Page 7 - Good News October 2006 paper
P. 7

ie  grootste  legkaart  in  Suid-     doen.
                  Afrika  word  in  Bloemfontein  R16  000  van  die  R180  000  is  alreeds
          Dgebou.                                       ingesamel.  Daar  word  dus  nog
          18 000! Dit is uit hoeveel stukke hierdie  R164  000  benodig.  'n  Ambisieuse
          legkaart  bestaan.  Die  legkaart  is  doelwit is gestel om die legkaart teen
          saamgestel  uit  vier  verskillende  ou  einde November 2006 voltooi te hê. Om
          wêreldkaarte.  Enige  persoon  wat  al  dit 'n sukses te maak, word donasies
          ooit 'n legkaart gebou het, sal weet dat  benodig.  Soos  die  legkaartstukkies
          dit  nie  kinderspeletjies  is  nie.  Die  verkoop word, word die legkaart gebou.
          voltooide legkaart sal 'n oppervlak van  Daar word ook gesoek na persone wat
          192 cm x 276 cm beslaan.                      as  ambasadeurs  sal  optree  vir  die
          Die  uitdaging  om  hierdie  enorme  Projek in hulle onderskeie gemeentes
          legkaart te bou, is deur NGK Uitsig in  en/of  gemeenskappe  en  wat  sal  help
          Bloemfontein opgeneem, alles ten bate  met fondsinsameling.
          van  Sending.  Die  Projek  is  begin  na  Indien  u  betrokke  wil  raak  by  hierdie
          aanleiding van Matteus 28:19 - "Gaan  Projek, kan u vir Jozua Ehlers skakel by
          dan na al die nasies toe en maak die  083 461 9403 of ons Oos-Kaapkantoor
          mense My dissipels." Dit is dan ook die  by 041 360 9450.
          visie van NGK Uitsig en die Projek.
          Elke legkaartstukkie word verkoop vir
          R10. Die geld wat hiermee ingesamel
          gaan  word,  sal  aan  twee  gevestigde
          Sendingorganisasies  geskenk  word.
          Die Organisasies, Geopende Deure en
          Child Evangelism Fellowship sal baat
          vind  by  hierdie  fondsinsameling.
          Hierdie skenkings sal die Organisasies
          in staat stel om die belangrike werk wat
          hulle alreeds verrig, nog beter te kan





                 aar bestaan ‘n legende dat Petrus, nadat sy vriende hom gewaarsku het, uit Rome
                 begin vlug het. By die stadspoort kry hy ‘n visioen van Jesus wat Rome binnekom.
          DHy vra toe vir Jesus: Quo vadis, Domine? (Waar gaan U heen, Here?), waarop
          Jesus antwoord dat Hy Rome binnekom om weer eens gekruisig te word. Hierop sou
          Petrus besluit het om nie meer te vlug nie, maar om Jesus deur sy eie dood te verheerlik.
          Keiser Nero was in hierdie tyd nie in Rome nie; hy het van September 66 n.C. tot Maart
          68 n.C. in Griekeland gereis. Petrus is toe op bevel van die prefek Agrippa gearresteer en
          gekruisig. Petrus het gevra om onderstebo gekruisig te word, uit respek vir die wyse
          waarop Jesus gekruisig is. Petrus se begrafnis het volgens oorlewering onder leiding
          van  die  Romeinse  senator  Marcellus,  en  lidmate  van  die  gemeente  van  Rome
          plaasgevind.
          Petrus se graf was reeds teen 100 n.C. aan die Christene as monument bekend. In Keiser
          Konstantyn se tyd is ‘n kerk oor die graf gebou. Hierdie gebou is later deur die huidige
          St. Peterskerk in Rome vervang. - Die Bybel A-Z, CUM, 2003
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12