nie in hom
          lig.                                 getuienis gekom om van die lig  is nie."
          In Sy lig vind ons vervulling. In  te  getuig,  sodat  almal  deur  In Sy lig bewaar Hy ons van die
          Sy lig vind ons lewe en totale  hom sou glo. Hy was nie die lig  Bose. Hy help ons om van die
          verlossing  en  heling  van  die  nie, maar hy moes van die lig  kwaad af te sien.
          wonde wat ons toegedien is in  getuig" (Joh. 1:6-8).                       Kom,  laat  ons  'n  positiewe
          die duisternis, want "Die dief  God  se  lig  moet  deur  ons  keuse  maak  om  voortdurend
          kom net om te steel en te slag  uitgestraal  word.  Jesus  sê:  in  die  lig  te  wandel  en  ware
          en  te  verwoes",  maar  Jesus  "Julle is die lig van die wêreld.  weerkaatsers  van  Sy  lig  te
          "het gekom, dat hulle lewe en  'n  Stad  wat  bo-op  'n  berg  lê,  wees!





                                                                           ie  HUISGESIN  is  soos  'n  boek...  Die
               ndien jy nie jou kinders vir die Here kan wen               kinders is die blaaie en die ouers die
               nie, moet dan nie toelaat dat hulle jou vir         Domslae.  Liefde  is  die  band  wat  die
                                                                   boek  aanmekaar  hou.  Die  goue  gespe  wat
           Idie wêreld wen nie. Ouers sal nooit daarin             vertroue inboesem en die huiskring verseël,
           slaag om hul kinders by wyse van kompromie in           is die vrees van die Here.
           'n geestelike rigting te beïnvloed nie. As jy op        Aanvanklik  is  die
           die Rots bly staan, is jy in 'n baie gunstiger          bladsye  van  die
                                                                   boek skoon en onge-
           posisie om hulle op te
                                                                   skonde,  maar  met-
           help  tot  waar  jy  is,                                tertyd  word  daar
           maar as jy afdaal tot                                   herinneringe  opge-
           die  vlak  waar  hulle                                  teken  en  prentjies
                                                                   geskets. Ouers moet
           beweeg,  kan  jy  vir
                                                                   sorg dra dat die boek
           goed saam met hulle                                     skoon  en  heel  bly,
           in die modder van die                                   sodat  sy  blaaie  nie
           wêreld wegsink.                                         verstrooi raak nie.
   1   2   3   4   5   6   7