Page 1 - Good News October 2011 paper
P. 1

it lyk vir my of daar in die laaste tyd 'n   die mense wil hoor nie. Die stadsraadlid is
                 nuwe  sportsoort  ontwikkel  het.  Ek   slap en doen nie sy ding nie. Die skole is
          Dweet nie of dit baie ontspannend is          pateties. En so kan ons aangaan. Ons raas
          nie, maar wat ek wel weet, is dat feitlik almal   oor mense, raas oor programme, raas oor
          daaraan deelneem. Ek praat van kritiek. Dit   enigiets.
          het  een  van  die  belangrikste  tydverdrywe   Dié alewige kritiek kom erg onder Christene
          van die moderne era geword. Dit lyk asof      voor. Maar ook nie van vandag af nie. Paulus
          mense wedywer om te sien wie die meeste       moes  vir  die  gemeente  in  Rome  ook  op
          kritiek teen ander mense kan lewer. Daar is   dieselfde  probleem  wys.  Dit  was  iewers
          net mooi niemand wat ontsien word nie.        naby die jaar 60 n.C.
          Van die president af tot by die werklose -    Paulus sê in Romeine 14:13 dat ons moet
          almal loop deur. Die predikant preek nie wat   ophou om mekaar te veroordeel. Ophou om
                                                        kritiek te lewer. Ons Christene is nogal goed
                                                        om sekere sake van ons weg te hou omdat
                                                        dit ons verhouding met die Here gaan skade
                                                                                                        http://1.bp.blogspot.com
                                                        aandoen.  Maar  dan  verontagsaam  ons  'n
                                                        baie duidelike uitspraak in die Woord van die
                                                        Here soos: “Laat ons mekaar dan nie meer
                                                        veroordeel nie.”
                                                        Sal  dit  nie  wonderlik  wees  as  ons  dit  kan
                                                        regkry om kritiek uit die Kerk te ban nie? Dis
                                                        moontlik,  maar  dan  moet  jy  vandag  iets
                                                        daaraan doen deur nie self oor alles te kla
                                                        nie.
                                                        Dis nou 'n lekker uitdaging vir hierdie dag,
                                                        en week, en maand, en LEWE!
                                                        [GOD  maak  my  dag,  Jacie  van  Rensburg,
                                                        Lux Verbi.BM, 2002].
   1   2   3   4   5   6