Page 1 - Good News October 2010 paper
P. 1

ie  lewe  is  'n  wandeling.  Ons  gee  elke  dag   gevorder  sonder  om  te  val  nie.   Hy wil hê dat ons ons hand uitstrek en Sy hand
                 treë. Ons toekoms word bepaal deur die treë      Hulle  het  baie  beter  gevaar  neem, maar Hy wil nie hê dat ons dit ooit     laat los nie.
          Dwat ons vandag gee.                                    wanneer hulle my hand vasgehou       Dit is trouens Sy begeerte dat ons steeds meer     en
          Toe my kinders leer loop het, het hulle nie baie ver    het. Of hulle pa se hand. Ons kon    meer   vir elke tree wat ons gee, van Hom afhanklik
                                                                  hulle weg van gevaar lei en veilig   word, want Hy wil ons neem na plekke waar ons nog
                                                                  besorg  waar  hulle  moes  gaan.     nooit tevore was nie. Tot op hoogtes wat ons ons
                                                                  Soms het hulle egter sonder ons      nie kan voorstel nie. Om daar uit te kom, moet ons
                                                                  hulp vinnig 'n koers ingeslaan. My   deur  diep  valleie,  oor  verraderlike  berge,  ruwe
                                                                  seuntjie het dan geval en homself    terrein en op smal paadjies van die lewe reis - dit is
                                                                  beseer, of my dogtertjie het êrens   plekke waar ons maklik kan verdwaal of die spoor
                                                                  heen gedwaal waar sy nie veron-      byster raak. En dis heeltemal buite die kwessie dat
                                                                  derstel was om te gaan nie en dan    ons ons eie rigting kan inslaan en verwag om die
                                                                  in  die  moeilikheid  beland.  Soms   plek wat Hy vir ons berei het, veilig te bereik. Anders
                                                                  het  ons  toegelaat   dat  daardie   as wat ons vir ons kinders leer, sal ons nooit    die
                                                                  dinge gebeur omdat ons wou hê                           Vervolg op p. 6ervolg op p. 6
                                                                                                                          V
                                                                  hulle  moes  uiteindelik  leer  om
                                                                  sonder  ons hulp te loop. Ons het
                                                                  ook natuurlik tussenbeide getree
                                                                  en  hulle  beskerm  wanneer  ons
                                                                  gevaar  gesien  het.  Ons  doelwit
                                                                  was egter om hulle voor te berei
                                                                  vir die dag wanneer hulle nie meer
                                                                  ons hulp sou nodig hê nie. Ons
                                                                  was opgewonde om te sien hoe-
                                                                  dat  hulle  vir  die  eerste  keer  die
                                                                  vreugde van vryheid ervaar.
                                                                  Om te leer om met ons Hemelse
                                                                  Vader te wandel, is ietwat anders.
   1   2   3   4   5   6