Page 2 - Good News October 2012 paper
P. 2

J   esus het gesê: "Pas op wat julle  bevind, 'n sekere Skrifgedeelte vir ons  van hom sal weggeneem word ook wat
              hoor; met die maat waarmee julle  gee  om  te  lees.  Dit  kan  ook  gebeur  hy  het  (Mark.  4:25).  Dit  geld  die
              meet, sal vir julle gemeet word, en  wanneer ons luister wanneer ‘n sanger  persoon wat nie bedag daarop is om
          daar sal bygevoeg word vir julle wat  of 'n koor 'n geestelike lied sing. Op  goed te hoor nie.
          hoor. Want wie het, vir hom sal gegee  watter manier dit ook al tot ons kom,  Die  woorde  van  die  bekende  lied  is
          word; en wie nie het nie, van hom sal  laat ons met 'n oop gemoed luister en  van pas:
          weggeneem  word  ook  wat  hy  het"  hoor  wat  Hy  vir  ons  wil  sê.  Laat   Open my eyes, Lord - I want to see
          (Mark. 4:24-25).                     hierdie  gesindheid  in  ons  wees:      Jesus
          Die  klem  val  hier  op  "hoor".  Die  "Spreek,  HERE,  want  u  kneg  hoor"        To reach out and touch Him and
          gelowige moet reg hoor. Wanneer ons  (1  Sam.  3:9).  Dit  noop  ons  om  met   tell Him I love Him
          goed en reg hoor wat deur die Heilige  groot omsigtigheid met die Woord om    Open my ears, Lord and teach me
          Gees  aan  ons  geopenbaar  word,  sal  te  gaan,  want  daarin  vind  ons  die   to listen
          daardie geopenbaarde waarheid meer  Godspraak  vir  onsself  op  'n  baie     Open my eyes, Lord - I want tot see
          en  groter  word.  Meer  sal  aan  ons  intieme wyse. Die besef dat ons meer   Jesus...
          toevertrou  word.  Die  mate  waarmee  en  meer  van  Hom  kan  ontvang  - Dr. JJ Venter
          ons dit met geloof ontvang, dit hoor,  wanneer  ons  daardie Woord  wat  Hy
          word  die  maat  waarmee  ons  meet.  ons  gee  reg  ontvang,  dring  ons  om
          Volgens daardie maat word weer aan  goed te luister. Jesus sê immers: "Pas
          ons gegee. Die geloof moet kinderlik  op  wat  julle  hoor;  met  die  maat
          en  ontvanklik  wees.  Ons  moet  waarmee  julle  meet,  sal  vir  julle           young  man  who  had  ded  his  arms  sideways,  he
         onbevooroordeeld  luister,  sonder  gemeet  word,  en  daar  sal  bygevoeg          been  raised  as  an  saw his shadow on the wall.
         kritiek in ons harte. Met 'n oop gemoed  word vir julle wat hoor" (Mark. 4:24).
         moet  ons  na  Hom  toe  kom.  En  hoe  Met betrekking tot die Woord wat ons   Aatheist was training to  The shadow of his body was in
         meer ontvanklik ons is, hoe meer sal  in  ons  harte  ontvang,  het  Jesus  die   be an Olympic diver. The only  the shape of a cross.
         Hy volgens hierdie maat wat ons self  gelykenis van die saaier vertel (Mark.   religious  influence  in  his  life  Seeing  that  image  created
         stel, vir ons gee. Ons gesindheid, hoe  4:1-20). Die saad kan op vier verskil-  came  from  his  outspoken  such  an  unusual  and  strong
         ons hoor, bepaal hoeveel méér Hy aan  lende tipes grond val. Die saad wat op   Christian  friend.  The  young  response  that  instead  of
         ons  gaan  toevertrou.  Daar  moet  die goeie grond val, lewer goeie vrug   diver  never  really  paid  much  diving,  he  knelt  down  and
         progressie wees in God se openbaring  op. Jesus sê: "En 'n ander deel het in   attention  to  his  friend's  ser-  finally asked God to come into
         aan ons. As individu of as kerk behoort  die goeie grond geval, en dit het vrug   mons,  but  he  heard  them  his  life.  As  the  young  man
         ons daarop ingestel te wees om met 'n  opgelewer; want dit het opgekom, en   often. One night the diver went  stood up, a maintenance man
         al groter en groter maat te meet sodat  gegroei, en dit het gedra: een dertig-   to  the  indoor  pool  at  the  walked  in  and  turned  on  the
         ons  ook  met  dieselfde  maat  gemeet  en een sestig- en een honderdvoudig"   College  he  attended.  The  lights.  The  pool  had  been
         kan  word  en  nie  beskaamd  hoef  te  (Mark. 4:8). Die ideaal is dat ons die   lights  were  all  switched  off,  drained for repairs!!!
         staan nie.                            woord só goed sal hoor en ontvang,    but  as  the  pool  had  big
         Die openbaring wat deur die Heilige  dat dit nie net dertig- of sestigvoudig   skylights  and  the  moon  was
         Gees in ons harte kom, kan op verskeie  vrug sal oplewer nie, maar honderd-  bright,  there  was  plenty  of
         maniere plaasvind. Soms kom dit deur  voudig.  Dan  was  die  maat  waarmee   light to practice by. The young
         'n besondere preek tot ons. Ander kere  ons meet volkome. Want daarvolgens   man climbed up to the highest
         kan  dit  gebeur  wanneer  ons  Bybel-  het  ons  dan  ook  ontvang.  Jesus  sê   diving-board and as he turned
         studie doen of stiltetyd hou. Of dit kan  verder:  "Want  wie  het,  vir  hom  sal
         wees  dat  iemand  onder  bepaalde  gegee word…" Maar dan kom daar 'n       his  back  to  the  pool  on  the
         omstandighede  waarin  ons  ons  waarskuwing: "…en wie nie het nie,         edge of the board and exten-
   1   2   3   4   5   6   7